Lewe die Oorvloedige Lewe

Liewe Bruid,

Ons is so opgewonde dat jy met ons tweede boek, Lewe die Oorvloedige Lewe gaan voortgaan. As dit jou eerste Oorvloedige Lewe Kursus is, gaan asseblief terug en begin met die vorige boek VIND die Oorvloedige Lewe, om die beste resultate te kry en die grond beginsels te verstaan. 

Baie liefde aan julle almal!!

Ons HF Ministerie Span

Liefdes Briewe 

By nou behoort jou verhouding met jou Hemelse Man taamlik intiem te wees, so wat noem jy jou HM “Hemelse Man? Begin jy Liewe Liefling, Skattebol, Liefie, my Lief in jou joernaal te tik? Of adresseer jy Hom nog steeds as Here: Liewe Here, Liewe God?

As jy Hom nog steeds adresseer as Godheid, wat in die hemel sit en afkyk, ek belowe jou dat Hy by jou wil aansluit—reg langs jou sit! Ekspres jou liefde aan Hom deur hoe jy ‘n “regte” man sou adresseer—nie by ‘n formele naam nie, nie eens by ‘n naam wat sy familie hom noem nie, ‘n spesiale naam, ‘n naam wat intimiteit en liefde ekspres. Skryf in jou Joernaal woorde van bemindmaking, onthou, hierdie is jou Liefdes Briefies aan Hom, aan die een wie jou Man is.

“Liefling, ons vertrou Jy weet hoe om hierdie bruid die aanmoediging te gee wat sy nodig het sodat sy haarself kan voel, nie net verbeel hoe jou omhelsing is nie.

INSTRUKSIES 

Wees seker om die Hoofstuk eerste te lees en dan te stop en na te dink—laat die Here met jou praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer en wat Hy wil hê jy moet weg vat deur hierdie hoofstuk te lees . Stort dan jou hart uit in jou Joernaal, en kom weg met alles wat Hy vir jou het—en jou te help om Hom en Sy Oorvloedige Lewe ten volle te ervaar!  

Laastens, miskien selfs die volgende dag, KLIK OP die Fellowship skakel onder elke hoofstuk om te lees hoe die hoofstukke ons ministers affekteer het.

Ons stel voor dat jy elke SONDAG “Die Here se Dag” ‘n hoofstuk doen of so dikwels as wat Hy jou lei!  🙂

En, om jou hart voor te berei en in staat te wees om regtig te voel hoe naby jou Hemelse Man is aan jou, sal ons jou aanmoedig om die MP3 lêer af te laai I Only Have Eyes For You” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd gedurende jou dag.

Lees Getuienisse vir HM LIEFDES Liedjies

HM LIEFDES Liedjie Lirieke en Hoekom hierdie Liedjie Gekies was

Dien ‘n Lofverslag in

As hierdie hoofstuk of om hierdie liedjie te sing aan jou HM jou  geseën het, moedig ons jou aan om ‘n LV in te dien wat ‘n ander vrou mag help om haar HM ook te vind!  

HOOFSTUKKE

Hoofstuk 1 “Kan dit Sy Plan wees?
Joernaal

Hoofstuk 2 “Gee is die Geheim
Joernaal

Hoofstuk 3 “Die Golf van Teenspoed
Joernaal

Hoofstuk 4 “Wanneer Gee Ek Op
Joernaal

Hoofstuk 5 “Klein Soos ‘n Man se Vuis
Joernaal

Hoofstuk 6 “Daardie Ongelooflike Genade
Joernaal

Hoofstuk 7 “Glo in God Vir Groot Dinge
Joernaal

Hoofstuk 8Jy Word Opgestel
Joernaal

“Ek het myself ontelbare kere gevra hoe kon dit met my gebeur het? Nie net die egskeiding nie maar alles wat met my gbeur het sedertdien. Elke teenspoed waardeur ek gegaan het hoekom het dit gebeur? Nou na ek hierdie hoofstuk  gelees het, bring dit vrede in my hart om te weet dat elke teenspoed wat ek beleef gebruik die HERE vir Sy glorie. Ek sit nie meer in ‘n jammerlike hopie en huil oor wat gebeur het nie, maar in plaas daarvan, verheug ek my omdat God groter dinge vir my beplan het.” ~Mercy

Hoofstuk 9 Wat is die Punt?
Joernaal

Hoofstuk 10 ”Van die Binnekant Buite
Joernaal

Hoofstuk 11 “Skuldig aan Alles
Joernaal

Hoofstuk 12 “Elke Hindernis
Joernaal

Hoofstuk 13 “Daardie Stemme
Joernaal

Hoofstuk 14 “Jy is Pragtig!!
Joernaal

Hoofstuk 15Uiters Smoorverlief
Joernaal

Hoofstuk 16 ”Nie Meer ‘n Owerspeelster nie
Joernaal


Aangesien hierdie GRATIS kursus deur ons vennote voorsien was, vra ons jou om hierdie kursus af te sluit deur ‘n kort dankie nota te skryf:

KLIK HIER

Dan, hou voort op jou Oorvloedige Lewe Reis met ons derde en mees versoekte boek, Armoede Mentaliteit. 

KLIK HIER