Nadat Hoop in Kursus 1 Hernu is, daarna Jou Gedagtes Herbou in Kursus 2 en Jou Lewe Herbou deur Wysheid in Kursus 3, begin dan om die Meeste van die Tyd wat jy oorhet te maak—om jou huis voor te berei voor jou man terugkeer—of watter avontuur Hy ook al vir jou beplan het!!

frazzled_mother
your_mothers_teaching

Kursus 3 Prakties: Werkers by die Huis

INSTRUKSIES:

Begin deur jou hart vir Hom oop te maak deur na ‘n Liefdes Liedjie te luister. Daarna, lees een hoofstuk van die Werkers by die Huis boek.

Nadat jy elke les gelees het (onder), sodra jy gereed is om jou hart in jou joernaal uit te stort en neer te skryf wat jy daardie dag geleer het, in elke Daaglikse Joernaal vorm—ontspan, kry jou koffie of koue koeldrank, en begin.   

‘n Joernaal is JOU boek, ‘n dagboek van jou Herstel Reis, en mag dalk heel moontlik wees wat jou man se verbintenis aan jou verstewig wanneer hy terugkeer en alles lees waardeur GOD jou gebring het!

Neem Kennis: Baie dikwels sal die vyand steel wat jy geskryf het om jou uit te mergel, veral voor jy geleer het van die beskerming van tiendes aan jou stoorkamer. So om seker te maak, omdat daar vir ons gesĂȘ word om nie die Satan die oorhand oor ons te laat kry nie, wees seker om eerstens in ‘n epos te skryf en jou hart uit te stort, stuur dit dan na jouself (as duplikaat), en plak DAN jy wat geskryf het in die vorms.

“Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie...

c1p1

Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry, is min”Matteus 7:13-14

Doen net EEN LES per week vir die prakties, sodat jy in staat is om die les in jou lewe en huis te implementeer:

  • Te veel lesse op ‘n slag doen jou nie net GEEN goed nie—maar kan eintlik veroorsaak dat jy die voordele mis. *Jy sal eenvoudig nie die tyd hĂȘ om die opdrag(te) uit te voer nie. 
  • Om te lank te wag tussen lesse is ook skadelik omdat dit toelaat dat die weĂ« van die wĂȘreld terug in jou gedagtes en hart kom en dan nie jou huislike lewe verbeter en jou huis vir herstel voorberei nie.

Sluit aan by die Oorwinning!
Herstel Reise is nie ‘n toeskouer sport nie!
Moenie net toekyk nie.
Stort jou hart uit in jou Joernaal
en in jou Les Vorms!

Om in die luim te kom, wil ons hĂȘ jy moet stop om na ‘n liedjie te luister. Die liedjie wat ons vir hierdie deel van jou reis voorstel is “Unforgettable” Dit sal jou help om te onthou dat dit ‘n reis is waarop die Here jou geroep het en om te verstaan dat dit nie saak maak watter moeilikhede jy gedurende hierdie reis teĂ«kom nie, HY sal jou daardeur bring, jou huistoe lei. So word vroeg wakker, vertrek vroeg, en laat Hom toe om jou te lei.

Ons moedig jou aan om hierdie MP3 leĂȘr af te laai van 'n liedjie wat jy elke oggend kan sing sodat jy kan bly vorentoe beweeg. As jy daarvan sal hou om die Lirieke te sien.

KLIK HIER om uit te vind hoekom ons jou aanmoedig om jou dag met    sang te begin.

Werkers by die Huis–Maak die Meeste van Jou Tyd!

Inleiding: Lees eers twee hoofstukke wat uit die Leef die Oorvloedige Lewe geneem is”

VOLGENDE gaan voort om net die oorblywende hoofstukke te lees en vul die joernale in wat Hy jou gewys het.

Moet dit nie as ‘n Om te Doen Lys, iets om aan te pak, gebruik nie.

In plaas daarvan, verkry die kennis wat in elke hoofstuk aangebied word―maar laat jou HM toe om jou aan te spoor, jou te lei en saam met jou te werk om dit tot stand te bring en jou die begeertes van jou hart te gee (Psalms 37:4).

Dit sal die proses maklik en lig maak (Matteus 11:29-30). Hy wil nie ‘n vrou hĂȘ nie, Hy smag daarna dat jy Sy bruid moet bly.

"Daar is VERSTAND nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ; kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed”—Spreuke 24:3–4

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui