Hoe Kan Ek Help?

Is jou vriendin se huwelik in die moeilikheid?
Dink almal dit is hopeloos?
Is hulle alreeds geskei, maar een gee steeds om?
Is daar enigiets wat ek kan doen om te help?

Ja! Daar is ‘n MAKLIKE Manier om Familie en Vriende te help

UiteindelikHoop.com

As die paartjie nie saam is nie, vind uit wie het die hart ❀ vir die huwelik en stuur hulle na

UiteindelikHoop.com

of

koop die vrouens se

Hoe GOD Jou Huwelik Kan en Sal Herstel: ‘n Boek vir Vroue Deur Iemand Wat Al Daardeur Was in sagteband

of

Hoe God Jou Huwelik Sal Herstel: Daar Is Genesing Na Gebreekte Geloftes in sagteband

 

As die paartjie nog saam is, en albei het die hart 💗💗om voort te gaan, sal wat ons dan beskikbaar het hulle huwelik absoluut omkeer—hulle pas eenvoudig dieselfde beginsels toe wat ontelbare huwelike herstel het. Ons hulpbronne was gebruik deur paartjies wat NIE saam was nie, een of albei was in owerspel betrokke, het dikwels saam met die ander vrou of man gewoon EN baie paartjies was alreeds geskei. Dit is moontlik wanneer net een die huwelik herstel wil hĂȘ.

GRATIS Paartjies Kursus

Of Koop ‘n Wyse Vrou Sagteband en Koop ‘n Wyse Man Sagteband

As jou verhouding met hierdie paartjie intiem is waar jy voortdurende interaksie het, dan sal dit wys wees om bewus te wees van wat God gesĂȘ het en lees die boek of doen self die gratis kursusse.

Die waarheid is dat as jy hierdie kursusse self gedoen het, jy 99% meer effektief sal wees met huweliksberading as enige ander Christelike berader omdat hierdie “deskundiges” hulle taktiek op die wĂȘreld se standpunte baseer met net ‘n paar verse om te ondersteun wat die wĂȘreld sĂȘ. Dit is wat huwelike in die kerk teen ‘n baie hoĂ«r tempo as die sekulĂȘre bevolking vernietig het!

 

Eggenoot en Maat Moorde is aan die Toeneem!

Regoor die wĂȘreld is daar meer en meer mans wat geforseer voel om moord te gebruik om hulself te verlos van die skynbare hopelose situasie by die huis. En baie vrouens wat owerspel in hulle mans vind, word so obsessief dat “moorde van passie” teen ‘n kommerwekkende tempo toeneem! Daar is meer en meer flieks en dokumentĂȘre programme wat hierdie verskynsel vertoon.

Ons bediening het begin deur die eggenoot aan te moedig om te laat gaan, deur elkeen tyd te gee (nie om te praat en die gevoelens van frustrasie aan te stook en voort te gaan om te baklei nie), maar om toe te laat om in “vrede met mekaar te lewe.” Ons twee hoof kursusse (waarin ons ons top-verkoper boeke gebruik) word gebruik vir genesing en om kennis oor die huwelik te verkry wat ons almal tekort skiet. Albei boeke/kursusse is amper heeltemal skriftuurlik, God se Woord, wat nie net die siel verlig nie maar ook kalmeer.

Ons volg nie enige tipiese metodes nie, want as hulle gewerk het sou ons nie die epidemie van gefaalde, vernietigde huwelike en families sien nie. Ons deel met diegene wat hierheen gelei is om hoop alleenlik en eksklusief te vind wat God ons gewys het werk omdat dit SY manier is om dit te doen. “My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sĂȘ die Here; soos die hemel hoĂ«r is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.” Jesaja 55:8-9

Maar Moord?

Moet asseblief nie aanneem dat jou vriendin of sy/haar eggenoot nie in staat is om ‘n moord te pleeg nie, want dit is wat elke geskokte familielid en geliefde sĂȘ na die feit.

'n Man wat vasgevang voel met geen uitweg, is geneig om te doen wat ook al nodig is en ‘n vrou wat aaklig seergemaak is (dikwels verblind) kan nie van verwag word om redelik te reageer nie. Dit is veral waar vir mans wie vaders is en die vrou gebruik die kinders as hefboom om te kry was sy wil hĂȘ, so hy breek. Of vroue wat moeders is en die man gebruik die kinders as aas om te kry wat hy wil hĂȘ; sy is nie in staat om helder of rasioneel te dink nie.

Of die paartjie ryk of arm is, moord gebeur orals en ons kan nie ons oĂ« toemaak daarvoor nie, of dwaaslik glo dat die paartjie wat ons ken nooit so ‘n ding sal doen nie. En moenie dwaaslik dink dat die polisie of enige ander veiligheidsmaatreĂ«l diegene wat in gevaar is kan beskerm nie. Statistiek bewys dat dit vals sekuriteit is maar hierdie taktiek word nog steeds aanbeveel.

Laat my die getuienis deel van ‘n vrou wat na UiteindelikHoop toe gekom het en in haar vraelys het sy vir ons vertel dat haar man haar alreeds probeer vermoor het. Selfs nadat ons persoonlik na haar toe uitgereik het, aangesien sy verklaar het dat sy van ‘n baie gewilde“standers” bediening af gekom het, wat die persoon wat geloop het agterna sit, het sy voortgegaan om hom agterna te sit en wou nie haar man laat gaan nie. Na ‘n derde mislukte poging, het ons God weer ernstig gesoek (aangesien ons nooit aanneem dat ons die antwoorde ken op enigiets en enigiemand wie sĂȘ hulle doen of tree op asof wat hulle doen dwaas en arrogant is omdat net GOD die antwoorde KEN en weet wat die waarheid is agter geslote deure.)  

Hierdie keer het ons uitgereik en vir haar gesĂȘ dat sy selfsugtig was omdat sy net aan haarself gedink het want sy het gesĂȘ sy was nie bang om dood te gaan nie, “Maar wat van jou kinders?!?! Dink jy ooit daaraan wat dit aan hulle sal doen as hy die volgende keer suksesvol is en hulle ‘n ma het wat dood is en ‘n vader in die tronk omdat hy hulle eie ma dood gemaak het?!?! Watter soort lewe dink jy gaan jy vir hulle los?” Gelukkig het dit die ding gedoen. En God het bevestig (soos wat Hy gewoonlik doen) dat dit Sy plan was. Toe sy vir haar man sĂȘ dat hy ontslae was van haar, dat sy gaan aanbeweeg, het hy gebieg dat hy die sleutels in hul dogter se handsak gekry het, ‘n duplikaat gemaak het en hy (en die ander vrou) het beplan om in te kom om haar die volgende aand te versmoor!!!!!!

Hierdie man was eens op ‘n tyd die geestelike leier van sy huis totdat hy in die put van owerspel en sonde geval het. En niemand is verhewe bo val nie. Dit is slegs deur die genade van God dat ons in staat is om dit en al die ander putte van sonde te vermy.

Daar is so baie wat ons geleer het deur die lewens van beide vroue en mans te aanskou wat ons bediening vir meer as 3 dekades vereer het! So jy kan vertrou dat ons op dieselfde manier met jou vriendin of familielid sal deel en hulle aanmoedig. Nie almal is oop en gereed om te hoor wat ons het om aan te bied nie, dikwels is dit waar jou gebede inkom. Dit is diegene wat gebroke harte het, nie die kwaai, gillende eggenoot nie, wat ontvanklik is. So bid dat “wat ook al dit verg,” God hulle sal breek. Ons kan hulle nie breek nie, ook nie jy nie—los dit (en enigiets anders) aan God oor. Daar is geen waarheid in die gesegde: “God help diegene wat hulself help” Dit is nonsens en is teenstrydig met wat Hy sĂȘ. Sodra enigiemand in hulle nood na die Here roep om hulp, sal Hy hulle veilig uit hulle ellende lei.

Glo dit of nie, dit was nie ‘n sameval, en ook nie toevallig, dat jy ons webwerf gevind het of iemand voorgestel het dat jy daarna moet kyk nie—God het jou gebede verhoor om te weet hoe jy kan help, en Hy het jou persoonlik na ons bediening gelei wat begin het deur huwelike te HERSTEL wat hopeloos lyk

 

Dit IS jou Goddelike Afspraak.

God het vir jou, vir almal van ons,

die Bediening van Versoening gegee

Dit alles is die werk van God.
 Hy het ons deur Christus met Homself versoen
en aan ons die bediening van die versoening toevertrou
”
2 Korintiërs 5:18

Restore Ministeries International het in 1992 begin deur huwelike te help wat almal gedink het was hopeloos, en Hy (God) het hulle HERSTEL. Die fondasie is egter jare later gelĂȘ toe ons stigter gesien het hoe God haar ouers se huwelik herstel het—nadat hulle vir 9 jaar van mekaar vervreem was. Hier is hulle getuienis Hoe God jou Ouers se Huwelik Kan en Sal HERSTEL! gevolg deur Gloria se “My Ouers is Herstel!!!” wat onder dit is. 

Yvonne in Suid Afrika sĂȘ, “Ek kan die Here nie genoeg loof vir wat Hy vir my vriendin gedoen het nie en om vir elkeen van julle te sĂȘ: “Wees aangemoedig, wat Hy vir haar gedoen het, kan en sal Hy vir jou vriende ook doen!!!!!!!!” Lees die getuienis oor haar vriendin: “Weer Getroud En Nugter Na 15 Pynlike Jare”” om te sien hoe onmoontlik dit gelyk het.

Ons het nie gaan studeer “hoe” om ‘n mislukte huwelik of huwelike wat besig is om te misluk, te help nie. Ons het eerstehandse ervaring. Elkeen van ons ministers het na RMI toe gekom toe hulle mans of vroue geloop het of van hulle geskei het, meer dikwels vir ‘n ander vrou of ‘n ander man.

Meeste van ons Bediening Spanlede het ‘n HERSTELDE huwelik ervaar terwyl die res nog op hulle Herstel Reise is—en dieselfde beginsels toepas!

Hierdie hele nuwe werklikheid kom van God af,
wat ons deur Christus met Homself versoen
 en aan ons die bediening van die versoening gegee het.
2 Korintiërs 5:18

Jou vriendin het NIE ‘n huwelik kwessie nie. Wat hulle het is ‘n geestelike kwessie. Ieder en elke persoon, man of vrou, besef dat wat hulle gekort het, ‘n noue en intieme verhouding met God was, hulle Vader en Sy Seun, hulle Redder en om op Hom te vertrou vir elke behoefte wat hulle het.

“En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus. Filippense 4:19 en hoe meer jy “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.” Psalms 37:4. Ons hoof fokus is nie om hulle huwelik te herstel nie maar om ‘n soliede fondasie te bou om hulle lewens op die Rots te herbou, ‘n noue en intieme verhouding te ontwikkel, te laat gaan, en alles in Sy hande oor te gee.

“Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red 
” Eksodus 14:13

Julle hoef nie te veg nie, neem net posisie in en staan en kyk na die oorwinning van die Here vir julle. Moenie vrees nie, Juda en Jerusalem, moenie bang wees nie . . . Die Here sal by julle wees.” 2 Kronieke 20:17. As jy wil leer hoe om jou vriendin effektief te bemoedig, dring ons aan dat jy hierdie een hoofstuk lees.

“Die Bediening van Versoening” vir vrouens.

“Die Bediening van Versoening” vir mans. 

Feit. God herstel selfs wanneer daar owerspel is, of ‘n owerspelige huwelik (waar een of albei eggenote ontrou was), wat lyk asof dit die een situasie is, wat meeste saamstem, die mees onmoontlike situasie is, dit is moontlik vir GOD. Ons weet, nadat ons meer as TIEN boeke vol herstelde huweliksgetuienisse gevul het, dat God enige huwelik kan hertel—JA, selfs jou vriendin of familielid!  

“Ek is die HERE die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?” Jeremia 32:27

Hoekom nie voordeel trek en leer hoe jy kan bediening gee aan mense wie jy ontmoet of ken, wat ‘n huwelikskrisis hanteer met bietjie tot geen hoop nie—en geen ondersteuning nie?

Restore Ministeries International
AANLYN UNIVERSITEIT
Ministers in Opleiding Kursusse
RMIOU.com

Boeke wat oorloop met Ongelooflike HERSTELDE Huwelike wat GOD Herstel het!

“Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het; en hulle het nie hulle lewens so liefgehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie”—Die Openbaring 12:11

“Deur Die Woord Van Hul Getuienis” Reeks

 

Kan GOD Regtig ENIGE Huwelik Herstel?

Ja! Daar is geen twyfel dat God jou gebede gehoor het om te weet hoe jy jou vriendin of familielid in hulle huweliksprobleme en eindelose nederlae kan help nie. Dit is waarom Hy hierdie Goddelike Afspraak voorafbepaal het om jou die instrumente en beginsels en hoop te gee wat jy nodig sal hĂȘ om te help!

Moenie feite debatteer nie, wys eerder vir hulle die bewyse dat God hopelose huwelike herstel! Bestel vir hulle die eBoek Reeks en koop vir jouself ‘n kopie.

Gaan voort om nuwe HERSTELDE HUWELIKE, wat elke Saterdag geplaas word, te lees deur #HHG te volg en skryf in om in kennis gestel te word wanneer nuwe getuienisse geplaas word.

Dink jy regtig dat ENIGE situasie of huwelik te moeilik vir GOD is om te verander, verbeter of herstel? God sĂȘ NEE.

Jesus het reguit na hulle gekyk en gesĂȘ: “Vir mense is dit onmoontlik, maar VIR GOD is alles moontlik.” Matteus 19:26

Jesus het reguit na hulle gekyk en gesĂȘ: “Vir mense is dit onmoontlik maar nie vir God nie, want VIR GOD is alles moontlik.” Markus 10:27

“Niks is VIR GOD onmoontlik nie.” Lukas 1:37

Daarop antwoord Hy: “Wat vir die mense onmoontlik is, is VIR GOD moontlik.” Lukas 18:27

Nietemin, as jou vriendin verkies om dieselfde advies te volg, dieselfde dwase metodes wat deur die wĂȘreld aangebied word, dan sal jy sien hoe daardie huwelik op dieselfde manier opeindig—vernietig—saam met die onskuldige kinders en families (omdat egskeiding ‘n groot rimpelende effek het). 

In plaas daarvan, moedig jou vriendin of familielid aan “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie.  Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry, is min.” —Matteus 7:13-14 En gaan op dieselfde REIS saam met hulle!

Lees “My Liewe Vriendin HERSTEL”

 

Noudat jy die Nou Poort gevind het vir jou vriendin of familielid, sal jy die moed hĂȘ om   

UITEINDELIK Hoop.com

te deel om hulle (en jou) in staat te stel om wysheid, kennis en begrip te verkry wat jy, jou familie en vriende (en omtrent almal) kort? Is jy gewillig om te laat gaan van die leuens en mites en jou Gedagtes te Hernu met wat God oor die huwelik sĂȘ EN hoe HY dit kan HERSTEL? 

Ons doel is eenvoudig, “verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlĂȘ, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee, want daar sal 'n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend”—2 Timoteus 4:2-4

God sĂȘ ELKE Huwelikskrisis gebeur want “My volk gaan onder omdat hulle nie aan My toegewy is nie. Omdat jy jou taak om hulle aan My toe te wy, verwerp het, verwerp Ek jou as my priester. Omdat jy die wil van jou God verontagsaam het, verontagsaam Ek die priesters wat onder jou dien”—Hosea 4:6

Doen dit ter wille van hulle kinders en familie en almal wat sal toekyk. Hou jouself nederig, word ‘n student van Sy Woord, en kyk hoe jou lewe die lewens van almal rondom jou verander!!

Laat ons toe om jou hart geestelik te voed en te koester met die waarheid om sodoende diegene te voed wat geestelik honger is en wie in hulle onkunde en sonde doodgaan.

As jy uitgehonger en ontneem is van ware geestelike voeding, moet jy self op hierdie reis gaan. Daar is die Een wat jou geskep het vir vriendskap en Wie jou deur die donker dieptes saam met jou familie en vriende wil lei. Sal jy gaan?

Nog een ding wat jy nou dadelik moet verstaan: as daar vir jou vertel is dat hierdie of ENIGE huwelik hopeloos is sonder ALBEI partye, of dat daardie huwelik nie herstel kan word nie, dan is jy VERKEERD.

Soos wat ons voorheen genoem het, God se begeerte en vermoë is om selfs, en VERAL, die mees hopelose huwelike te Herstel. Deur die getuienisse van skynbaar hopelose huwelike wat nou herstel is, te lees,neem ASSEBLIEF kennis dat omtrent ELKE Getuienis herstel was toe net EEN eggenoot herstel wou gehad het, DIT IS BEWYS. Daar is net Een van wie ALMAL hulp nodig het en dit is GOD en Sy Woord.  

Oor 'n tydperk van meer as 30 jaar van bediening, het ons toegekyk hoe God die begeerte vir herstel in die hart van net EEN persoon in elke verhouding sit, en dikwels is dit die een wat nie in sonde vasgevang was nie. “Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde”—Spreuke 5:22

Tog, as net EEN ‘n hart vir herstel het en op GOD sal vertrou vir herstel, dan sal HERSTEL plaasvind—Hy, nie ons nie, waarborg dat dit sal. “Daarop antwoord Jesus hulle: ‘Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sĂȘ: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur’”. Matteus 21:21.

Bepaal vandag om te help om nog ‘n getuiens tot ons opkomende—Deur die Woord van hul Getuienis-boeke te voeg. Deel ‘n nuwe getuienis van hoe hierdie huwelik waaroor jy besorg is, jou vriendin se huwelik, wat eens op ‘n tyd geglo is dat dit “hopeloos” was, maar GOD het die onmoontlike, moontlik gemaak deur jou. Dit is wanneer jy ook by ons sal aansluit en juig . . .

“Ag, Here my GOD, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie”! (Jeremia 32:17).

“Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink.” EfesiĂ«rs 3:20 Afr 83

Al ons kursusse is heeltemal gratis, kursusse vir vrouens en kursusse vir mans—kursusse wat jou sal leer en oplei om almal aan te moedig om op HOM alleenlik staat te maak—na Hom te kyk, met Hom te praat, na Hom te luister, Hom te volg soos wat Hy lei. Wat elkeen van ons op 'n pynlike wyse geleer het, is dat niemand behalwe God weet wat presies ENIGIEMAND persoonlik deurgaan nie en hoe om jou daardeur te lei. Leer hoe.

“Al gaan ek ook
in ‘n dal van doodskaduwee,
ek sal geen onheil vrees nie, want
U is met my"
Psalms 23:4 Afr 53

Wonderbare Raadsman

“Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors” —Jesaja 9:5

Ons het begin om ons hulpbronne (boeke, videos, eboeke en kursusse) aan te bied om vrouens (en later mans) aan te moedig om dieselfde pad te vermy wat na verwoesting lei—pynlik en eerstehands bewus dat
.

Beraders nie net duur is nie, hulle werk nie, en, wat erger is, gebaseer op eposse wat ons kry en wat baie van ons persoonlik self pynlik ervaar het—beraders kan wees wie huwelike uiteindelik en heeltemal vernietig—deur jou eggenoot in die skande te steek en persoonlike geheime te ontbloot wat nie met enigiemand bespreek moet word nie!

Om mekaar in die skande te steek en seer te maak is wat beraders paartjies aanmoedig om te doen, wat heeltemal teenstrydig is met wat GOD sĂȘ, Hy sĂȘ, “As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens . . .” Spreuke 17:28.

In plaas daarvan om uit te vaar, mekaar in die skande te steek en seer te maak, moedig ons elkeen in ‘n huwelikskrisis aan om met GOD te praat en Hom alles te vertel. Ons moedig hulle aan om ons eindelose hulpbronne te gebruik om HOOP te vind en te vestig, deur SY woord te lees, wat HY sĂȘ, wat jy moet saamstem is ver beter as enige berader of ondersteuningsgroep.

Deur ons hulpbronne, sal ons jou vriendin voorstel of herverbind met die BESTE en MAGTIGSTE Raadgewer. ‘n Raadgewer wat elke minuut van elke dag beskikbaar is, wie regtig die toekoms ken EN ook weet wat binne elke persoon se hart en gedagtes aangaan! Om Hom alles te vertel en nie uit te praat, in die skande te steek of uit te vaar nie.

As dit nie genoeg was om jou te oortuig om jou vriendin te help om die nou pad te kies nie, wanneer die man of die vrou luister hoe hulle eggenoot ‘n berader van al hulle foute en sondes vertel in die fynste besonderhede—word daardie pynlike en vernietigende woorde onthou en oor en oor en oor vertel.

Berading werk nie—dit vernietig enige verdere hoop op herstel.

Dit was nie totdat almal van ons die Wonderbare en Magtige Raadsman gevind het, dat ons ook die Vredevors gevind het nie. Deur voorgestel, geleer en aangemoedig te word om saam die Magtige Raadsman te werk, is hoe ons elkeen vrede gevind het vir ons gemartelde siele en dit is ook toe elkeen van ons se lewens heeltemal begin omdraai het! Om vrede te vind is die heel eerste stap na ELKE herstel, om die Een te vind wat die storm in ENIGE moeilike lewe kan kalmeer, is wat elke persoon op aarde nodig het.

Asseblief, Asseblief Sluit By Ons Aan

As jy belangstel in ons selfstudie hulpbronne om alleen, op jou eie pas, deur te werk, of as jy belangstel om ander in ‘n huwelikskrisis te help, moedig ons almal aan om die eerste stap te neem deur ons GRATIS Huweliks Evaluasie hier onder in te vul om jou GRATIS kursusse vir vrouens of mans te begin.

Dit sal jou voorberei vir wat jy sal gebruik om te help. Vul dit in namens iemand anders, lees alles self en hernu jou gedagtes met wat GOD sĂȘ oor die huwelik, egskeiding, verwydering, owerspel, sagmoedigheid, en o’ soveel meer!

Uiteindelik Hoop. com

Onthou hierdie webwerf, UITEINDELIK HOOP. COM en deel dit met enigiemand en almal wat jy hoor in ‘n huwelikskrisis is of met wie jy weet huweliksprobleme ervaar—of nog beter, skep ‘n applikasie op jou foon.