SS-NEW

Verwelkom die Eiesinniges
Deur Sy Liefde op Ander Uit Te Stort

Redding Stories Kursus

“En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het. . .
(Christus) ons die bediening van die
versoening gegee het. . .
deur hulle hul misdade nie toe te reken nie
en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou.”
—2 KorintiĂ«rs 5:18-20

Redding Stories

Liewe Bruid,

Ons is so dankbaar dat die Here Erin gelei het om hierdie ongelooflike en bemoedigende stories te begin skryf om met ons Herstel Gemeenskap kerk lidmate te deel. Terwyl sy gedurende Januarie tyd geneem het om op die Here te fokus, het Erin gesĂȘ dat Hy haar aan daardie versteekte juwele herinner het en haar gelei het om hulle te gebruik vir hierdie ongelooflike kursus wat ons aan bemoedigende vrouens kan bied—vrouens wat die geloof nodig het om te glo dat Hy  elkeen van ons geliefdes SAL lei om Hom persoonlik te ken—verall wanneer ons ons lewens lei geweek in Sy liefde—en aanbevelingsbriewe word wat deur almal naby jou gelees kan word!

“Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan” (2 KorintiĂ«rs 3:2 Afr 83)

“Julle is ons  brief. Christus het hiedie brief op ons harte geskryf, en al die mense ken hierdie brief en hulle lees dit. (ABA)

Elkeen van ons het ‘n nabye of verlangse familielid, van wie ons ‘n gevoel het dat hulle nog nie die Here goed genoeg ken om seker te voel van hul redding nie. En daar is ook mense saam met wie ons werk en vriende waarmee ons kontak verloor het, wat Hy op ons harte gelĂȘ het.

Gelukkig, hierdie las wat ons dra kan gelig word as ons eenvoudig almal aan die Here toevertrou, ons Man, terwyl ons fokus om so deurdrenk te word in Sy liefde, dat almal rondom ons geaffekteer sal word deur in die poel van Sy liefde wat ons omring te staan.

Lukas 6:38—
“Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word.”

Hierdie kursus sal jou help om jou las te verlig tot op die punt waar jy eenvoudig in afwagting kan wag vir die volgende redding storie wat Hy in jou eie lewe sal openbaar! En wanneer Hy dit doen, wees seker om asseblief jou Redding Storie met ons te deel.

En, om jou hart voor te berei en om in staat te wees om regtig te voel hoe desperaat ‘n geliefde mag voel omdat hulle onbemin en vermy voel, sal ons jou aanmoedig om die MP3 leĂȘr van ‘n liedjie af te laai “Say Something.” Doen dit elke keer wat jy kom om ‘n hoofstuk te lees en enige tyd gedurende jou dag.

"Say Something (I'm giving up on you)"


Redding Stories!!

Handelinge 16:31 Afr 83—
“Hulle antwoord Hom: “Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word—
jy en jou huisgesin—

Handelinge 16:31 ABA—
“Hulle sĂȘ toe vir hom” Jy moet glo in die Here Jesus en dan sal God jou red,
Vir jou en jou hele huisgesin.”

Die woord “huisgesin” in die oorspronklike Grieks of oikoß beteken “almal wat een gesin vorm.”

Geen twyfel soos almal van ons, het jy iemand wat jy liefhet wie jy weet nie gered is nie, gebaseer op hoe hy/sy hul lewe leef vermoed jy dat hy/sy nog nooit die Een ontmoet het wat dit vir ewig sal verander nie!

Ek het ook baie gehad, so baie, dat ek belas gevoel het om vir elkeen te bid, ‘n las wat eenvoudig te veel vir my geword het. Dit is toe dat ek uiteindelik met my HM daaroor gepraat het, die Here het met my gepraat en Hy het vir my die verse hierbo gegee, wat my las gelig het—maar wat ook gelei het tot die BAIE Redding Stories wat jy op die punt staan om te lees.

Die kursus is ontwerp om jou VOORTDURENDE geloof te gee soos wat jy een per week lees, of meer as Hy jou lei, en ook soos wat jy jou bekommernisse, gebede en ook beloftes vir elke persoon(e) uitstort—wat jou sal toelaat om daardie persoon by Hom te LOS—en op Hom te vertrou dat Hy sal klaarmaak wat Hy, en jy, begin het. 

~ Erin

 

INSTRUKSIES

Wees seker om eers die week se getuienis te LEES, maar stop dan om dit te oordink—en die Here toe te laat om met jou te praat. Vra Hom vrae, vertel Hom hoe jy voel, wat jou bekommernisse is, vra Hom wat Hy jou wil leer en wat jy moet wegneem deur hierdie getuienis te lees.

Dan, neem die tyd om jou hart in die Joernaal vorm uit te stort, en los die las van daardie persoon(e) se redding by Hom—en kom weg met ‘n gevoel van weet dat dit net ‘n kwessie van tyd is voordat jy ‘n Redding Storie sal indien vir die persoon(e) vir wie jy lief is.

As jy tans een van ons grondslag UiteindelikHoop.com kursusse neem, beveel ons aan dat jy ‘n hoofstuk elke SONDAG doen of so dikwels as wat Hy jou lei!

Baie liefde aan julle almal!!

Ons HG Bediening Span

Lees Getuienise vir HM LIEFDES liedjies

HM LIEFDES liedjie Lirieke en Waarom hierdie liedjie gekies is 



Dien ‘n Lof Verslag In

As hierdie hoofstuk, of om hierdie liedjie vir jou HM man te sing jou geseĂ«n het, sal ons jou aanmoedig om ‘n LV in te dien wat ‘n ander vrou mag help om haar HM ook te vind!


“Hulle het self die oorwinning oor hom behaal danksy die bloed van die Lam en die BOODSKAP waarvan hulle GETUIG het; en hulle het nie hulle lewens so liefgehad dat hulle onwillig was om vir Hom te sterwe nie.” Die Openbaring 12:11

 

Getuienisse

 

RS1 My Redding Storie
Joernaal

RS2 My Broer is Sterwend
Joernaal

RS3 Sien Dubbel
Joernaal

RS4 Ek Wil HĂȘ Wat Jy Het
Joernaal

RS5 HeroĂŻen Verslaafde
Joernaal

RS6 Woede Weg
Joernaal

RS7 My Baas & Sy Vrou
Joernaal

RS8 Mansklub Danser
Joernaal

RS 9 Tandlose Grinnik
Joernaal

RS10 Tiener Selfmoord Voorkom
Joernaal

RS11 Vriendin Se Liefde Aansteeklik
Joernaal

RS12 Gelukkig Vir Ewig
Joernaal

RS13 Hedendaagse Johannes die Doper
Joernaal

RS14 Broer John
Joernaal

RS15 Redding Kortverhale
Joernaal

 

GELUK!
Noudat jy hierdie kursus voltooi het, neem asseblief ‘n oomblik om met jou HM te praat en Hom te vra watter kursus jy volgende moet neem terwyl jy meer van ons lidmaatskap kursus bladsye te besoek.


Aangesien hierdie GRATIS Kursus deur ons vennote voorsien word, vra ons dat jy hierdie kursus afsluit deur ‘n kort dankie nota te skryf:

KLIK HIER