d

3 GRATIS 30-Dae Huweliks Herstel Reis Kursusse

As jy ernstig is oor herstel, het jy meer geestelike krag nodig en daarom het ons ‘n GVP “Geestelike Voeding Program” opgestel—geestelike voeding wat jou sal genees en versterk vir jou reis—elkeen vol van Sy Woord, Sy beloftes aan jou!

Psalm 107:20—
“Hy het hulle met ‘n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.”

Jesaja 55:11 AFR 53 Vertaling—“. . . so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur..”

Ons het die volgang spyskaart uitgelĂȘ wat jou die vinnigste deur jou Herstel Reis sal dra en sodat jy eintlik die reis kan geniet!

Kom elke oggend hiernatoe om ons Daaglikse Bemoediger te lees. Sodra jy INGETEKEN het op ons Bemoediger, kan jy elke dag ‘n bemoedigende lofverslag of ‘n Herstelde Huweliksgetuienis lees—dan kan jy na jou Herstel Reis Kursus toe beweeg deur op die Herstel Reis Foto te klik—of kies uit verskeie van die kieslys—Oggend Toewyding, Psalms en Spreuke, leer om in net paar maande deur Jou Bybel te Lees of gaan en luister na Jou ♄ Liefdesliedjie. Klik eenvoudig op elke foto en/of skakel langs die regte kolom van die Bemoediger om aan geestelike voeding te smul wat jou sal genees en krag gee vir jou reis.   

Was Jou met die Water van Sy Woord

Hoe meer jy SY WOORD lees, daarna luister en daarop fokus, hoe meer sal jou pyn weggewas word.

EfesiĂ«rs 5:26-27—

“Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik.”

Die paar wat hulle hele hart in hierdie proses uitstort, elke dag tyd opsy sit (omdat hulle ernstig is oor herstel), bevind hulself herstel selfs voor hulle elkeen van hulle kursusse voltooi het. Hoekom nie jy nie?

Soos wat Isadora sĂȘ in haar herstelde huwelik getuienis “Ek kan nie jok nie, soos Erin en almal aanhou sĂȘ, dit was makliker toe my AM “aardse man” nie hier was nie as wat dit nou is dat ek herstel is. Dit is baie moeiliker om tyd te maak vir my Hemelse Man, dit is nie soos toe ek alleen was nie, net ek en Hy. “Haar herstel het gebeur toe sy halfpad deur Kursus 3 was, wat noodsaaklik is om voorbereid te wees vir jou man se terugkoms.

Hernu ‱ Herbou ‱ Herstel

Begin eenvoudig met Kursus 1 “Hernu” vir 30-dae, gaan dan aan na Kursus 2 “Herbou” vir 30-dae, en dan Kursus 3 “Herstel” totdat jy jou Herstelde Huwelik Getuienis ingedien het en kan sĂȘ...

“Ek het die goeie wedloop afgelĂȘ; ek het gelowig end-uit volhou.” (2 Timoteus 4:7).


Kursus 1: Hernu
★★★★★ Resensies
Leer Meer


Kursus 2: Herbou
★★★★★ Resensies
Leer Meer


Kursus 3: Herstel
★★★★★ Resensies
Leer Meer

★★★★★ Jennifer in Tennessee

“Wat ‘n Verskil In My Lewe”

Prys God dat my lewe omdraai! Toe ek die eerste kursus begin het, was my huwelik en my lewe besig om uitmekaar te val. Ek het dit heel maklik aan die buitekant bymekaar gehou, maar aan die binnekant was ek ‘n totale wrak. Nadat ek die RMI webwerf gevind het, het ek gesien wat regtig genees en herstel moes word, was EK! Toe ek begin het om aan myself te werk, dieper in die Woord te gaan, het ek so baie areas gesien waar ek vergifnis moes vra en aan werk. O, wat ‘n glorieryke dag toe Hy my oĂ« oopgemaak het en ek dit alles aan Hom oorgegee het. My veranderinge het ‘n verskil gemaak op alle gebiede van my lewe, insluitende my huwelik. My kinders is gelukkiger, ek is gelukkiger en ek sien veranderinge in my verhouding met my man. Natuurlik sĂȘ almal jou huwelik is hopeloos en daar is niks wat jy kan doen nie. Maar—hulle is verkeerd! Ek sou nooit ‘n paar maande gelede kon sĂȘ ek is tevrede waar ek is nie.   

H@L

Hoop vir My?

As jou huwelik in die moeilikheid is,
As almal vir jou sĂȘ dit is hopeloos,
Selfs al het dit alreeds in egskeiding geëindig

JA!
Daar IS regtig HOOP vir JOU huwelik!!

 

Vrouens wie die onmoontlike ervaar het—’n herstelde huwelik wat almal gesĂȘ het heeltemal HOPELOOS is—is wie Erin gehelp het om hierdie kursusse te ontwerp om JOU te help op JOU Herstel Reis. 

Deur dieselfde hulpbronne te gebruik (ons boeke en video’s), tesame met nuut geskrewe lesse, ons HHH kursusse was ontwerp om ieder en elke vrou te help om die onmoontlike te ervaar—’n HERSTELDE Huwelik!! En dan, self Bemoedigende te word—deur aan ANDER vrouens bediening te gee.

Maar EERSTE het jy Hernude Hoop nodig!!!

Stap 1, Kursus 1 Hernude Hoop—

Hoe God Jou Huwelik Kan en Sal Herstel

In Kursus 1, oor die loop van 30 dae, begin elke oggend deur ons Bemoediger te besoek OM Geestelik Gevoed te word. Begin selfs voor jy jou rekenaar oopmaak, jy kan ‘n liefdesliedjie vir Hom sing, beweeg dan na die Daaglikse Toewyding, Bemoedigende Lofverslae en lees miskien ‘n paar Psalms en Spreuke, wat so baie herstelde huwelike sĂȘ help om die fondasie te lĂȘ. Gaan uiteindelik voort om net een hoofstuk te lees van hierdie topverkoper boek en eindig deur jou joernaal vir Hom in te vul.

Ook, om enige negatiewe gedagtes of kommentaar teen te staan van “wel-menende vriende, medewerkers of familielede,” nadat jy nie net nuutgevonde waarhede verkry het wat jou lewe sal begin verander nie, maar as bewyse—in elke les het ons ‘n opwindende Herstelde Huweliksgetuienis om voort te gaan om jou geloof in God se vermoĂ« en begeerte om JOU Huwelik te herstel, te bewys!

Of jy nou in staat is om geestelik gevoed te word gedurende jou oggend, of as dit gedurende die dag is, of net wanneer jy by die huis kom later in die aand—dit is van kardinale belang vir jou om geestelike voedigstowwe te kry deur op die volle kursus te voed. Wees seker jy slaan nie die finale stap in jou reis oor nie, wat is om jou joernaal in te vul met wat jy geleer het, gedink het, en die heeldag gevoel het. Deur dit vir Hom in jou joernaal te skryf, sal jou voorberei vir na jy herstel is.

“Deur my Herstel Reis in my joernale te dokumenteer, is iets wat die Here my heel aan die begin gelei het om te doen, terug in 1989, wat bewys het om nie alleenlik die rigting waarin die Here my elke dag gelei het te verstewig nie, maar ook as ‘n manier vir my om ‘n groter intimiteit met die Here te ontdek en te ervaar, wat gelei het tot my herstel en wat my jare later naby aan Hom gehou het.”   

~Erin, RMI Stigter

“Deur ‘n les te doen was so anders as om net die HJH boek te lees. Om na elke les die joernaal in te vul het my regtig diep binne myself laat kyk en my toegelaat om my lewe en verhouding met die Here te evalueer. Toe ek die HJH boek gekoop het, was ek glad nie van plan om aansoek te doen vir enige van die kursusse nie. Maar nadat ek die HJH boek ‘n dosyn kere gelees het, wou ek meer gehad het, ek het meer nodig gehad. Ek het geen idee gehad hoe baie ek daarvan sou hou om my les vorms in te vul nie. Die Here het my verras deur dinge aan my te openbaar waaraan ek nooit tevore gedink het nie. Ek het so baie dinge oor myself geleer, my Here, Ons verhouding en baie meer. Dames, as jy nie aansoek gedoen het vir die kursus nie, begin asseblief om aansoek te doen! Deur hierdie kursus te doen het my nog nader aan die Here gebring as wat ek myself kon indink en ek is gek daaroor! Here! Ek loof U Heilige Naam! Dankie!

~Joy HERSTEL in Kalifornië

“Eendag terwyl ek deur my les begin lees het, het ek so teneergedruk en ontmoedig gevoel dat ek begin sluimer het deur my les. Maar toe kom ek by ‘n gedeelte in die vorm waar jy oor jou sondes bieg. O, susters dit het ‘n groot verskil in my lewe gemaak. Ek het vanoggend wakker geword en verfris gevoel; lig en werklik vergewe. Om die waarheid te sĂȘ, ek het so baie van Sy liefde gevoel wat in my lewe vloei, ek is so in vrede met myself en het ‘n nuwe lewe!! Vandag voel ek dat ek ‘n nuwe bruid is met ‘n HM wat my liefhet bo alle dinge. Dit is tyd om op te hou om te veroordeel en eerder na Hom toe te hardloop! Selfs wanneer ons diep onder in die put is, kruip na die Here toe want Hy sal uitreik vir ons hand en ons oplig. Dankie Here, ek staan in verwondering oor U vir ewig.” 

~ Patty HERSTEL in Suid Afrika

Deur Die Woord Van Hul Getuienis

Begin met ons eerste boek wat ons GEVUL het met HERSTELDE huwelike wat gekom het van vroue, net soos jy, wat die beginsels toegepas het in ons topverkoper HJH, ons het uitstekende HHG by jou kursus gevoeg, waaroor jy ook in jou joernaal sal skryf om jouself te herinner dat jou getuienis by ons volgende volume Deur die Woord van Hul Getuienis gevoeg sal word.

Deur eerstehandse gebeurtenisse van vroue net soos jy te lees, wie die beginsels toegepas het wat jy sal leer, in hulle hopelose en skynbaar onmoontlike huwelike—sal jy die resultate sien—Herstel! En soos wat jy hierbo gelees het, Sy liefde voel en ervaar wat jou sal vrystel van jou pyn en wanhoop!!

Elke dag sal jy die waarhede uit die Skrif versterk om jou te help om krag en momentum te verkry op jou Herstel Reis sodat jy die kursus kan voltooi. Binnekort, sal jy ook sĂȘ, “Ek het die goeie wedloop afgelĂȘ; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou”—2 Timoteus 4:7

Omdat
“ons desperaat wil hĂȘ dat julle dieselfde inspanning moet insit om jou hoop verseker te maak tot aan die einde. Dit is sodat jy nie sal lui wees maar die voorbeeld volg van die wat die beloftes erf deur geloof en geduld”—HebreĂ«rs 6:11-12  

 

En as dit nie genoeg is om jou geloof te bou nie, het ons ook ons topverkoper, “Wees Aangemoedig” Klassieke eVideo’s, ingesluit sodat jy kan hoor en sien hoe Erin deel waardeur God haar gebring het!!

Sodra jy HOOP het en kan glo dat GOD in staat is en dat Hy jou huwelik wil HERSTEL, dan is jy gereed om aan te beweeg na Kursus 2 “Herbou” met meer waarhede.

 

Stap 2, Kursus 2 Herbou Jou Lewe—

Romeine 12:2 sĂȘ: “Julle moenie aan hierdie sondige wĂȘreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”

Kursus 2 is waar jy sal voortgaan deur jou lewe te Herbou—om jou te help om uit die krisis te kom en uit te bly. 

Deur jou gedagtes te hernu en jou lewe te herbou gebaseer op wat God sĂȘ eerder as wat jy sien of hoor van ander, is die natuurlike resultaat dat jy van krisis na kalmte sal beweeg.

Ons Herbou Kursus is ‘n lewensveranderde 30-Dae Herstel Reis wat kort, kragtige en opwindende lesse insluit wat die mees algemene foute aanspreek wat voorkom dat herstel gebeur.

En om jou bemoedig en gemotiveerd te hou, saam met jou lesse, begin ons elke les met MEER Herstelde Huweliksgetuienisse!!

Hier is ‘n lys van net ‘n paar van die aanlyn lesse wat jy sal studeer:

Friends-1-300x192

Vestig Sterk & Blywende Verhoudings

blushing_bride-300x199

God se Vernuwing

wedding-ring-300x192

Die Dra Van Jou Trou Ringe

adultery-768x515

Hantering van Owerspel

bright_idea-300x179

Geheime om Jou Sukses te Beveilig

Stap 3, Kursus 3 Herstel—

Hierdie kursus was ontwerp om vroue voor te berei vir herstel en hulle mans se terugkeer—deur daarop te fokus om ander vroue te help.

Jesus het gesĂȘ, “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy huis op rots gebou het ”—Matteus 7:24

Ons “Herstel” kursus begin deur te leer hoekom dit belangrik is om jou huis op die Rots te herbou—nadat jy jou gedagtes hernu het. Deur eerstens deur te lees, en dan deur ‘n Wyse Vrou te werk, terwyl jy jou joernale invul, sal jy sien hoe die Here jou begin reg kry vir herstel.

“Daar is VERSTAND nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed” —Spreuke 24:3-4

Geneem uit ons TOPVERKOPER ‘n Wyse Vrou—Deur ‘n DWAAS wat op Sinkende Sand Gebou het, het ons ‘n reeks van 4 KRAGTIGE Kursusse gskep:

Hier is ‘n LYS van AL die HERSTEL KURSUSSE wat op die baie populĂȘre werkboek ‘n Wyse Vrou gebou is, en die beginsel waarop ons die vier sessies met lesse baseer is:

“Daar is VERSTAND nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondamente te lĂȘ, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed” —Spreuke 24:3-4

Kursus 3 bestaan uit 4 komponente

  1. Studeer ‘n Wyse Vrou hoofstukke spesifiek vir die getroude vrou.
  2. Vind die Oorvloedige Lewe om jou voor te berei vir die swaarkry van jou nuut-herstelde verhouding.
  3. Kry jou huis in orde “Maak die meeste van Jou Tyd” vir jou toekomstige bediening en/of jou man se terugkeer deur deur Werkers by die Huis te werk.
  4. Berei jou voor vir Jou “Aanlyn Netwerk Bediening” as ‘n Minister, Evangelis of Gebedskryger.
    • Om jou geestelike posisie op te lyn vir ‘n herstelde huwelik soos Melanie en Chelle.
    • Om te voorkom dat jy terugkeer na jou ou maniere.
    • Om jou fokus op ander te hou.

 

'n Oorvloedige Lewe

“‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat julle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.” Johannes 10:10 Herstel eindig nie jou reis nie, in plaas daarvan het Hy hierdie krisis in jou lewe toegelaat om jou te wys hoe Hy wil hĂȘ jy as Sy bruid moet leef!

Herstel Gemeenskap

Vind Ewige Liefde deur Sy bruid te word—sal jou genees van die pyn wat jy voel—maar jy sal in staat wees om vreugde te VOEL en ervaar—vreugde wat jy nooit kon droom moontlik was nie!

“God is so magtig en sterk. Juis met daardie krag werk Hy ook in ons. Hy kan en het dinge vir ons gedoen waarvan ons nie eens kon droom nie!” EfesiĂ«rs 3:20 Die Boodskap  

 


Vind die Oorvloedige Lewe
★★★★★ Resensies
Leer Meer


Lewe die Oorvloedige Lewe
★★★★★ Resensies
Leer Meer


Armoede Mentaliteit

★★★★★ Resensies
Leer Meer


VOORTDURENDE Daaglikse Bemoediging
★★★★★ Resensies
Leer Meer

Bemoedigende Boekwinkel
★★★★★ KRAGTIGE Hulpbronne
Leer Meer

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui