https://uiteindelikhoop.com/
RMIOU-logo250
Janine.New_

~Janine Saaiman MTR is huidiglik die LMF: 🇿🇦UiteindelikHoop.com en 'n student aan RMIOU Aanlyn Universiteit. Sy het by RMI aangesluit terwyl sy van haar aardse man vervreem was, ná 'n herstelde huwelik. Sy het begin as proefleser vir RMI se Afrikaanse Bediening, Uiteindelikhoop.com. Sy het later besef hoe belangrik dit is om haar tiendes aan haar Stoorhuis te gee en is tans die Gelisensieerde Bediening-franchise-eienaar van Uiteindelikhoop.com. Sy het 'n passie om vroue te help om vreugde en vrede in hul Hemelse Man te vind, net soos sy gevind het. Janine spesialiseer ook daarin om ma's te help wat 'n kind met spesiale behoeftes grootmaak.

Janine is Level 3 MTR "Minister Training Resident" at RMIOU.
Janine is 'n Vlak 3 MTR "Bedienaar in Opleiding" by RMIOU.
Janine's Audio BIO in English
Janine's Bio in English
Follow #Janine in English
Follow #Janine in Afrikaans
Adina Jacobs VC IOU 🇿🇦🇺🇸
Yvonne vd Hoff 🇿🇦🇺🇸

 Gesertifiseerde 💔 Huweliksbedienaars 💔

Bediening van Versoening

"En dit alles kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen het, en aan ons die bediening van die versoening gegee het."

Kristy Botma 🇿🇦
Kristy Botma 🇿🇦

🎓IOU Studente wat studeer vir hul
💔 Huweliksbedienaar 💔 Sertifikate en
💗 Oorvloedige Lewe Afrigter 💗Sertifikate

 

Kristy Botma 🇿🇦
Elora Meiring 🇿🇦🇬🇧
Elora Meiring 🇿🇦🇬🇧

Om een van ons 🎓RMIOU Studente te word, skryf asseblief hier in:
IOU: 🎓 QuickStart Enrollment Application

Please visit Licensed Ministry Franchises or RMI's About 📍 page for more information.

Besoek asseblief Gelisensieerde Bediening Franchises of RMI se About 📍 bladsy vir meer inligting.