TuisGekweek "TuisGekweek Bediening" is ‘n tak van of RMI ‱ RESTORE MINISTRIES INTERNATIONAL ‱’n WÊRELDWYE AANLYN BEDIENING

“Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.” Joh. 15:5

TuisGekweek BEDIENING het ontstaan toe ons begin het om die vrugte van ‘n tweede generasie te sien wat glo dat ‘n kind wat TuisGekweek is, meer en verby GESEËND is as wanneer die opvoeding aan die staat of enigiemand anders oorgelaat word. Dat GOD se plan vir elke kind was om geestelik en emosioneel sterk te groei in die ryk grond van die FAMILIE, in hulle eie Huis.

Ons glo dat bemoedigende vroue met alles wat die Here ons gewys het, en mee geseĂ«n het, was wat Hy ons geroep het om te doen. Dit is toe wat die nuut gevormde Tak van RMI begin het, ‘n opwindende manier vir Bemoedigende Vrouens wie jonger moeders was—baie wat gekies het om hulle kinders self, by die huis, op te voed.

Werkers By Die Huis

.

Maak die Meeste van Jou Tyd!!

RMIEW Missie: ” Net so moet jy ook vir die ouer vroue sĂȘ 
Hulle moet goeie raad kan gee, sodat hulle die jonger vrouens kan leer om liefdevol teenoor hulle mans en kinders te wees, verstandig en kuis, goeie huisvrouens, onderdanig aan hulle mans. Dan sal die woord van God nie in diskrediet kom nie.”

My Beminde Kind
Toewydings vir Kinders, Tieners en die ongeneesde kind in jou.

TGB_Logo_1