Oor die Skrywer

 

Soos wat ek hierdie werkboek afsluit, laat my Johannes 21:25 aanhaal.
“Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het.
Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek,
sou die hele wĂȘreld nie genoeg plek vir die boeke hĂȘ nie.” 

Erin Thiele is ‘n vrou en ma van vier seuns, Dallas, Axel, Easton, en Cooper, en drie meisies, Tyler, Tara, en Macy. Haar stand vir haar huwelik was op die Rots van God se Woord gevestig tydens haar stryd om haar eie huwelik te herstel; Erin se man het haar vir ‘n ander vrou gelos en uiteindelik van haar geskei. Twee jaar later het haar man teruggekom en hulle huwelik is wonderbaarlik herstel!  

Restore Ministeries het begin toe Erin by elke kerkverband in haar area gesoek het vir hulp maar nĂȘrens kon kry wat sy nodig gehad het nie. Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal herstel was geskryf om daardie vrouens te help wie die Here na haar toe gestuur het. ‘n Wyse Vrou was geskryf soos wat die Here haar gelei het om haar huis vir haar man se terugkoms voor te berei. Vyf jaar later is Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel: Daar is Genesing na Gebroke Geloftes en ‘n Wyse Man  is vir mans geskryf. Hierdie paartjie se ondervinding is ‘n  kragtige getuienis oor God se beloftes en Sy betroubaarheid . 

As jy toegang tot die Internet het, wees seker om die Restore Ministries Encouraging Women webwerf by: RMIEW.com te besoek. Op ons webwerf sal jy al die kragtige getuienis lees van herstelde huwelike, sluit by ons Restoration Fellowship aan, en vind meer uit oor ons ander hulpmiddels soos ‘n Wyse Vrou Bybel studies en ander Aanlyn Kursusse en in ons boekwinkel EncuragingBookstore.com 

As jy opgelei wil word om ‘n bedienaar te wees, besoek ons webwerf by: RMIOU “Restore Ministries International Online University,” RMIOU.com, vir meer inligting. 

Die Getuienis oor Hoe God
Ons Huwelik Herstel Het

deur Dan Thiele 

Dan wil graag sy getuienis deel oor die herstel van ons huwelik aangesien die Bybel in Openbaring 12:10-11 sĂȘ “ Toe het ek ‘n stem in die hemel gehoor wat hard uitgeroep het: “Nou het ons God die redding gebring, nou is sy mag en koningskap hier, en die gesag van sy Gesalfde! Die aanklaer van ons medegelowiges is uit die hemel uit gegooi, hy wat hulle dag en nag voor ons God aangekla het. Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het; en hulle het hulle lewens nie so lief gehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie” 

Ons huwelik was dood maar deur Sy bloed was dit weer lewendig gemaak. Dit is ons hoop en gebed dat ons getuienis jou of iemand anders help om die bose een te oorwin. Ons gee aan God al die glorie vir wat Hy in ons lewens gedoen het. 

In Januarie 1989, het ek Erin vir ‘n ander vrou gelos. Maar, die Here het vir Erin die hart en uithouvermoĂ« gegee om te glo dat God ons huwelik kan herstel. Dit was gedurende hierdie vurige beproewing wat Erin ‘n nuwe vrou geword het. Sy het die Bybel bestudeer aangaande huwelike en het begin om die beginsels in haar lewe toe te pas.  Sy het my nooit vertel nie, ek kon dit net sien.   

Soos die drie jong manne wat in die brandende oond gegooi is, het Erin ook “bevry“ geraak van dinge in haar lewe wat haar “gebonde” gehad het.” Sy het ook begin om saam met iemand anders te loop, haar dierbare Here. (Sien Daniel 3:25) 

Almal, selfs die mees gerespekteerde pastore in ons stad, het vir Erin gesĂȘ dat dit hopeloos is om teen my begeerte om haar te los en saam ‘n ander vrou te wees, te veg. Maar Erin het in God se Woord gevind dat “niks onmoontlik met God is nie”! (Lukas 1:37) Dit was gedurende hierdie tyd dat sy “Restore Ministeries” gestig het om ander vrouens te help wie ook hulle huwelike herstel wou hĂȘ.   

Dit is toe dat Erin haar bediening begin het deur eenvoudig met elkeen van hulle die Bybel verse te deel wat God haar gewys het. Gou was daar te veel vrouens om individueel te help, so sy het begin om die Bybel verse op ‘n ou tikmasjien uit te tik wat haar ma vir haar gegee het. Sommige van die vrouens wat na haar vergaderings gekom het, het nooit ‘n Bybel in hulle hande vasgehou nie, so Erin het toe begin om volledige verse uit te tik en dan afskrifte  te maak om aan hierdie seer en verlate vrouens te gee.  

Maar, hoe meer Erin ander vrouens gehelp het, hoe slegter het haar situasie geword. Haar vurige oond was opgedraai toe ek in Oktober van 1990 van haar geskei het, hoofsaaklik omdat die ander vrou daarvoor betaal het. Alhoewel, selfs na dit het ek gesien dat sy so ‘n vrede gehad het, die vrede wat sy nodig gehad het om nie teen die egskeiding te baklei of dit te beveg nie, maar om op haar Here te vertou. Ongedeerd, het Erin voortgegaan met haar bediening aan ander vrouens deur meer van die Woord van God te deel. Sy het my later vertel dat sy die Here belowe het dat as hy haar huwelik aan die man wat sy liefhet herstel, ek, dat sy haar hele lewe sal wy aan vrouens in huweliks krisisse, Hy het en sy het.       

Ons huwelik was wonderbaarlik herstel hoofsaaklik deur Erin se gehoorsaamheid om nie ‘n prokureur aan te stel nie. God het my van my fout verlos (wat ek eintlik onmiddelik berou het toe dit finaal was) toe ons uitgevind het dat alhoewel die regter die egskeiding op die 30ste Oktober toegestaan het, was die papiere wat deur my prokureur geliaseer is uitgegooi omdat daar ‘n fout met die papierwerk was! Dit, vir my, was die eerste teken van God dat Hy hy my op “een of ander manier” sou verlos van die koorde wat my aan die ander vrou gebonde gehou het. Het Erin ‘n prokureur gehad, of as sy teen my baklei het, sou die egskeiding nie uitgegooi gewees het nie en sou ek nooit teruggekom het nie. 

Erin het “hoop toe daar geen hoop was nie” (een van haar gunsteling verse Rom. 4:18) en sy het haar wonderwerk om 11:10 die aand op 29ste Januarie 1991 ontvang toe ek finaal na Erin en ons vier kinders teruggekeer het. Dit was na my owerspel, en nadat ek van haar geskei is, net ‘n bietjie meer as twee jaar nadat ek haar gelos het en meer as ‘n jaar nadat sy aan ander vroue begin bedien het. 

Die Begin van Restore Ministeries International

Oor die volgende vyf jaar, het die Here ons albei die begeertes van ons harte gegee en ons geseĂ«n met nog drie “herstel” babas soos wat Erin voortgtegaan het met haar bediening aan ander vrouens.. In 1996 was die eerste uitgawe van Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel plaaslik gepubliseer en om die wĂȘreld gestuur. Die boek was opgemaak uit sleutel hoofstukke uit die ‘n Wyse Vrou Bou Haar Huis: Deur ‘n DWAAS Wat Dit met Haar Eie Hande Afgebreek Het wat Erin bymekaar gesit het. Dit was eenvoudig die lesse wat sy vir haar Herstel genootskap geskryf het, wat sy begin het toe ek weg was, en voortgegaan het elke week vir jare nadat ek teruggekom het huistoe. 

Dit is toe dat duisende nanvrae vir haar boek begin inkom het oor ons bediening, “Restore Ministries International”, en na ons publiseerders van oor die hele V.S.A en die buiteland.  

Baie boeke was na tronke dwarsoor die V.S.A gestuur. Mans wat geskryf het dat hulle so geseĂ«n was en begin het om herstelde huwelike te ervaar nadat hulle die herstel boek vir vrouens gelees het!  Dit is toe Erin gelei is om ‘n weergawe vir mans te skryf. Later het sy ‘n handleiding vir mans geskryf, ‘n Wyse Man bou op die Rots: Deur ‘n dwaas wat syne op sinkende sand gebou het om saam die mans se herstel boek gepaard te gaan. 

Vandag, deur RMI “Restore Ministries International” bedien ons mans en vrouens hoofsaaklik oor die Internet, boeke en videos. In 2005 was RMI in twee bedieninge verdeel: “Encouraging Women en Encouraging Men.”  

Ek het in my eie lewe gesien, en in so baie mense wat ons gehelp het, dat God meer as in staat is om enige huwelik te genees en te red! Ek moedig jou aan om te lees, te herlees en weer te lees om sodoende die waarhede te ken wat jou huwelik sal seën en ook al die getuienisse om jou geloof op te bou sodat jy ook die Here se BELOFTES sal glo oor die herstel van jou huwelik!  

Wanneer jy al die getuienisse lees, merk al die “oĂ«nskynlike” onmoontlike situasies wat eenders as joune is; maar asseblief moet nie fokus oor hoe jou hele situasie anders is nie. Natuurlik is dit omdat God kyk, eintlik “het hy Sy oĂ« oral op die aarde sodat Hy die kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Om jou STERK te ondersteun” (2 Kronieke 16:9) om jou ‘n getuienis te gee wat anders, uniek en “oĂ«nskynlik” onmoontlik is as dit nie vir God was om iemand anders te help nie   

Ons eerste GELOOFS BOUENDE Deur die Woord van Hulle Getuienis boek het albei die eerste persoon en derde persoon getuienisse. Voor ons ‘n  plek gehad om Lofsverslae na ons webtuiste toe te stuur, het ons herstelde huweliks getuienisse ontvang deur baie verskillende bronne. Almal van ons hou daarvan om uit die die persoon se eie mond te hoor, so nou het ons eerste persoon getuienisse in meeste van ons ander getuienis boeke. Of nou in die eerste of derde persoon, al die getuienise gee “glorie aan God”!   

Erin het my vertel dat dit wat haar deur die egskeiding gekry het wat ek teen haar aanhanig gemaak het (agv die dwaas wat ek was), was haar vriendin Sue (wie ek een keer ontmoet het).  Sue se man het aan Erin gesĂȘ: “As jy jou man liefhet soos wat Sue my liefgehad het, en jy dieselfde dinge volg wat Sue met my gedoen het--sal jou huwelik ook herstel word. En nog iets , selfs al sĂȘ hy hy het jou nie meer lief nie, hy is”.  

Laat my dieselfde ding aan elkeen van julle vertel. As jy volg wat Erin in haar boeke leer en ter harte neem wat sy in haar videos sĂȘ, soos om jou man te laat gaan (omdat dit my aandag gekry het). En as jy dieselfde stilheid en onderdanigheid het wat ek in Erin gesien het (en wat ek in soveel ander vrouens gesien het wat na ons bediening toe kom wat nou ‘n herstelde huwelik het). Dan is daar geen twyfel dat jou man ook huistoe sal kom nie. Selfs al het hy gesĂȘ hy is nie meer lief vir jou nie, maak nie saak wat hy sĂȘ nie, hy is. Volg net die Here en raak ook op Hom verlief en moet nie in die pad staan van wat God besig is om te doen nie. Dit het baie van my geverg om die foute te sien wat ek gemaak het en dieselfde is waar vir jou man.  

Een laaste ding voordat ek eindig; Erin het nooit gehoor van ‘n huwelik wat herstel is voordat sy Sue gehelp het en gesien hoe hare herstel is nie. Tog kry ons so baie vrouens wat al die honderde herstelde huwelik getuienisse van ons boeke en wat op ons webtuiste gepos is lees. En hulle het al die dinge wat Erin (en Sue) gehad het om in hulle Bybels te soek (wat nou in haar boeke, videos en ons aanlyn lesse is) en hulle kla nog steeds dat hulle situasies te moeilik is. Ek weet nie hoe Erin dit gedoen het nie, maar ek weet as jy wil hĂȘ wat God jou wil gee (en jou man spaar van waarheen hy oppad is) dan doen dit op God se manier deur geloof. 

Ek het nooit vir Erin enige aanduiding gegee dat ek ooit sou terugkom nie, maar sy het na die Here gekyk en gestraal. 

~ Dan 

“Die wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie”—Psalm 34:5  

Erin het ander boeke geskryf met haar kenmerkende styl om Skrifleer te gebruik om aan die gebrokenes en die geestelike gevangenis bediening te gee “Hy het hulle met ‘n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.” (Ps. 107:20). Jy sal al haar boeke op een van die RMI webtuistes vind:   

 EncouragingBookstore.com

Erin se Getuienis was slegs die eerste van ontelbare Herstelde Huweliksgetuienisse wat ons voortgaan om te publiseer in ‘n reeks van Deur die Woord van Hulle Getuienisse.

Wat voortgaan om te vloei in wat ons voordurend elke Saterdag op ons blog plaas.

 

“Niks is vir God onmoontlik nie.” Lukas 1:37

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui