GELUKKIGE NUWE JAAR dierbare Bruide!!
“Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te Wees”
Dit is al meer as ‘n dosyn jaar sedert ons eers die beginsel van "Hoe om in die Nuwe Jaar Geseënd te Wees", gedeel het. Ons het dit nie altyd gedeel nie, sommige jare was gemis, maar ons het geweet dat dit belangrik is om dit deel van ons blog te maak en dit elke week aan te bied sodat ons hierdie die BESTE JAAR kan maak wat dit ooit was.
Voordat ons hierdie eerste beginsel deel, wil ons die grootste en mees SOLIEDE fondasie wat jy jou kan voorstel neerlê; en dit is dat jy hierdie jaar die jaar maak wat jy regtig saam die mees Liefdevolle Man wat jy ooit kon droom om te hê, begin lewe. Hierdie is lesse wat ons dikwels gebruik het om ons ministers te help, en ons hoop dit sal jou ook help!
Nou, is dit voort na die eerste beginsel in die reeks van "Hoe om Hierdie Jaar Geseënd te wees". En, aangesien dit so ‘n BELANGRIKE beginsel is (om ons seëninge of ‘n wonderwerk van God te ontvang), beplan ons om die volgende paar weke aan hierdie onderwerp te wy—om ons in Maart te bring.
Baie Liefde,
Jou Ministerie Span
Hoe om hierdie Jaar Geseën te Word!!
Beginsel #1 “Seëninge vir ‘n Leeftyd" JOERNAAL
☊ Luister na ~ Yvonne in Suid Afrika
Beginsel #2 “Oorloop & Oorstort” JOERNAAL
☊ Luister na ~ Yvonne in Suid Afrika
Beginsel #3 “Die Seën & Salwing Vloei”
JOERNAAL
Beginsel #4 “Voorspoedig In Alles Wat Hy Aanpak”
JOERNAAL
Beginsel #5 “Skiet Niks Tekort Nie!”
JOERNAAL
Beginsel #6 "Vermeerdering van die Gees”
JOERNAAL
Beginsel #7 “Bring Voort Jou Oes”
JOERNAAL
Beginsel #8 “Karakter van die Hart”
JOERNAAL
Beginsel #9 “Lewe in die Seëninge van die Here”
JOERNAAL
Beginsel #10 “Noem Hulle Een by Een”
JOERNAAL
Beginsel #11 “Kragtige Hulpmiddels vir Oorwinning”
JOERNAAL
Beginsel #12 “Styg na die Hoër Grond”
JOERNAAL
Beginsel #13 “Neem Jou Troon”
JOERNAAL
Beginsel #14 “Wees ‘n Doener”
JOERNAAL