Hierdie GEVORDERDE GRATIS Kursus is Gereserveerd ALLEENLIK vir Herstel Bediening Lidmate.
As jy daarvan sal hou om by ons Aan te Sluit—Sy Bruid Te Word—Sy Kerk

LEES ASSEBLIEF MEER

Of jy kan die eBoek in Sagteband kry

Ooweeg ook asseblief om aan die begin van hierdie reeks te begin met ons mees populĂȘre GRATIS reeks Vind die Oorvloedige Lewe!

 

Versit Berge

Liewe Bruid,

Ons is so opgewonde dat jy met jou vierde en finale boek, Versit Berge  voortgaan. Doen een les per week—om jou tyd te gee om elkeen van die beginsels te absorbeer om jou oorvloedige lewe te verryk. Nietemin, as jy ‘n nuwe bediening lid is en dit is jou eerste Oorvloedige Lewe Kursus, gaan asseblief terug en begin met ons eerste boek VIND die Oorvloedige Lewe, en ook ons tweede boek, Leef die Oorvloedige Lewe—om die beste resultate te verkry en die grondslag beginsels te verstaan sodat jy na ons derde boek om jouself vry te stel van die Armoede Mentaliteit kan gaan—sodat jy die geestelike krag sal hĂȘ wanneer jy Berge Versit in jou lewe! 

Baie liefde aan julle almal!

Jou HB Ministerie Span

INSTRUKSIES

Wees seker om eers die hoofstuk te LEES en dan te stop om na te dink—en die Here toe te laat om met jou te praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer en wegneem uit die lees van hierdie hoofstuk.

Stort jou hart dan uit in jou Joernaal, en kom weg met alles wat Hy vir jou het—en jou help om Hom en Sy Oorvloedige Lewe ten volle te LEEF!

En, om jou hart voor te berei en sodat jy regtig kan voel hoe na jou Hemelse Man aan jou is, sal ons jou aanmoedig om hierdie MP3 LeĂȘr van ‘n liedjie af te laai sodat jy vir jou HM “That's All” kan sing.” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd gedurende jou dag.

Ons beveel aan dat jy elke SONDAG of so dikwels soos wat Hy jou lei ‘n hoofstuk te doen.

So sal die woord wat uit my mond kom, ook wees
dit sal nie onverrigter sake na My toe terugkeer nie,
maar dit sal doen wat Ek gedoen wil hĂȘ
en tot stand bring waarvoor Ek dit gestuur het”
Jesaja 55:11

Vir al ons Gevorderde Kursusse, soos Oorvloedige Lewe Kursusse, is elkeen ontwerp om geniet te word—en jou toe te laat om in die beloftes en beginsels te rus—en jou baie tyd gee om met jou Hemelse Man te praat oor watter gedagtes aanhoudend na jou verstand toe kom.

So eerder as om ‘n LES ‘n dag te doen (soos Kursusse 1 en 2 toe jy op jou Herstel Reis was) moedig ons jou aan om ‘n LES ‘n WEEK te doen: Laat toe dat elkeen van Sy beloftes en beginsels die tyd het om te doen wat Hy wil hĂȘ hulle moet doen:

  • Te veel lesse op ‘n slag doen nie net NIKS goeds nie—maar kan eintlik veroorsaak dat jy die voordele mis.
  • Deur te ver tussenin te wag is ook skadelik omdat dit laat toe dat die weĂ« van die wĂȘreld terug in jou hart en gedagtes kom.

“Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie 'n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?” Jeremia 8:22. Daar is ‘n genesende balsem in die Woord van God; daar is ‘n Geneesheer, so waarom is die geestelike gesondheid van Gos se mense misluk om genees te word? God sĂȘ, “My volk gaan onder omdat hulle nie aan My toegewy is nie.” Hosea. 4:6


Aangesien hierdie GRATIS Kursus deur ons vennote voorsien was,
Var ons dat jy hierdie kursus afsluit deu ‘n kort dankie nota te skryf:

KLIK HIER

Wees ‘n Bemoedigende Vrou

Wees seker om die Oorvloedige Lewe Reeks met jou vriende, familie, en medewerkers te deel. Begin deur ons eerste boek VIND die Oorvloedige Lewe, en ons tweede boek, LEEF die Oorvloedige Lewe—dan die Armoede Mentaliteit te deel en help hulle om Berge in hulle lewens ook te Versit.