Question-300x290

Vraag: Ek sal daarvan hou om ‘n eVennoot te hĂȘ om my te help met my Herstel Reis.

Hoe kan ek aansoek doen vir ‘n eVennoot?

Die manier om jou eVennoot te ontdek is om God te vra!

Die enigste manier om jou eVennoot te ontdek is om God te vra.

“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry.” Matteus 7:7 

Dit is wat Erin gedoen het, sy het God gevra vir net “een persoon wat nie dink dat sy gek is nie” en onmiddellik (en elke keer wat sy gevra het) het Hy die gesig van ‘n vrou wat sy nie regtig ontmoet het nie maar van wie sy gehoor het gebring. Sy het dieselfde Bybelstudie kursus oor hoe om die Bybel lyn vir lyn en woord vir woord te bestudeer bygewoon). Erin het toe gevra hoe om hierdie vrou te vind omdat die klas geĂ«indig het en God het haar gelei om haar Bybelstudie onderwyser te skakel wat gesĂȘ het, “Sue wou gehad het ek moet vir jou haar nommer gee”!! Sue het God vir dieselfde ding gevra, om iemand langs haar reis van vyf jaar te vind.  

Gedurende hulle eerste vergadering, het Erin en Sue gebid, en die Here gevra om vir hulle ander vrouens te stuur wat dalk deur huweliks moeilikhede gaan! Gou het vrouens albei van hulle begin nader, en om hulp gevra, en hulle het vir hulle die lys van verse wat hulle in hulle Bybels gestudeer het aangegee—en dieselfde beginsels en beloftes wat God vir hulle gedurende die week gegee het met hulle gedeel, wat later ‘n Wyse Vrou en toe weer later die Herstel Jou Huwelik boek geword het. 

Luister hoe Erin ☊ deel hoe dit gebeur het.

Nou, Luister na Yvonne ☊ wie basies dieselfde ervaring gehad het

“My kursus vandag was om ‘n eVennoot te vind. Ek het my dogter vanoggend na die winkel toe geneem en sy het by die een gangetjie af gegaan en ek by ‘n ander een af en ek het gesien hoe sy met een van haar ou vriendinne praat. Haar man het saam met my man hokkie gespeel. Ek het gou probeer om by ‘n ander gangetjie af te gaan sodat ek nie hoef te praat en enige informasie te gee van wat besig was om in ons lewens aan te gaan nie. Maar ek het opgeindig om in elk geval in haar vas te loop. Ek het haar genader met die idee in my kop dat ek niks sou sĂȘ oor my man wat weg was nie. Ek het haar vertel van die nuwe baba wat oppad is en dit het net uitgekom dat my man nie meer in die huis was nie. Ek was onmiddellik spyt oor wat ek gesĂȘ het totdat sy met trane in haar oĂ« my vertel het dat haar egskeiding in ‘n paar weke finaal sou wees. Dit was ‘n paartjie wie ek nooit eens gedink het probleme het nie maar net daar het ek geweet dat God my na haar toe gelei het. Ek het haar gevra of sy wou gehad het dat haar huwelik verby moes wees en natuurlik het sy nee gesĂȘ. God het vir my my gebeds vennoot gebring en ek het vir haar ‘n skakel na die boek en die kursus gestuur en sy het het gesĂȘ dat sy vir iemand gebid het om saam haar te bid. Omdat ek net die aand vantevore vir God gevra het om vir my iemand te stuur omdat ek geweet het dat my kursus vandag  oor my eVenoot was. Hoe ongelooflik is ons God en ‘n perfekte voorbeeld van hoe sy tydsberekening altyd absoluut perfek is!” 

Hierdie was die eerste eVennote en herstel het vir albei van hulle gebeur—deur Erin en Sue Bybel wat Bybel verse, beloftes en antwoorde met mekaar gedeel vir elke situasie waardeur hulle gegaan het. En dan elke week bymekaar te kom om dit met mekaar te deel!

Sue was vir 5 jaar van haar man vervreem en het hoegenaamd geen kontak gehad nie, Erin het kontak gehad maar elke keer het sy die een beproewing na die ander in die gesig gestaar. Sue het 3 tiener dogters gehad terwyl Erin 4 jonger kinders gehad het. Nietemin,  omdat Erin en Sue God nagestreef het en Hom gevra het vir die antwoorde, en dan later gedeel het wat hulle daardie week in die Bybel gelees het, was nie net Sue se huwelik herstel nie—maar Erin sin ook ‘n paar maande later.  

Nadat Sue se huwelik herstel was, was Erin sonder ‘n eensgesinde eVennoot so toe vra sy weer vir God en Hy het haar herinner aan die vrouens wie sy ontmoet het wie vir haar vertel het dat hulle vervreem of geskei was van hulle mans maar gehoop het vir herstel. Hierdie vrouens het een keer per week begin ontmoet net soos wat sy en Sue gedoen het.

Deur terug te kyk, die vrouens wat met ‘n herstelde huwelik opgeeindig het was dieselfde wat uitgereik het en ander vrouens begin help het. Nou is dit baie makliker om vir vrouens dieselfde Bybel verse te gee, en Hoofstuk 1 van die HJH boek te deel en die skakel na Uiteindelikhoop.com

Wanneer jy vir God vra vir jou eVennoot, wees seker om jou lof te deel sodat ons ander vrouens kan aanmoedig.

Moet nie daar stop nie, hou jou momentum, vind uit wat dit beteken om ‘n Brugbouer te wees           

Word ‘n Minister

Word ‘n Evangelis

Word ‘n Gebedskrygsman

As jy meer informasie nodig het, gaan asseblief na hierdie lesse toe: 

  • Week 18 Berei voor om te Minister “Vind Jou eVennoot” om jou Ministerie te begin Kosbare & Aangename Rykdom
  • Dag 27 Jou eVennoot