AFR_W_H_CoverFront-768x1193-1

Maak die Meeste van

Kruideniersware Inkopies

Skep ‘n Aangepaste Lys

Most people make a new list each time they run to the store, or they may use a standard printed list that comes in an organizer which makes a bit more sense. With just a little bit of invested time, you can create a master grocery list eliminating the need to brainstorm each week. Even using a standard list requires mental energy to fill in the blanks of what your family needs, which usually results in items forgotten leading to a quick run to the store just before dinner!

Meeste mense maak ‘n nuwe lys elke keer wat hulle na die winkel toe gaan, of hulle mag ‘n standaard gedrukte lys gebruik wat in ‘n organisator kom wat ‘n bietjie meer sin maak. Deur net ‘n bietjie tyd te belê, kan jy ‘n meester kruideniersware lys skep en die behoefte om elke week te dinksrum elimineer. Selfs om ‘n standaard lys te gebruik vereis verstandelike energie om die leemtes in te vul van wat jou familie nodig het, wat gewoonlik beteken dat items vergeet is en dit lei na ‘n vinnige rit na die winkel toe net voor aandete!

In addition, lists that you make or the standard variety do not list the aisles where these items are located. With a customized list, we weave through the store saving half the time normally spent, and eliminating having to retrace your steps when you missed something on a particular aisle. There is an easier way!

Ter aanvulling, lyste wat jy maak of die standaard verskeidenheid lys nie die gange waar die items geleë is nie. Met ‘n aangepaste lys, weef ons deur die winkel en spaar die helfte van die tyd wat normaalweg gespandeer is, en dit elimineer om jou tree weer na te gaan wanneer jy iets op ‘n besonderse gang gemis het. Daar is ‘n maklike manier!  

 

  1. Create a master grocery list by walking through your grocery store, just once, with a clipboard. Walk up and down the aisles writing down the items that you purchase on each side of the aisle. Note the number of the aisle.

 

  1. Skep ‘n meester kruideniersware lys deur deur die kruideniersware winkel te loop, net een keer, met ‘n klipbord. Loop op en af in die gange en skryf die items wat jy aankoop aan elke kant van die gang neer. Noteer die nommer van die gang.

 

*Make your list when you are not at the store to buy your groceries!

*Maak jou lys wanneer jy nie in die winkel is om kruideniersware te koop nie.

 

  1. Go home and type your list on computer (or write it out by hand) and make copies. Don’t print a whole year’s worth since (each time you shop) you will see things you missed or want to change on your list. Make about a month’s worth and clip it on a clipboard to hang somewhere convenient: by your desk, in your kitchen or maybe in your laundry room.

 

  1. Gaan huis toe en tik jou lys op die rekenaar (of skryf dit per hand uit) en maak afskrifte. Moet nie ‘n hele jaar sin druk nie (elke keer wat jy koop) sal jy dinge sien wat jy gemis het of wil verander op jou lys. Maak omtrent ‘n maand se waarde en knyp dit op ‘n klipbord om êrens gerieflik te hang: by jou lessenaar, in jou kombuis of miskien in die waskamer.

 

**This half an hour of invested will save you dozens of hours of shopping, and hours of brainstorming each time you run to the store! 

**Hierdie half uur belê sal jou dosyne ure van inkopies, en ure van dinkskrum spaar elke keer wat jy na die winkel toe gaan!

 

  1. Use this list each week by reading through the week’s ingredients that you have listed on the back of your 3x5 meal cards and highlight your list with things that you need. To make sure you don’t run out of anything, go down your printed list and cross out what you don’t need that week and highlight everything else that you see you need.

 

  1. Gebruik elke week hierdie lys deur deur die week se bestanddele te lees wat jy op die agterkant van jou 3x5 kaarte gelys het en bring hoogsels aan op jou lys vir dinge wat jy nodig het. Om seker te maak dat jy nie tekort skiet aan enigiets nie, gaan deur jou gedrukte lys en haal deur wat jy nie daardie week nodig het en bring hoogsels aan alles wat jy sien jy nodig het.

 

  1. After shopping, save each week’s list in the back of the clipboard and use these to periodically update your list with things you no longer use and add those things that you may have started buying. I had diapers on my list for almost a year after I no longer had a baby in diapers!

 

  1. Nadat jy inkopies gedoen het, hou elke week se lys agter op die klipbord en gebruik dit periodies om jou lys op te dateer met dinge wat jy nie meer gebruik nie en voeg daardie dinge by wat jy dalk begin koop het. Ek het vir amper ‘n jaar luiers op my lys gehad nadat ek nie meer ‘n baba in luiers gehad het nie!

 

  1. Rather than running to the store, or running out of things, choose one day each week to do your grocery shopping. Try to pick a day when you are not too rushed (never plan anything you don’t have to do on a Monday). Weekends or after 5 are the busiest days at the grocery store, so if you can avoid these days and times it will make shopping much easier.

 

  1. Eerder as om winkel toe te gaan, of om tekort te skiet aan goed, kies een dag per week om jou kruideniersware te doen. Probeer om ‘n dag te kies wat jy nie te gejaagd is nie (moet nooit op ‘n Maandag iets beplan wat jy nie hoef te doen nie). Naweke of na 5 is die besigste dae by die kruideniers winkels, so vermy hierdie dae en tye en dit sal inkopies baie makliker maak.

 

If you love a bargain, hit the grocery store early in the morning (while your family is still sleeping). In most stores, around 6–7 a.m., you can head straight to the meat counter and get meats at a reduced price. I buy the more expensive ground beef, like sirloin, for less than the cheapest ground beef. (If you’re not a morning person, hit the store early just once a month and stock up on your meat.) Another added benefit of shopping early is that it is always less crowded. If you can’t go that early, late morning is also good. Just try to never grocery shop on the weekends or after 5 p.m. on weekdays.

As jy lief is vir winskopies, gaan vroeg in die oggend kruideniersware winkel toe, om en by 6-7 v.m. (terwyl jou familie nog slaap). In die meeste winkels kan jy reguit na die vlies toonbank toe gaan en  die vleis teen ‘n verminderde prys kry. Ek koop die meer duurder maalvlies, soos sirloin, vir minder as die goedkoopste maalvleis. (As jy  nie ‘n oggend persoon is nie, gaan net een keer per maand vroeg na die winkel toe en vul jou vleis aan.) Nog ‘n voordeel om vroeg inkopies te doen is dat daar minder druk is. As jy nie so vroeg kan gaan nie, is laatoggend ook goed. Moet net nooit probeer om oor ‘n naweek of na 5.n.m. op weeksdae te gaan nie.

Tips for the Holidays
Wenke vir die Vakansies

Take advantage of holidays like Halloween, Christmas, Valentine’s Day and Easter—and “divide the spoil!” “. . . And she who remains at home will divide the spoil”! (Ps. 68:12).

Neem voordeel uit vakansies soos Halloween, Kersfees, Valentynsdag en Paasfees—en “verdeel die buit!” “...was die vroue tuis al besig om die buit te verdeel”! (Ps. 68:12.)

The day after every holiday, the first thing the morning, we go to the grocery store and buy candy or decorations for 50–75% off! Chocolate candy last for months in the freezer and normally lasts from one holiday to the next. This is especially perfect since very often the more expensive candies are left, but are less expensive than the cheap candy if you bought it just a day earlier!

Die dag na elke vakansie, eerste ding in die oggend, gaan ons na die kruidenersware winkel toe en koop lekkergoed of versierings vir 50-75% af! Sjokolade lekkergoed  hou vir vyf maande in die vrieskas en hou normaalweg van een vakansie tot die volgende. Dit is spesiaal perfek aangesien die mees duurste lekkergoed baie dikwels oor is, maar goedkoper as die goedkoop lekkergoed as jy dit net ‘n dag vroeër gekoop het!

I also buy all my wrapping paper, ribbon, bows, and tags the day after Christmas and store it in my Christmas boxes for the next year. Also, I try to find wrapping paper, gift bags, or other decorations (like paper plates) that don’t look like a particular holiday and use them for birthdays.

Ek koop ook al my toedraai papier, lint, strikke, en etikette die dag na Kersfees en stoor dit in my Kersfees bokse vir die volgende jaar. Ook, probeer ek om toedraai papier, geskenksakkies, of ander versierings (soos papierborde) wat nie soos ‘n spesifieke vakansie lyk te vind en te gebruik vir verjaarsdae.

In October, many of the fast food chains offer coupon books for just a dollar for trick-or-treaters. For many years we lived in the middle of nowhere, and before that we had a German Shepherd in our yard, which meant we had no trick-or-treaters! One year, I bought a dollar booklet for 12 orders of fries, and we used them afterwards. Now, it is a tradition. Some burger chains offer fries; others offer an ice cream cone, cookies, or fries.

In Oktober, offer baie van die kitskos kettingwinkels koepon boeke vir net R15 vir truuk-of-traktasies. Vir baie jare het ons in die middel van nêrens gebly nie, en voor dit het ons ‘n Duitse herdershond in ons erf gehad, wat beteken het on het geen truuk-of-traktasies gehad nie! Een jaar, het ek ‘n R15 boekie vir 12 bestellings skyfies gekoop, en ons het hulle daarna gebruik. Nou is dit tradisie. Sommige burger ketting winkels offers skyfies; ander offer ‘n roomyshorinkies, koekies, of skyfies. 

*Watch the expiration date. Some last until the end of November; others will go to the end of the year.

*Hou dop vir die vervaldatum. Sommige hou tot die einde van November, ander sal tot die einde van die jaar gaan.

With bags of fries for less than a dime, along with 99¢ burgers, you can’t make it that cheap at home! This can come in handy with all the hustle and bustle of the holidays. Isn’t God good?

Met pakkies skyfies vir minder as R1.50, saam met R12. burgers, kan jy dit nie so goedkoop by die huis maak nie! Dit kan handig te pas kom met al die gestamp en gestoot van die vakansies. Is God nie goed nie? 

Tips on Lists
Wenke oor Lyste

The method above is the way I keep my home stocked with food and toiletry items my family needs; however, I also use a dry/erase marker board as a way for my family to communicate that we are out of something.

Die metode hierbo is die manier wat ek my huis met kos en toilet items wat my familie nodig het in voorraad hou. Nietemin, ek gebruik ook ‘n droë/uitvee bord as ‘n manier vir my familie om te kommunikeer dat ons tekort skiet aan iets.

Place your board on the side of your refrigerator or in your laundry room). As you, your husband, or children notice something that you are running out of or need—just write it on your marker board. Our older children are great about calling home and asking what is on the board to see if they can pick it up for me ahead of my regular shopping day.

Plaas jou bord aan die kant van jou yskas of in jou waskamer). Soos wat jy, jou man, of kinders iets agterkom wat jy tekort skiet of nodig het—skryf dit net op jou merker bord. Ons ouer kinders is goed deur huis toe te skakel om te vra wat op die bord is om te sien of hulle dit vir my kan koop voor my gewone inkopie dag.

Tips on Where to Shop
Wenke waar om Inkopies te Doen

If you like to save money, choose a store where you bag it yourself. Not only do I like to save money, I also like to organize my bags according to where it goes in my kitchen to save steps when I get home.

As jy daarvan hou om geld te spaar kies ‘n winkel waar jy self jou inkopies inpak. Ek  hou nie net  daarvan om geld te spaar nie, ek hou ook daarvan om my pakkies te organiseer in ooreenstemming met waar dit in die kombuis gaan om stappe te spaar wanneer ek by die huis kom.

If you have several places to shop, like going to a discount bread store, go to these first if at all possible. Even Sam’s Club may not have what I have on my list, so going there first will enable me to transfer what I need onto my grocery store list.

As jy by verskeie plekke jou inkopies doen, soos by ‘n afslag brood winkel, gaan eers na daardie winkel toe indien moontlik. Selfs Sam se Klub mag nie hê wat ek op my lys het nie, so om eerste soontoe te gaan sal my in staat stel om dit wat ek nodig het na my kruideniersware lys oor te plaas.

Tips for Your Weekly Shopping Day
Wenke vir jou Weeklikse Inkopie Dag

Making my list and shopping in one day took too much of my time, more effort, and I often felt rushed. So a few years ago I divided the task into two days. It made all the difference in the world! I take more time and effort to make sure that I have everything on my list. I also found that I rarely missed items that I needed.

Om in een dag my lys te maak en inkopies te doen het te veel van my tyd geneem, meer inspanning, en ek het dikwels gejaagd gevoel. So ‘n paar jaar gelede het ek die taak in twee dae verdeel. Dit het al die verskil in die wêreld gemaak! Ek neem meer tyd en inspanning om seker te maak dat ek alles op my lys het. Ek het ook gevind dat ek weinig items gemis het wat ek nodig gehad het.

With a new printed list, go to your marker board and transfer the items written down onto your list with a highlighter, and then erase them.

Met ‘n nuwe gedrukte lys gaan na jou merker bord toe en plaas die items wat op jou lys geskryf is oor op jou lys met ‘n verligter, en vee hulle dan uit.

Next, use your printed list checking your pantry and refrigerator against the “needed ingredients” for that week’s menu.

Volgende, gebruik jou gedrukte lys en gaan jou spens en yskas na teen die “benodigde bestanddele” vir daardie week se spyskaart.

If you use coupons, put a “C” next to the item and then clip your coupons on your clipboard. This helps to make sure you are choosing the correct item that it is being offered, and to make sure you hand your coupons to the cashier.

As jy koepons gebruik, plaas ‘n “K” langs die item en klip jou koepons op jou klipbord. Dit help om seker te maak dat jy die korrekte item kies wat geoffer word, en maak seker dat jy jou koepons aan die kassier oorhandig.

For the hot summer months, I invested in coolers and cooler bags to get my frozen foods and refrigerated foods home safely.

Vir die warm somer maande, het ek in verkoelers en koelsakke belê om my gevriesde kos en verkoelde kos veilig by die huis te kry.

It also helps to have a couple of rectangle laundry baskets in your trunk to put your plastic bags into, which will save you time and effort getting the bags into the house. It also prevents the items from spilling out while driving home.

Dit help ook om ‘n paar reghoekige wasgoedmandjies in jou kattebak te hê om jou plastieksakke in te sit, wat jou tyd en inspanning sal spaar om die pakkies in die huis te kry. Dit voorkom ook dat die items uitval terwyl jy huis toe bestuur.

Including your Children
Sluit jou Kinders in

If you’d like to use this as a “learning experience” for your child, give your child the clipboard, along with a pencil, and the coupons while you push the cart. Have your child tell you the next item you’ll be looking for and the coupon brand or requirement (buy two get one free).

As jy daarvan sal hou om hierdie as ‘n “leer ondervinding” vir jou kind te gebruik, gee vir jou kind die klipbord, met ‘n potlood, en die koepons terwyl jy die trollie stoot. Laat jou kind vir jou sê wat die volgende item is waarvoor jy soek en die koepon handelsnaam of vereiste (koop twee kry een gratis).

If you have other children, let them be the one to get the item and put it into the cart. Have your helpers hand the coupons to the cashier, and be sure that your children unload your shopping cart.

As jy ander kinders het, laat hulle die item kry en dit in die trollie sit. Laat jou helpers die koepons aan die kassier oorhandig, en wees seker dat jou kinders jou inkopie trollie aflaai.

When unloading the car on shopping day, my family has been taught to help. They place all the bags on the counters or table, and once the car is empty, they take all the food out of the bags. The older children (or I) place the food in the cupboards in an orderly fashion. I have a labeled shelf for cereal, for chips, for canned goods, for baking, etc.

Wanneer jy die motor op inkopie dag aflaai, is my hele familie geleer om te help. Hulle plaas al die pakkies op die toonbanke of tafel, en sodra die motor leeg is neem hulle al die kos uit die pakkies. Die ouer kinders (of ek) plaas die kos in die kaste op ‘n ordelike manier. Ek het ‘n gemerkte rak vir graan, vir skyfies vir geblikte goedere, vir  gebak, ens.

If you have several children that can help, break down this job for efficiency and speed. I had my tallest put away cokes and chips that went in the cupboard over our refrigerator. My organized daughter put canned goods away, always being very careful to have them sorted properly with the labels facing forward. Another child put away all refrigerated items, and the guy who’s always in a hurry put away the freezer stuff. The youngest child collects all the discarded plastic bags.

As jy ‘n klomp kinders het wat kan help, breek hierdie werk af vir doeltreffendheid en spoed. Ek laat my langste die koekies en skyfies wat in die kas bo ons yskas gaan wegpak. My gerorganiseerde dogter het die geblikte goedere weggepak, en altyd seker gemaak dat hulle korrek gesorteer is met die etikette wat vorentoe wys. Nog ‘n kind het al die yskas items weggepak, en die ou wat altyd haastig is het die gevriesde items weggepak. Die jongste kind het al die weggooi plastiek sakkies gekollekteer.

Prepare Ahead
Berei Vooruit

If you cook your ground beef when you get home from the market, it will not only be ready to throw together in a meal, but it also tastes fresher, and it can be kept longer in the refrigerator without spoiling. (At one time I paid one of my sons to do this. He needed the money, and I particularly hated this job.)

As jy jou maalvleis kook wanneer jy van die mark af terugkom, sal dit nie net gereed wees om bymekaar te gooi in ‘n maaltyd nie, maar dit proe ook varser, en kan langer in die yskas gehou word sonder om vrot te word (Op een stadium het ek een van my seuns betaal om dit te doen. Hy het die geld nodig gehad en ek het hierd werkie besonders gehaat.)

Cooked ground beef also keeps well in the freezer; use zip lock bags to save space and eliminate buying a lot of plastic containers. Just recently we had a party where we served tacos. I made extra on purpose to be sure I didn’t run out, and also because I knew I could use the meat later. Since I cooked the meat up fresh, I was able to bag up the leftover seasoned meat and have three dinner’s worth still in my freezer—I love it!

Gekookte maalvleis hou ook goed in die vrieskas, gebruik zip sluit sakkies om spasie te spaar en om te elimineer om baie plastiek houers te koop. Net onlangs het ons ‘n partytjie gehad waar ons tacos bedien het. Ek het aspris ekstra gemaak om seker te maak dat ons nie tekort skiet nie, en ook omdat ek geweet het dat ek die vleis later kon gebruik. Aangesien ek die vlies vars gekook het, was ek in staat om die oorskiet gekruide vleis in pakkies te sit en het genoeg vir drie aandetes nog steeds in my vrieskas—ek lief dit!

Make up your meatloaf, pour the sauce over you bar-b-q ribs, make up your lasagna, and put them in the refrigerator. This not only makes it easier on cooking day; it enhances the flavor of your meal.

Maak jou eie vleisbrood, gooi die sous oor jou braai ribbetjies, maak jou lasagna op, en plaas dit in die yskas. Dit maak dit nie net makliker op kook dag nie, dit verhoog die geur van jou maaltyd.

Joy!
Vreugde!

The most important thing you can do is to enjoy the job God has given you, and find “joy” in it! By being incredibly prepared and staying ahead of this all-important task of purchasing the food and preparing meals for your family, you will be less likely to hate the job. Anything that you are good at, you’ll enjoy doing. On the flip side, things that you struggle with in your life, you can’ help but hate.

Die mees belangrikste ding wat jy kan doen is om die werk wat God jou gegee het te geniet, en “vreugde” daarin te vind! Deur ongelooflik voorbereid te wees en voor te bly met hierdie alles-belangrike taak om kos aan te koop en maaltye vir jou familie voor te berei, sal jy minder neig om die werk te haat. Enigiets waarmee jy goed is, sal jy geniet om te doen. Aan die ander kant, dinge waarmee jy in jou lewe sukkel, kan jy nie help om te haat nie. 

Once you use this chapter to master this task, begin to enjoy the challenge of preparing fun things in fun ways. Cut your sandwiches into special shapes with a cookie cutter. If your children hate the crust, cut out different shapes in the middle, then take the crust and roll them into a “wrap” that they will eat!

Sodra jy hierdie hoofstuk gebruik om hierdie taak te bemeester, begin om die uitdaging te geniet om prettige dinge op prettige maniere voor te berei. Sny jou toebroodjies in spesiale vorms met ‘n koekie snyer. As jou kinders die korsie haat, sny verskillende vorms in die middel uit, rol dan die korsie in ‘n “wrap” wat hulle sal eet!

In the summer, purchase plastic burger baskets for lunches or for a burger dinner for fun. Put a sucker in the basket for a fun dessert.

In die somer, koop plastiek burger mandjies vir middagetes of vir ‘n burger aandete vir pret. Plaas ‘n suigstokkie in die mandjie vir ‘n prettige nagereg.

As I mentioned in the last chapter, keep your children from overeating and save on “serving dishes,” rather than placing the food on the table “Country Style,” line your plates up on the counter in order of age, and serve each child the appropriate portions. Even husbands will eat less and keep their weight down with this method. And if anyone does want “seconds,” they have to make the effort (and call attention) to it by going back to the kitchen or stove.

Soos wat ek in die vorige hoofstuk genoem het, hou jou kinders weg van ooreet en spaar op “opdien bakke,” eerder as om die kos “Boere Styl,” op die tafel te plaas, lyn jou borde op die toonbank op in die orde van ouderdom, en bedien elke kind met die geskikte porsies. Selfs mans sal minder eet en hul gewig afhou met hierdie metode. En as enigiemand ‘n tweede porsie wil hê, moet hulle die poging aanwend (en aandag trek) deur na die kombuis of stoof toe te gaan.

With your meals and shopping organized, you can now find enjoyment by creating delicious, nutritious, gourmet, and fun meals.

Met jou maaltye en inkopies georganiseer, kan jy nou vreugde vind deur smaaklike, voedsame, fynproewer, en pret maaltye te skep.

Finally, be sure to set your table early in the day and make it pretty, fun, and inviting for your family. That will show them just how much you really care!

Finaal, wees seker om jou tafel vroeg in die dag te dek en maak dit mooi, prettig, en aanloklik vir jou familie. Dit sal hulle wys net hoeveel jy omgee.

As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hê om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui