Is jou huwelik in die moeilikheid?
Vertel almal vir jou dit is hopeloos?
Het dit alreeds in ‘n egskeiding geĂ«indig?
Is daar regtig HOOP vir my huwelik?

Ja! Daar is Uiteindelik Hoop

UiteindelikHoop.com

Jou Herstel Reis

Jy het gesoek vir hulp, jy het boeke gelees, met beraders gepraat, jou vriende, jou pastoor, en alles het net erger geraak. So jy het besluit jy mag net dalk huweliks hulp aanlyn vind.

Glo dit of nie, dit is nie per toeval nie, nog minder is dit ‘n samevalling, dat jy ons webwerf gevind het nie— God het jou uitroep om hulp gehoor, en Hy persoonlik het jou na ons bediening gelei wat begin het deur huwelike te HERSTEL wat hopeloos voorgekom het!

 

Dit IS jou Godgewilde Afspraak.
Jou lewe is op die punt om te verander—vir ewig!!

Restore Ministries International het in 1992 begin deur huwelike te help wat almal gesĂȘ het hopeloos was, en Hy (God) het hulle HERSTEL. Ons weet en verstaan waardeur jy gaan aangesien die bedienaars wat hier is om jou te help ‘n HERSTELDE huwelik ervaar HET!

Selfs as daar owerspel, of ‘n owerspelige huwelik (waar een of meer eggenote ontrou was) is, wat almal ooreenstem lyk om die mees hopelooste situasie te wees, GOD is in staat. Ons weet, nadat ons meer as tien boeke van herstelde huwelik getuienisse vol gemaak het, dat God enige huwelik kan herstel—JA, selfs joune! En, gelukkig, God begin of hou nie daar op nie. GOD is meer as in staat om ieder en elke area van jou lewe te herstel as jy op Hom vertrou om dit te doen!

“Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?” Jeremia 32:27

Daar is geen twyfel dat omtrent almal vir jou vertel het dat jy moet opgee en aan beweeg en net iemand anders vind—moenie. In plaas daarvan, stem met ons saam en die Psalm digter wat gesĂȘ het:

“Ag, Here my GOD, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks (nie ‘n ding) is vir U onmoontlik nie!” Jeremia 32:17  

Ontsagwekkende HERSTELDE Huwelike wat God Herstel het!

“Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die boodskap waarvan hulle getuig het; en hulle het nie hulle lewens so lief gehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie”—Die Openbaring 12:11

Deur die Woord van Hul Getuienis

 

Herstel en Man se Redding in Alabama

Omtrent drie maande gelede het ek uitgevind dat my eggenoot besig was om my te verneuk en ek soos ‘n dwaas het gesĂȘ: “Uit is jy!! Ek het nie geweet wat om te doen nie, toe het ‘n vriendin vir my die Herstel jou Huwelik boek gegee. Ek het dit in een aand gelees, en dit het so baie verander!!!!

Dit is toe ek julle Kursus 1 gevat het dat ek besef het dat God my geroep het op hierdie reistog om dinge binne my te verander Hy kon my eggenoot huistoe bring. Dit het die transformasie begin van wie ek was tot wie my eggenoot en God verdien het ek moes wees.

Een maand later, het my eggenoot gekom om die naweek saam met my en die kinders te spandeer. Aan die einde van die naweek, was daar so ‘n verskil in ons albei en dit is wat gelei het tot versoening!!!

Ons huwelik en ons lewens is wonderlik sedertdien, en nou studeer ons ‘n Wyse Man en ‘n Wyse Vrou in julle vry Paartjies Kursus om ons in staat te stel om ander paartjies te help maar hoofsaaklik om ons albei te kry om eerder op die Here te fokus as op mekaar en oor ons vorige probleme te praat!

God sal jou gebede beantwoord en het Sy perfekte tydsberekening vir alles—gehoorsaam net en laat God oorneem!!!

~ Joe en Mary Lou in Idaho, HERSTEL

 

 

Beter vir My Nou

Ek het vermoed en geglo dat ek na aan herstel was toe ek die HJH boek begin lees het en veral toe ek die gratis kursusse begin het. Omdat ek ‘n “Stander,” was het ek baie terugslae  en frustrasies verduur toe dit gelyk het asof dinge goed gaan, maar dan sal iets gebeur en ek het elke keer in duie gestort. Jy sien my man en ek het baie goed oor die weg gekom—selfs al het hy saam met die AV gebly “ander vrou,” ons het gepraat en was nogal na aan mekaar. Maar die ontbrekende skakel was die prinsiepe wat ek geleer het deur die vry kursusse, wat my Herstel Reistog ‘n hupstootjie gegee het tot voleinding!! Ek sal alles aanbeveel wat RMI het om aan te bied: die boeke, die videos, die Daaglikse Aanmoediger en meeste van die Bybel.

~Atarah, ons Huweliks Evaluasie, en Herstel Reis Bedienaar.

 

Dit het gebeur met ‘n Doel — God het ‘n Plan!!

My eggenoot het uitgetrek en het by ‘n medewerker gebly en gesĂȘ “ek is nie gelukkig nie en ek voel onbegeer in ons 20+ jare van huwelik”! Na omtrent ses weke van skeiding en ‘n beweging na egskeiding, het ek besef dat egskeiding nie die antwoord hoef te wees nie. Ek het besluit om die “goeie wedloop van die geloof te veg.” Ek was besig om dit alleen te doen met my gebede. Toe het ‘n pastoor vriend aan die ander kant van die land my na julle webwerf verwys. Ek het onmiddelik die “Herstel Jou Huwelik” boek bestel en dit binne ‘n paar dae gelees. Toe het ek julle Huweliks Evaluasie ingevul en die vry kursusse is aan my geoffer.

Dit is toe dat ek geweet het dat God ons huwelik sou herstel; dit was net ‘n kwessie van dae voordat ek die veranderinge in myself kon sien en ek het gestop en gedink wat ek gedoen het om te verander. Ek het besef dit was nie ek nie — dit was God wat besig was om op ’n asemrowende wyse te werk! Die veranderinge my het gekom toe ek besef het die dinge wat ek verkeerd gedoen het, ek het gebid vir God om my heeltemal te verander, en vir ons huwelik gebid. Ek moes alles aan God oorlaat en ten volle op Hom vertrou.

Net soos dit in die HJH boek en Kursus 1 genoem is, was ek getoets en ons het gepraat. Ek het dit gevoel gebeur op verskeie geleenthede wanneer iets kwetsend gesĂȘ was om te sien of ek sou reageer. Ek het nie reageer soos in die verlede nie, wat bewys het dat ek ‘n nuwe persoon was.

Dit was 28ste Desember toe my eggenoot by die oord waar ek saam my familie was verskyn het. Ek het dit nie verwag nie, en my eggenoot het dit nie geweet tot op 30 minute voordat hy ons tuisdorp verlaat het vir die oord dat ons HERSTEL sou wees!

Al wat ek kan sĂȘ is om seker te maak om dit vir God te gee. Ek het gevind dat so baie dinge gebeur net soos julle sĂȘ dit sou in die HJH boek. Ek het al 3 die kursusse gevolg, die Bybel verse gelees, en gebid, en dit is wat my deurgetrek het. Aan die einde van 90 dae, het God my huwelik herstel! Ek vertrou dieselfde sal met jou gebeur.  

“As God jou daarna toe bring, sal Hy jou daar deur bring.” Dit het alles gebeur met ‘n rede. God het ‘n plan, en nou is ek en my eggenoot soveel gelukkiger. Ons lewe vir God; ons het ‘n wonderlike huwelik, en dit word net elke dag beter! Dankie, Here, vir hierdie bediening. Dit is so wonderlik hoe u so baie huwelike gehelp het, insluitende ons sin! God is wonderlik en wat ‘n geskenk het hy aan almal van julle gegee om aan so baie te gee!

~ Lydia en Tom in New Mexico, HERSTEL

 

 

 

Herstel — Aan Hom Al die Glorie!

Nadat ek vir ses jaar gebid en gevas het, het ek die Heilige Gees gevra om my deur die Internet te lei na ‘n bediening wat my sou kon help. Die Heilige Gees het my na Restore Ministries toe gelei! Ek kon nie wag om die aanbevolle pakket te bestel nie, al die video opnames en by julle lidmaatskap aan te sluit met my eerste kursus! Onmidelik na ek die boeke ontvang het, het ek hulle gelees en weer oor gelees. Dit is inderdaad ‘n geweldige seĂ«n in my lewe, sowel as die lewens van ander!   

Nadat ek die beginsels in julle boeke sowel as die heining van doringtakke aangewend het, het my eggenoot  binne drie weke huistoe gekom!! Al wat ek kan sĂȘ is, MOET NIE OPGEE NIE! Ek glo dat dit wat my die meeste gehelp het was om gehoorsaam aan God se Woord te wees in alles. Dit is wat dit gedoen het!

God seën julle! God se seën aan hierdie bediening!

~ Kyle en Marsha in Noord Dakota, HERSTEL

 

 

Wonderbaarlike Herstel Diep in die Hart(e) van Texas!

Ek het julle bediening ontdek toe ek gesoek het vir antwoorde, en per toeval op die webwerf afgekom het. Dit het bewys wat die Here my geroep het om te doen...Om nie te skei nie, nie te laat gaan nie, en te glo in jou huwelik. Julle kursusse het die leegte gevul! Dankie!

God het my verander voordat hy my situasie verander het. Ek het eerste geleer hoe om nederig te word en my mond toe te hou. Ek het geleer om op die Here te steun en die Here alleenlik! Ek het ook geleer oor die krag van vas. Ek het onmiddellik daaraan begin dink om weer te begin bid, maar sou Hy luister? Toe sonder om te aarsel, het ek op my knieë gegaan en my lewe weer aan die Here toegewy.

Soos wat ek gebid het, het ek die besluit gemaak om in ons huwelik te bly en dit uit te werk, maar ek het vir die Here gevra om asseblief weer vir my “gevoelens” vir my eggenoot te gee of anders sou ek nie kon sien hoe dit sou uitwerk nie. Ek het ook gebid dat Hy my eggenoot sou verander en my eggenoot terugbring na die Here toe.

In die daarop volgende weke, terwyl ek julle gratis kursusse gedoen het, het my honger na die Here onversadelik gegroei. Ek het die Bybel begin lees en dit klaar gemaak vir die eerste keer in my lewe. Ek het my finansies oorgegee en my tiende soos per die Bybel se instruksie, aan my stoorkamer begin gee. In minder as ‘n maand, het my gevoelens vir my eggenoot teruggekom en ek was lief en “verlief” op my eggenoot! Dit was wonderbaarlik aangesien ek nie so oor my eggenoot gevoel het vandat ons eers begin uitgaan het nie. Ek het net gewag en gebid vir die Here om dieselfde vir my eggenoot te doen.   

‘n Paar maande later, het ons huwelik nie net erger geraak nie, maar ek het uitgevind dat daar owerspel by betrokke was—wat al vir ‘n rukkie aangegaan het. Ek was verstom, geskok, leeg, alleen, verpletter, en my hart en self-waardigheid was verbrysel.

Prys God, terwyl dit verskriklik pynvol was, het ek veredel, suiwer, en toegewyd daaruit gekom! Die hele storm was oor ‘n jaar en ‘n half. Hou in gedagte alhoewel jou toets, in werklikheid, ‘n leeftyd is.   

In die begin, het ek Christelike beraders gehad wat my geadviseer het om van my eggenoot te skei..kan jy dit glo? Man, het hulle julle boeke nodig sodat hulle kan leer dat net God in staat is om ‘n onmoontlike situasie te herstel!! Hy het iets wat dood was weer lewe gegee!! Dit is al twee jaar vandat my eggenoot permanent terug gekom het huistoe. Dit het definitief ten minste ‘n volle jaar geneem om te genees en oor die skade wat gedoen is te kom, maar dit is ‘n nuwe huwelik in Christus die moeite werd en om die egskeidingsvloek wat steierend in albei ons families was te breek. Nie een van ons kan gelukkiger wees in ons huwelik nie.  

My eggenoot sĂȘ daagliks vir my “ek het jou lief en ek mis jou wanneer ek by die werk is!” Ek prys God vir  alles wat Hy my geleer het gedurende my beproewing en nou wat lyk asof dit ‘n vloek was, was in werklikheid ‘n meesterstuk van ‘n seĂ«n van die Here. Hy maak alle dinge nuut!!   

~ Kery en John in Texas, HERSTEL

 

 

Herstel nadat ons DEUR die vuur gegaan het!

Wat ‘n ontsagwekkende reistog. My huwelik is al vir meer as 15 JAAR herstel. My reistog het alles begin toe ek en my man vir die tweede keer probeer het om ‘n egskeiding te kry. Ek het genoeg gehad en was vasbeslote om my wandel met God met of sonder my man voort te gaan. Ek was oortuig dat die probleem net my man was en ek was die “goeie” vrou, en ek was klaar met my man se ontrouheid. Ek het alles probeer, maar alles het misluk. My pogings om die huwelik te “red” het in ‘n nimmereindige sirkel opgeĂ«indig. Ek het vasgevang gevoel en finaal alle hoop verloor. Ek prys God vir Erin en haar bediening. Die manier wat die Here Homself aan my openbaar het toe ek eers hiernatoe gekom het was ontsagwekkend! God is so genadiglik dat ek deur die pyn, vrygelaat was!   

Nie net was my volle getuienis gebruik om ander aan te moedig toe dit ‘n hoofstuk uit die Woord van Hulle Getuienis boek 2 geword het, maar God het my geroep om by die HMI Ministerie Span aan te sluit—deur die direkteur van die Spanish Español ministry met ons eie webwerf te word, ons eie blog wat Spaans sprekende vrouens bereik rondom die wĂȘreld. Alleenlik GOD kan dit doen!

~ Lota in Florida ons Spaanse Minister

 

Onmoontlik Herstel (deur God Alleen) en Meer!

Na drie jaar met Herstel Ministeries as ‘n lidmaat, het my man nie net huistoe gekom na ons kinders toe nie—maar hy was ook gered en was gedoop en groei nou met lang hale in sy geloof!! Ons is albei hernu en herstel, dankie aan God!

Die Here het baie werk aan my te doen gehad sodat ek kon leer hoe om lief te hĂȘ en hoe om die regte vrou vir my man te wees; ek moes ontslae raak van al die haat, verafskuwing en pyn, eerstens, soos moes my man. Ons is albei verlief op die Here en op mekaar en wil nou ons eie huweliks bediening hĂȘ. So ek het by  RMIOU.com. met opleiding begin.

Gedurende my beproewings, het die prinsiepe vanuit  God se Woord en HMI hulpbronne my volharding, om nooit op te gee nie, uithouvermoĂ«, om te WEET dat die Here ons gebede hoor en dat Hy persoonlik ons langs ons Herstel Reistog wil lei sodat ons ‘n intieme persoonlike verhouding met Hom kan ontwikkel sodat Hy eerste in ons lewens kan bly geleer.

Die hulpbronne wat ek sou aanbeveel is Erin se boeke, Die Heilige Skrif en om voordeel te trek uit die vry kursusse!

Selfs wanneer ons dit nie besef nie, het God het ons gebede verhoor en hou Hy aan om in ons harte te werk. Hy is ‘n betroubare God wat sy beloftes nakom wanneer ons betroubaar is. Hy is so waardig van ons lof en om bo en behalwe aanbidding te gaan—deur ‘n werklike persoonlike verhouding met Hom te ontwikkel!

Daar is geen manier wat ons huwelik herstel kon word as God dit nie gedoen het nie. Ons was 21 jaar getroud toe my man weg was. Hy was kwaad, ontnugter, depressief en vol vyandigheid. Ten tye, het hy gesĂȘ hy was “klaar,” maar dankbaar, het die Here ander planne gehad. Dankie, Here!  

~ Michael en Diane in Kalifornië, HERSTEL

 

 

Pappa!!

My Herstel Reistog het alles begin toe ek besef het dat my man besig was om ‘n paralelle lewe te bou. Ek het gesien dat sy vriende enkellopende mans was, en daar was altyd feesviering en “redes” om uit te gaan en laat en dronk te arriveer. Nadat ek hierdie Bediening (in Portugees) gevind het, het ek begin om die prinsiepe toe te pas wat ek in elke les geleer het en een dag het ek skielik ‘n geraas in die sleutelgat van die voordeur gehoor en my man het binne die huis gekom! My kinders het skreeuend na hom toe gehardloop “Pappa!!!!” ek beveel die vry aanlyn kursusse aan en om die daaglikse Aanmoediger te lees — sodat  jy sal weet hoe om die dag te begin, ek kan nie sonder dit lewe nie.

~ Paula in Rio, ons Portugese Minister

 

Kan GOD Regtig MY Huwelik Herstel?

Ja! Daar is geen twyfel dat God jou uitroep om hulp gehoor het in jou gesukkel en neerslae in jou huwelik. Dit is hoekom Hy hierdie Godsgewilde Afspraak voorbestem het om jou die hulp en hoop te gee wat jy nou so desperaat nodig het!

Ons weet en verstaan waardeur jy gaan aangesien so baie van ons alreeds ‘n HERSTELDE huwelik ervaar het en lewe nou die Oorvloedige Lewe waarvoor ons Beminde gesterf het om vir ons te gee!

“Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry. ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed.”—Joh. 10:9-11

Elkeen van ons wat ‘n herstelde huwelik ervaar het sal jou dieselfde ding vertel—dat dit nie saak maak wat enigiemand anders jou vertel nie, JOU huwelik is NIE hopeloos nie! Ons het bewyse selfs anderkant ons eie huwelike—meer as 7 boeke van herstelde huwelik getuienisse en nuwe Herstelde Huwelik Getuienisse word elke Saterdag geplaas van honderde wat ons ontvang—dit is BEWYS dat God in staat is om enige huwelik te herstel—spesiaal joune!

Jy het dit een keer van tevore gelees dat die HERE Homself sĂȘ, “Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?”(Jeremia 32:27). Sal jy glo wat jou eggenoot gesĂȘ het, dat dit hopeloos is? Of wat ‘n vriendin of berader jou vertel het? Of sal jy glo wat GOD gesĂȘ het?!?!

Hoekom die feite debateer, ons het bewyse dat God ons hulpelose huwelike herstel! Dink jy regtig dat jou situasie en huwelik te moeilik vir GOD is om te verander, verbeter of herstel? Dit is nie! Ons was dieselfde dinge vertel en hulle was verkeerd!!

Alhoewel, as jy verkies om dieselfde advies te volg, dieselfde dwaasagtige metodes, dan gaan jy presies dieselfde opeindig.

In plaas daarvan, “Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry is min”—Mattheus 7:13-14

Noudat jy die NOU POORT gevind het, sal jy daardeur gaan en wysheid, kennis, en verstandhouding wat jy (en net omtrent almal) te kort skiet verwerf? Is jy gewillig om die leuens en mites te laat vaar en Jou Gedagtes te Hernu met wat God sĂȘ oor die huwelik EN hoe HY dit kan HERSTEL?

Ons doel is om eenvoudig die “woord te verkondig; daarmee vol te hou tydig en ontydig; weerlĂȘ, bestraf, bemoedig deur met alle geduld te onderrig want daar sal ‘n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaar-maak wat net sal sĂȘ wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend”—2 Timoteus 4:2-4

God sĂȘ jou huwelik krisis het gebeur omdat “My volk gaan onder omdat hulle nie aan My toegewy is nie. Omdat jy jou taak om hulle aan My toe te wy, verwerp het, verwerp ek jou as my priester. Omdat jy die wil van God verontagsaam het, verontagsaam Ek die priesters wat onder jou dien”—Hosea 4:6

Doen dit vir jou kinders, doen dit vir jou eggenoot, doen dit vir ander wat sal dophou. Verootmoedig jouself, word ‘n student van Sy Woord, en kyk hoe jou lewe amper onmiddellik verander!!

Laat ons toe om jou gees spiritueel te voed en te vertroetel  met die waarheid.

Jy is uitgehonger en ontneem van die ware spirituele voeding wat jy nodig het om hierdie reistog te maak. Jy is ook verwyder van die Een wat jou geskape het vir gemeenskap en Wie jou wil lei langs en deur donker dieptes.

Nog een ding wat jy nou dadelik moet verstaan: As jy nie net gesĂȘ is dat jou huwelik hopeloos is nie maar dat jou huwelik nie sonder jou eggenoot se hulp herstel kan word nie, dan moet jy jou geloof bou  in God se begeerte en vermoĂ« om selfs huwelike wat die mees hopeloos is te Herstel. Deur die getuienisse van huwelike wat gelyk het asof dit hopeloos is wat nou herstel is te lees en op te merk dat omtrent ELKE Getuienis was herstel toe net EEN eggenoot herstel wou hĂȘ, dit is bewyse. Daar is net Een van wie jy hulp nodig het en ons sal jou wys hoe—deur ‘n voorbeeld te stel.

Oor ‘n tydperk van meer as 25 jaar van ministerie, het ons toegekyk hoe God die begeerte vir herstel in die hart van net EEN verhouding sit, en dikwels is dit die een wat nie in sonde vasgevang is nie. “Die oortreding van die goddelose agterhaal hom, hy draai hom vas in sy sonde”—Spreuke 5:22

Tog, as net EEN van julle die hart ❀ het vir herstel en op GOD sal vertrou vir herstel, dan gaan HERSTEL plaasvind—Hy, nie ons, waarborg dit sal. “[God] Ek het iemand tussen hulle gesoek wat ‘n muur sou bou en vir die stad in die bres tree dat dit nie vernietig word nie, maar ek het niemand gekry nie”—EsegiĂ«l 22:30

Stel vandag vas om jou getuienis by te voeg in een van ons volgende—Deur die Woord van Hulle Getuienis boeke. Vertel jou getuienis, deel hoe jou huwelik wat eens op ‘n tyd “hopeloos” voorgekom het maar God het die onmoontlike, moontlik vir jou gemaak. Dit is wanneer jy by ons sal aansluit en uitskree...  

“Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is [was] vir U onmoontlik nie”(Jeremia 32:17).

Ons vry aanlyn kursusse is ontwerp om jou getuienis as jou daaglikse joernaal te skryf jou gedagtes en gebede en hoop en drome vir jou toekoms.

“Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink, aan Hom kom die eer toe—oneindig bokant ons hoogste gebede, begeertes, gedagtes, of hoop.”EfesiĂ«rs 3:20

Al ons kursusse is heeltemal verniet vir vrouens en mans. Kursusse wat jou sal leer en oplei om op HOM alleen staat te maak—kyk op na Hom toe, praat met Hom, luister na Hom. Wat elkeen van ons pynlik geleer het is dat niemand maar God presies weet wat jy persoonlik deurmaak nie en hoe om jou daardeur te lei nie. Leer hoe.

 

JOU Wonderlike Raadsman

“En Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors”—Jesaja 9:5.

Ons het begin om ons hulpbronne (boeke, videos, e-boeke, en kursusse) aan te bied om vrouens aan te moedig (en later mans) om dieselfde verwoestende paadjie wat na die verderf lei te vermy. Raadgewers is nie nie duur nie, hulle werk nie, en, wat erger is. Gebaseer op e-posse wat ons kry, raadgewers kan wees wie uiteindelik en heeltemal huwelike vernietig, omdat deur jou eggenoot in die skande te steek en persoonlike geheime uit te blaker wat nie met enigiemand bespreek moet word nie, is wat raadgewers jou aanmoedig om te doen.  

In plaas daarvan, gebruik ons eindelose hulpbronne om Hoop te vind, wat beter is as enige raadgewer of ondersteunings groep. Deur ons hulpbronne, sal ons jou aan die BESTE en mees MAGTIGSTE Raadgewer voorstel. ‘’n Raadgewer wat elke minuut van elke dag beskikbaar is, wie eintlik die toekoms ken EN ook wat aangaan in jou eggenoot se hart en gedagtes! As dit nie genoeg is om jou te oorreed om die nou pad te kies nie, om te luister na hoe jou eggenoot ‘n raadgewer al jou foute in groot besonderhede  vertel, is pynlik en wat gesĂȘ word sal jy vir die res van jou lewe onthou. Berading werk nie—dit vernietig verder enige hoop van herstel.

Dit was nie totdat ons almal die Wonderlike en Magtigse Raadgewer gevind het dat ons ook die Vredevors gevind het nie. Deur aan die Magtige Raadgewer voorgestel en geleer te word hoe om met hom te werk, het ons elkeen vrede gevind vir ons martelende siele en dit is toe dat elkeen van ons lewens begin het om om te draai! Deur vrede te vind is die eerste stap na ELKE herstel, deur die Een te vind wat die storm kan kalmeer in jou ongeruste lewe is wat elke persoon op aarde nodig het.

 

Waar Begin Ek?

Hoe kan ek moontlik die pyn en verwarring hanteer wat ek ondervind?

Van die skrywer van ons HJH boek en stigter van RMI:

Baie mense staan verwonder hoe ek in staat was om dit deur so baie intensiewe beproewings in my lewe gemaak het—en nie net dit deurgemaak nie—maar daardeur gegaan het met vreugde.

Ek moet erken, binne myself, ek kon dit nie deur my eerste enorme krisis gemaak het toe ek my man se owerspel ontdek het en sy verdwyning vir maande, net om van my te skei. Saam met daardie pyn en vrees wat daarmee gepaard gegaan het, moes ek ook wel-menende mense verduur wat my vertel het wat ek behoort te doen, wat my situasie veel erger gemaak het.

Was dit nie vir my intieme verhouding met my Redder, wat ek vir die eerste keer gevind het regtig daar was vir my nie, weet ek ek sou dit nooit deurgemaak het nie.

Hunker jy na daardie “vrede” van God wat ALLE verstand te bowe gaan?

Toe my man my vir ‘n ander vrou gelos het, was ek alreeds ‘n Christen. Maar ek het Hom nooit regtig die HERE van my lewe gemaak nie. Is dit waar jy is of as jy nooit ‘n persoonlike verhouding met die Here gehad het nie, dit is ‘n perfekte tyd om hierdie lewens-veranderde stap te neem tot ‘n lewe wat gevul is en oorvloei met vrede.

Wat is meer belangrik as jou huweliks probleme (of enige ander verhouding of situasie wat jou nou pyn veroorsaak), is om jou spirituele status te verbeter—wat ELKE area van jou lewe sal verander.

Meeste van julle op wie gekul is of verlate is, gaan alleen deur hierdie krisis en is bang, en weet nie wat om te doen nie. Wat jy regtig nodig het is Iemand wat weet wat die toekoms inhou en die koers van jou lewe kan verander—en Wie jou NOOIT sal los of versaak nie—NOOIT, NOOIT!

EN Hy sal jou nie net verander EN troos nie, Hy kan eintlik die hart van jou eggenoot draai of jou ouer kinders of enigiemand anders wat betrokke is. Hy belowe om jou te troos wanneer daar niemand om jou is nie, niemand wat verstaan, en Hy sal jou neem en jou onder sy vlerke laat skuil. Hy sal jou vul met die liefde wat jy net kan droom bestaan, wat (met tyd) is wat jy sal gebruik om vir jou eggenoot lief te wees. Hy kan ook jou gebroke liggaam genees en jou finansies seën. God is in staat om die onmoontlike in ALLES te doen, solank ons hom ons harte gee en Hom eenvoudig vra om hulp.

“Niks is vir God onmoontlik nie.” —Lukas 1:37

Elkeen van ons wat ‘n herstelde huwelik ervaar het sal jou eerlik vertel dat elke keer wat ons deur sommige van die die ergste ondervindings van ons lewens gegaan het (krisisse wat uiteindelik meeste sal vernietig), het ons elkeen ‘n vrede wat alle verstand te bowe gaan gehad! En hoe meer jy van God het, hoe meer sal jy straal en uiteindelik voordeel trek uit die soort krisisse wat meeste mense sal breek.  

Wat opwindend is dat wanneer mense uitvind waardeur jy gegaan het (spesiaal reg in die middel van die krisis) sal hulle nie glo hoe jy so kalm gees en opgewekte gelaat het nie—en wanneer nodig vergiffenis!

Sodra jy regtig SY vergiffenis beleef het, sal jy vind dat Hy jou sal help om almal te VERGEWE wat jou seergemaak of te na gekom het! Vergiffenis sal jou laste lig en jou martelende siel genees.

Miskien was daar tye wat jy daaraan gedink het om te bid, maar jy weet net nie hoe nie. Glo dit of nie, die beste gebed is net om met God te praat. Hy wil regtig nie formele en blomryke gebede hĂȘ nie. Hy LIEF dit eenvoudig om ‘n hartlike gesprek met jou te hĂȘ.‘

SO HOU NOU DADELIK OP.

  • Vertel vir God in jou eie woorde dat jy hom nodig het—nou dadelik om jou te help. EN as jy regtig nie weet of God selfs bestaan nie, vra dan vir  God om Homself werklik vir jou te maak.
  • Nou dadelik, gee die HERE jou lewe—’n lewe wat opgemors is. ‘n Lewe vol van pyn en verwarring, en vra Hom om alles NUUT te maak! Gee Hom jou hart, en begin dan om Sy LIEFDE te ervaar dat dit so werklik  en vol deernis is dat jy uiteindelik vreugde sal aanvaar—iets wat niemand ooit van jou af kan wegneem nie!   

“Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesĂȘ het: Julle moet opnuut gebore word nie” —Joh. 3:7

“Dit verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.” —Joh. 3:7

As jy opgehou het en jou deurmekaar lewe vir die Here gegee het, dan van hierdie oomblik af sal jou toekoms binnekort begin NUUT lyk—jy sal NUUT lyk—asof jy oor GEBORE is!

Jy het geen aardse idee van hoe baie God jou liefhet nie, en hoe die HERE  GEHUNKER het na hierdie oomblik—om jou as SY eie te hĂȘ nie.

“Tog is die HERE gretig om julle genadig te wees en wil Hy Hom oor julle ontferm: Die Here is ‘n God wat reg laat geskied, en dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.”—Jesaja 30:18

Is dit nie verbasend  hoe ons lewens so besig is en gevul is met mense en dinge wat ons weerhou om te besef dat die HERE net daar gewag het om te wag om ons te help? Dit is die EEN en enigste rede hoekom God hierdie krisis toegelaat het (en elke ander krisis) in ons lewens in. Dit neem dikwels ‘n krisis vir ons om op ‘n plek te kom waar ons begin om hom regtig nodig te hĂȘ en gewillig is om op te gee om te probeer en finaal alles aan Hom te gee.    

NOU, ieder en ELKE keer wat jy jouself vind dat jy hulp nodig het, of liefde, of rigting wanneer jy ieder en elke besluit maak—praat met die HERE daaroor. Niemand anders.

“Laat jou lewe aan die HERE oor en Vertrou op Hom; Hy sal sorg” —Psalm 37:5

As jy stop en jou probleme (groot en klein) aan die Here gee, belowe ek dat Hy na jou hulp sal kom en redding of jou daardeur lei. Jy sal nie meer nodig hĂȘ om op jou eie insigte staat te maak nie of om ‘n plan te maak nie. Van nou af gee dit eenvoudig aan HOM sodat Hy aan jou kan bewys net hoe baie Hy jou liefhet en vir jou omgee deur jou te lei of selfs deur elke krisis te dra!   

“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop” —Spreuke 3:5-6

Deur nie te weet wat om te doen wanneer ‘n krisis ontstaan nie, deur nie te weet dat HY die een is na wie toe jy moet hardloop nie, is wat sal veroorsaak dat jy sal twyfel dat God jou waarlik liefhet en jou wil lei EN sal veroorsaak dat jy teruggaan of in ‘n krisis bly.

 

— Neem SY Hand—
Laat HOM Jou Lei

Selfs al is jy desperaat vir iemand of ‘n “regte” persoon om jou te help, daar is NET EEN MANIER en Een Persoon wat jou kan lei uit “donker dieptes.”

Daar is net Een wat verstaan presies wat aangaan, aan beide kante, en is in staat om die harte van die wat betrokke is om te draai.

Ons wat ‘n herstelde huwelik ervaar het weet sonder die minste twyfel dat jy NIE iemand nodig het maar die Here om jou deur en uit jou krisis te lei nie.

“Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig” —Psalm 23:4

Dit is tyd om te LAAT GAAN van alles en almal EN die Here se hand te vat, en Hom toe te laat om jou persoonlik te lei.

Laat Hom toe om met jou te praat en leer om net met Hom te praat.

Neem sy Hand en reis deur Hernu Jou Gedagtes met wat Hy sĂȘ, Herbou jou lewe met sy bloudruk, en hou dop hoe HY alles herstel!!

Anders as die algemene idee dat “berading” die oplossing is, offer ons NIE wat bewys is om NIE te werk nie. Berading en Christelike sielkunde het eintlik my huwelik van krisis tot algehele verwoesting geskuif. Soos honderde mans en vrouens wat hulle pad na ons toe gevind het, berading het hulle ook nie gehelp nie—maar op die lange duur totaal verwoes die bietjie wat oor was van hulle huwelike.

Ons offer nie die verkeerde soort hulp of ondersteuning nie. Ons offer wat WERK!!!

Noudat jy hierdie lewens-veranderde besluit gemaak het, SMAG ons daarna om jou deur die res van jou HERSTEL reis aan te moedig deur  jou MEER van God se Woord te offer. Om die prinsiepe van ‘n Herstelde Huwelik te leer. Om jou toe te laat om wysheid, kennis, en verstandhouding te win.

Markus 16:15 “Hy het vir hulle gesĂȘ: “Gaan uit, die hele wĂȘreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.”

Jesaja 52:7 “Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sĂȘ: “Jou God is Koning!

 

Herstel Reis

GRATIS Kursusse

Ons NUWE aanlyn kursusse vir vroue en vir mans verteenwoordig ‘n evolusie in self-studie materiale vir vrouens of mans in huweliks krisis—sonder koste, skade en skande of deur persoonlike besonderhede te deel met ‘n berader.

Binne die private omgewing ons kursusse, ons voorsien jou met ‘n rykdom Bybelse bronne vir die paartjie in krisis—en beter nog, dit is bewys om selfs beter te werk wanneer net EEN (of die man OF die vrou) dit gebruik.

Kom ons wees eerlik, statistieke bewys dat dit gewoonlik net EEN is wat uit die huwelik wil kom terwyl die ander een probeer om vas te klou. Die hof sy met die een wat wil uit, en neem ‘n “geen-fout” egskeiding wat eenvoudig beteken dat die eggenoot wat hulle wil maak werk sy/haar regte verloor.

Ons vry kursusse laat JOU toe om ons materiale te studeer op JOU eie passie, en gedurende jou vrye tyd. Ons, alhoewel, moedig jou aan om dit jou doel te maak op vroeg op te staan en jou dag te begin voordat jy enige iets anders doen aangesien HERSTEL van ‘n dooie of huwelik wat besig is om dood te gaan ‘n baie moeilike en nou pad is.

Matteus 7:13-14—”Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en diĂ© wat daardeur ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en diĂ© wat dit kry, is min.

 

Sluit asseblief By Ons Aan

As jy belangstel  in of ons self-studie materiale om alleen te werk op jou eie passie, of jy belangstel om ander te help in ‘n huweliks krisis, die eerste stap is om ons GRATIS Huweliks Evaluasie hier onder in te vul om jou GRATIS kursusse vir vrouens en mans te begin.