AFR_W_H_CoverFront-768x1193-1

Lesse in Wysheid

 

"My seun, luister na die tug van jou vader,
en verwerp die onderwysing van jou moeder nie"
—Spreuke 1:8. 

Soos ek genoem het in die laaste hoofstuk, die Here wou gehad het ek moes gaan sit en gedurende ‘n maaltyd, die tyd neem om fundamentele wysheid met my dogters te deel. Ek het begin deur te verduidelik dat ONS ALMAL soveel wat ons uit ons sig gestoor het, soos in ons laaie en kaste, is dinge wat ons eenvoudig nie gebruik of nodig het nie. En die dinge wat ons selfs oorweeg om weg te gee is dikwels beskadig en nie waardevol genoeg om aan enige arm siel te gee nie!

Ter aanvulling, het ek ook verduidelik dat ons die waarde van ons goed grootliks oorskat en voel dat ons eerder #1) “‘n paar rand moet maak” en dit aan ‘n tweede handse winkel of by ‘n werf uitverkoping moet verkoop, of #2) ons klou daaraan vas totdat ons dink aan wie voordeel uit elke item sou trek, maar dit vergader net rommel en word in ‘n laai, kas, kabinet of selfs in ‘n weggee sakkie geplaas wat net daar lĂȘ  —nooit deur enigiemand gebruik nie, of #3) ons gaar dinge op, en vergeet dat alles wat ons het Syne is en as ons dit nie gebruik nie, ons Hom moet vra wat ons daarmee moet maak.

Die lading van wat meeste van ons besit, is ek oortuig daarvan, is goed wat iemand anders kan seĂ«n, maar ons verkies om dit op te hoop, en te weerhou wat iemand kan seĂ«n. Ek het ook vir my dogters gevra om die versies in hulle Bybels op te soek en te merk, “Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. Moenie vir iemand sĂȘ: “Gaan eers terug en kom mĂŽre weer, dan help ek jou,” as jy nou reeds kan help nie.” (Spreuke 3:27-28). “Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is,maar tot sy gebrek. ” (Spreuke 11:24).

Opgaar word nou as ‘n siekte beskryf, maar natuurlik soos Erin oor die meeste nuut gemerkte siektes sĂȘ, dit is eenvoudig sonde—soos die sonde van selfsugtigheid. Dit is hoekom ek gekom het om te kyk na hierdie goed wat in ons laaie en kaste weggesteek is soos die muntstukke waarvan Jesus gepraat het wat die een ontroue slaaf begrawe het wat Hom so kwaad gemaak het. Kom ons lees dit saam:

“WANT dit is soos ‘n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoe; en hy het dadelik op reis gegaan.  En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin. Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer weggesteek.”

“En na ‘n lang tyd het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken.  En die een wat die vyf talente ontvang het, kom bring vyf ander talente en sĂȘ: Meneer, vyf talente het u aan my toevertrou; hier het ek vyf ander talente daarby verdien. En sy heer sĂȘ vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weining was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.”

“En die een wat die twee talente ontvang het,kom ook en sĂȘ: Meneer, twee talent het u aan my toevertrou; hier het ek twee ander talente daarby verdien. Sy heer sĂȘ vir hom: Mooi, so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in, in die vreugde van jou heer.

“En die een wat die een talent ontvang het, kom ook en sĂȘ: Meneer, ek het u geken, dat u ‘n harde man is wat maai waar u nie saai het nie, en bymekaar maak waar u nie uitgestrooi het nie; omdat ek bang was, het ek gegaan en u talent in die grond weggesteek. Hier het u wat aan u behoort.

Maar sy heer antwoord en sĂȘ vir hom: Jou slegte en luie dienskneg, jy het geweet dat ek maai waar ek nie gesaai het nie, en bymekaar maak waar ek nie uitgestrooi het nie. Daarom moes jy my geld by die wisselaars gestort het, en ek sou by my koms wat aan my behoort, met rente ontvang het. Neem dan die talent van hom weg en gee dit aan die een wat die tien talent het.

“
want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed hĂȘ; maar van hom wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het. En werp die nuttelose dienskneg uit in die buitenste duisternis; daar sal geween wees en gekners van die tande (Matteus 25:29-30).

Ons dink gewoonlik aan die talente in hierdie verse om ons vermoĂ« of spesiale God-gegewe geskenke te wees wat ons kan gebruik as ‘n vrywilliger of om net ons naaste te help, maar ons doen nie.

Somtyds wend ons die versteekte talente verse aan wanneer ons die geld begrawe en opstoor wat in ons lewens kon vloei as ons nie so selfsugtig of vreesvol was nie en verkies om die kerk eerder te seĂ«n, ‘n bediening van mense in nood met ‘n offerande. Maar waarvan ek praat in hierdie hoofstuk is die eintlike goed wat ons spaar en begrawe omdat ons dink ons mag dit nodig hĂȘ vir onsself (of soos wat ek ook gedink het, om dit vir iemand anders te spaar wie hierdie goed wat oud en uitgedateer is “eendag” sal wil hĂȘ”) Nie meer nie. Daardie dieselfde dag, het my kinders en ek ‘n gelofte gedoen om van alles te laat gaan wat ander kan seĂ«n: ons tyd, ons liefde, en ook die dinge in ons huis wat ons nie nodig het of gebruik nie. En dit sluit ook enige geld in wat ek nie nou dadelik nodig het nie (in elk geval is al die silwer en goud Syne, daarom, enige geld wat ek nodig het is reg hier, al wat ek nodig het is om te gee wanneer Hy vir my sĂȘ om te gee en dit op Sy manier te gebruik soos wat Hy my lei), wat die rede is hoekom ons ook nooit enigiets sal verkoop nie.

Haai, dit is verstommend, ek het nou net onthou dat ek van ‘n kerklid ‘n klein nota gekry het wat aan ‘n groot donasie vasgeheg was wat gesĂȘ het sy het die geld wat sy vir my gestuur het gespaar vir wanneer haar man terugkeer huis toe en dinge verkeerd loop sy “die dag kon red.” Sy het gesĂȘ dat sy besef het dat sy nie haar man se redder was nie! Haar herstelde huwelik getuienis was ook nou net na my epos toe gestuur, en ek het dit getik en na RMI toe gestuur!

Met die fundamentele plan uitgelĂȘ en ons almal ooreengestem het, het ek met my jongste dogter begin werk en haar laaie aangepak, en toe in die gedeelde kas ingeklim. Tesame, het al drie van ons, elke item uit die kas verwyder en dit in een van die vier houers geplaas. Daar was dikwels versoekings aan die meisies se kant om iets te vind en dit na ‘n broer toe te vat (wat vir iets gesoek het) of ‘n buur vriend (wie hulle gedink het daarvan sal hou), of selfs om dit net in ‘n ander kamer te sit of net buite die deur. Maar ek het hulle gekeer en verduidelik dat dit ‘n algemene vanggat vir meeste mense is en hoekom hulle misluk en nooit weer in diep skoonmaak suksesvol is nie. Jy moet die #3 “pak weg” houer gebruik en weerstaan om die kamer te verlaat. Jy moet dit en elke versoeking of afleiding weerstaan om in staat te wees om die koers van aksie te voltooi of jy sal opeindig met ‘n groter gemors as waarmee jy begin het. Alhoewel sommige mense jou sal vertel om seker te wees dat jy ‘n tyd of dag kies om genoeg tyd te maak om ‘n taak soos dit aan te pak (ek sou omtrent ‘n jaar terug dieselfde ding gesĂȘ het), ek sal nou vir jou sĂȘ dat wanneer die Gees in jou beweeg is dit die regte tyd, self wanneer jou kop redeneer dat jy dit later of op ‘n meer geskikte tyd moet doen. 

Weereens, in ooreenstemming, en ook om versoekings te weerstaan om die kamer te verlaat, baie gou, met almal van ons wat saam werk, het ons ‘n #2 weggee sak gevul, wat ek toegemaak het en net buite die deur gelos het, versigtig om nie die deur se ingang te blok nie. Elke item van klere was op ‘n hanger, ons het daarna gekyk en vir die Here ‘n vinnige vraag gevra, “Het ek dit nodig?” en dit netjies op die bed uitgelĂȘ as ons veronderstel was om dit te hou, of van die hanger af te haal en dit in een van die sakke te gooi wanneer Hy ons aangehits het om dit weg te gee. 

Die grootste seĂ«n het opgeĂ«indig om nie die eind resultaat te wees van die skoon kamer of dit wat ons ander mee kon seĂ«n nie. Die taak het uitgedraai om so ‘n groot leer ondervinding te wees vir my meisies: nie om net goeie “bewaarders van die huis” te wees nie maar ook spiritueel: om te leer om te hoor en te reageer op die Here. Hulle het ervaar hoe om met die Here te praat, eerder as om hulself te vra, en dan om te reageer op Sy aanwysings. Hulle was ook opgewonde toe hulle kon sien hoe Hy hulle aandag sou trek na ‘n skeur of ‘n kol op ‘n kledingstuk wat weggegooi moes word, of Hy sou hulle kits wysheid gee dat dit nie meer hulle styl was nie; daarom, sou hulle dit nooit dra nie. Somtyds het Hy hulle aangespoor om dit gou aan te trek om te sien of dit dalk nog pas.

Dit het hulle ook geleer om te laat gaan van wat hulle regtig nie nodig gehad het nie. Dit is ‘n geweldige les opsigself. Almal van ons wil vasklou en opgaar wanneer ons moet laat gaan: ons wil nie laat gaan van mense in ons lewens nie, ons geld, ons goed, of selfs ons obsessies wat ons weet verkeerd is (omdat dit die tyd en die aandag wegneem van die Here af). ‘n Ander punt wat ek wil maak, as ek hierdie taak myself gedoen het, sonder om my kinders in te sluit, sou hulle hierdie spirituele les gemis het, en ook, hulle sou gemis het om die keuse te maak om goed weg te gee of weg te gooi, maar dit is nie al nie. Moet nooit die fout maak om deur ander mense se goed te gaan sonder hulle nie sodat hulle nie bitter of haatdraend word wanneer hulle later vind iets is nie daar nie (wat jy weggegee het of weggegooi het). Dit is spesiaal waar vir jou man of hy saam met jou bly of selfs al doen hy nie.

As jy nie saam iemand bly nie (man of ‘n volwasse kind), maak al hulle goed bymekaar en sit dit in bokse en gee dit vir hulle. Jy kan vriendelik offer om hierdie familielid wat uitgetrek het te help om deur hulle bokse te gaan, maar maak seker dat hulle op een of ander manier hulle goed in hulle besit kry. 

Toe my eks-man die eerste keer weg was, het ek aan enige besitting van hom as ‘n afgod geklou. Kan jy jou verbeel. Ek kon net nie laat gaan nie; vandaar, het ek soveel pyn gehad wat voortgegaan het gedurende sy afwesigheid. Het ek genoeg van die Here en Sy liefde gehad, sou ek in staat te wees om te laat gaan met my hart. Dit gaan vir vrouens wie se seun of dogter (of selfs moeder of vader) weg is, vir watookal rede: weggetrek, weggehardloop, of selfs dood is aan 1 natuurlike oorsake of skielik van jou af weggeneem. Ons moet laat gaan sodat God die leemte kan vul, die leemte wat ons met goed vul. Dit is soos ‘n gewas wat binne ons harte is, dit moet verwyder word vir dit om te genees. 

Wonderwerk Verpletter

Laat ek hier inspring met ‘n kort storie. Amper ses maande gelede was my suster op die punt om haar eerste baba aan te neem. Sy het vir jare vir hierdie wonderwerk gewag, maar op die nippertjie, het die geboorte moeder gekies om haar baba te hou. My suster was verstaanbaar verpletter. Nadat ek baie tyd spandeer het om haar te troos, het ek die Here nagejaag vir Sy wysheid toe ek een dag oortuig was dat sy haarself sou leed aandoen. Toe sy my gesmeek het om haar te help, wat uit my mond uit gekom het was net so skokkend vir my as wat dit vir haar was. Ek het vir haar gesĂȘ sy moet die geboorte moeder kontak en haar met al die baba items wat sy gekoop het en as geskenke gekry het seĂ«n, dat dit vir daardie baba was, en dat God haar daardeur sou seĂ«n. Sover ek weet het sy nooit my advies gebruik nie; en ongelukkig, het sy sedertdien nie met my gepraat nie. Maar dit weet ek, sy het nog aaklige seer en vul haar lewe met nog goed, terwyl die baba goed stof opgaar.

Waar om te stoor?

Nou terug na die goed wat jy vir familie stoor vir familie wat nie saam met jou bly nie: as hulle nie hulle goed wil of kan kry nie, vra eenvoudig vir die Here waar jy dit moet stoor. Moet nie aanneem dat jy dit moet hou nie. Wanneer jy ‘n gedagte, of ‘n prentjie in jou verstand kry, of ‘n woord hoor, gehoorsaam dit eenvoudig. Moet jou nie bekommer dat jy verkeerd kan wees nie. Hy kan dit later regmaak; voer net uit wat jy glo Hy sĂȘ of vir jou wys. Dit is die eerste stap om van die Here te hoor.

O, nog een voordeel om die persoon by jou te hĂȘ wanneer jy dinge uitsorteer om weg te gee of weg te gooi, as hulle nie in die proses belĂȘ nie, sal hulle dit nie so hou nie! As ‘n moeder, is daar “gee leiding as ‘n jongmens” lesse wat nie meer geleer word nie. Jy mag hulle dalk nie jouself geleer het nie, maar dit maak om saam te leer selfs meer pret!

Toe ons die kas, laaikas en onder die bed heeltemal leeggemaak het, het ek my jongste dogter gevra om die kamer en kas te stofsuig, terwyl die ander dogter agterna gevolg het en die kas en rak afgegevee het en elke laaikas laai afgevee het. Soos met my meisies, sal jy verstom wees hoe jy voel wanneer alles skoon is!! Toe word die proses selfs beter. Ons het toe begin om die klere terug in die baie skoon kaste te hang, klere wat ons op die bed uitgelĂȘ het, saam met ‘n paar items in #4 wegstoor (wat teruggaan in daardie laaikas, of kas wat jy nou net skoongemaak het; nie net onder die bed nie). Ons het toe dieselfde gedoen met wat in hulle laaikas ingegaan het.

En soos voorheen, het ek hulle aangemoedig om te praat en die Here te vra om hulle te help om te weet wat om te doen soos wat hulle elke item opgetel het—om Hom te vra om hulle wysheid te gee, en hulle aan die vers te herinner, “As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt” (Jakobus 1:5 AFR 83).

Verbasend, binne ‘n tydperk van net ‘n paar uur, terwyl ons tyd saam spandeer het met ‘n gelag, gepraat en gesing, het ons finaal uitgeloop, omgedraai en by die deur gaan staan van hulle pragtige nuwe kamer! En die seĂ«ninge het ook nie toe gestop nie...

In die loop van een week, net voor my kinders oppad was na hulle vader se troue, het die Here ons soveel meer kamers in ons huis laat oorwin!! Wow, dit was so wonderbaarlik bevrydend!! Een kamer waaraan ek nooit gedink het nie—die badkamer—God het ons dit ook laat doen! Soos vantevore, deur ‘n reeks gebeurtenisse (toe ek nie die oor medisyne vir my seun kon vind wat water in sy oor gehad het), het ek onmiddelik ‘n salwing ontvang wat my getref het.!!  

Soos vantevore, het ek my dogters gevra om by my aan te sluit, ek het begin om alles uit die badkamer te verwyder in groot emmers (ek bedoel alles) te pak. O, wee, wat ‘n wonderlike Man het ek, 'n wonderlike Vader vir my kinders. Hy het geweet hoeveel hierdie badkamer ‘n skoonmaak nodig gehad het aangesien daar drie meisies was wat vir amper ‘n jaar die spasie gedeel het! En Hy het nog ‘n faset aan die organisasie van hierdie spasie gevoeg, en dit was om “soortgelyke” dinge bymekaar te sorteer. Dit was iets wat die Here my gelei het om te doen terwyl ons meeste van ons leĂ« houers weggegooi het. 

Op ons kombuis tafel het Hy ons gelei om saam te sit en dan “soortgelyke” items saam te groep: haar items (sjampoe, borsels, rubber rekkies); orale higiĂ«ne items (tandeborsels, mondspoel, vlos, witmaak produkte); gesig items (grimering, velreinigers middels, ens.); liggaamlike items (skeermesse, velwater); meisie goed (soos wat my meisies na verwys as hulle maandelikse tyd); en eerstehulp (verbande, alkohol, antibiotiese salf). En om die jongste dogter besig te hou (sy neig om af te dwaal), het ek haar gekry om by die opwasbak te staan om die plastiese houers te was wat help om die laaie te organiseer. As die organisering van “soortgelyke” items nie is hoe jou laaie, kaste/laaikaste georganiseer is nie, dan is dit hoe jy hulle organiseer. Vra Hom om seker te wees.

Toe die sortering alles gedoen was en die plastiek houers gewas was sodat alles terug in die houers kon gaan, het ons saam die badkamer geskrop en poleer—wat soveel makliker is wanneer dit leeg is—viola, dit het eintlik weer na ‘n nuwe huis gelyk! Toe het ek dat elkeen van die meisies die persoonlike handelsnaam sjampoe wat hulle elkeen gebruik het neem en dit in die stort plaas. Volgende, het ek elkeen van die meisies gevra om hulle persoonlike items bymekaar te maak en een van die vier laaie te kies. Toe aangesien daar laaie was wat oop was, het ons al die elektriese aangedrewe items bymekaar gemaak (haardroĂ«rs, warm krullers en reguitmaak haarysters) vir die naaste laai langs die uitlaat en het die meisie goed (soos my meisies verwys na hulle maandelikse tyd), diskreet in die onderste laai geplaas.

Terug in die kombuis, het ons die res van die items bymekaar gemaak en hulle in hulle groepe geplaas op die onderste badkamer rakke (in ooreenstemming met waar hulle inpas; gebaseer op hoogte) en elke rak GEMERK. Wow, ja, dit was ‘fenominale” organisasie—alles omdat Hy dit gedoen het!! Ons het die binneste rand van elke laai ook gemerk, sodat ek maklik kon sien wie nie haar laai skoon en organiseerd hou nie.  

Dit, liewe moeders, is iets wat ek jou aanraai om daagliks te doen: loop deur jou huis ”Hou goeie toesig oor jou huishouding” en gee elke kamer, laai en kas ‘n vinnige blik sodat jou kinders dit skoon hou. Dan gou, kan jy die opvolg taak net een keer per week doen om net na te sien op alles, en dan, gou, net een keer per maand! Persoonlik, hou ek daarvan om deur te loop met my koppie koffie net voor almal wakker word of besig is om wakker te word, sodat ek ook soene op nuut geopende oĂ« kan uitdeel!

In die begin, het ek gedink dat die opvolg net nog ‘n “taak” was waarvoor ek nie tyd gehad het nie. Maar, sodra ek dit as ‘n kantoor notifikasie op my foon opgestel het, het ek gevind dat terwyl ek opvolg, het ek dieselfde TINTELING gekry het as toe ek dit eers gedoen gekry het!! Soos wat ek gesĂȘ het, met koffie in die hand, en die uitdeel van oggend soene aan kinders wat wakker word, het dit iets geword waarna ek uitgesien het!

Aha, maar wat van daardie goed wat jy wel vind wat uit plek is in hulle laaie of kaste?

Wel, in die begin, het ek dit net gedoen: opgevou, en gesit waar dit hoort. Met ander woorde, dit was ek wat daarna omgesien het. Totdat die Here my skuldig bevind het dat dit die lui manier was. So in plaas daarvan, het ek dit net gelos en die kinders gevra om hulle eie gemors reg te maak, soos wat ek toesig gehou het, en weet jy wat? Dit is die enigste manier om iemand ontslae te laat raak van ‘n slegte gewoonte—om dit nie jouself reg te stel nie—maar om liefdevol vir die persoon te vra om dit te doen. As jy iets self skoonmaak of regmaak, sal dit nie ‘n permanente verandering teweeg bring nie omdat daar geen nagevolge is nie. En iets anders...

Die Here het my begin leer, soos wat ek Hom onlangs gesoek het om my kinders op te lei (aangesien ek soveel van die tyd weg was), dat tensy ek nie ook werk byvoeg by watookal hulle nie gedoen het nie, is ons die met die las, nie waar die las moet lĂȘ nie, op hulle. Dit is nuut tot my  kinder opvoeding en dit werk uitstekend uit aangesien dit wysheid van God is.

Wat die Here my gelei het om te doen (toe ek finaal moeg geword het om oor te doen en oor skoon te maak) was om daardie items uit die laaie of kaste te haal en dan om vir wieookal te vra om dit netjies terug te plaas waar dit behoort. Ook wanneer jy meer as een kind het wat ‘n kamer deel is dit somtyds moeilik om te weet wie besig is om die omkrap te doen met sommige items wat rondlĂȘ, maar dit is wanneer jy om die Here roep om jou te lei. Hy moet in die senter van alles wees as ons ‘n lewe van vrede en gemak wil lewe! En sou jy ‘n fout maak, en die verkeerde persoon vra, dan kan jy dubbel eis. Jesaja 40:2, “Bring vir Jerusalem die goeie tyding, sĂȘ vir hom sy swaarkry is verby, hy het geboet vir sy sonde, hy het van die Here die volle straf ontvang vir al sy sondes” En leer die beginsel vir die persoon wat geforseer was om iets onregverdig te doen, en haal Jesaja 61:7-8 aan, “In plaas van vernedering sal julle TWEE KEER soveel besittings hĂȘ as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land TWEE KEER soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hĂȘ. Ek is die Here, Ek het die reg lief, Ek haat roof en misdaad. In my trou sal Ek my volk gee wat Ek beloof het. Ek sal ‘n ewige verbond met hulle sluit.”  

O, een deel wat ek vergeet het, nie net moet jy ‘n oomblik neem om jou te verheug nie in wat Hy gedoen het nie, maar jy sal ook nodig hĂȘ om om te sien na daardie houers. Wees seker om onmiddelik jou vullis toe te bind en weg te gooi. Plaas die sakke vir weggee reguit in jou kattebak van jou motor of ĂȘrens waar jy weet dit verseker uit jou huis en binne die hande van die liefdadigheidsorganisie (die een wat HY tot jou gedagtes bring; en moet nooit aan die Heilige Gees twyfel as jy van God wil hoor nie). Die reĂ«l is, “Moet nooit houers in die kamer los of dit sal ‘n magneet wees vir meer goed om daar op te gaar of selfs erger, iemand sal daardeur gaan en goed uithaal!”

IN en UIT Reël

Gebruik die IN en Uit reĂ«l om elke kamer wat jy ontrommel het skoon en organiseerd te hou, sonder My kan julle niks doen nie soos Johannes 15:5 sĂȘ, “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Ons huise behoort ‘n veilige hawe te wees wat maklik is om skoon en organiseerd te hou; maar, sonder Hom kan ons niks doen nie soos wat Johannes 15:5 sĂȘ, “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.”

As hierdie twee hoofstukke ‘n begeerte om jou lewe te verander aangewakker het, moet asseblief nie jou moue oprol en te werk gaan nie. In plaas daarvan, neem ‘n oomblik en praat eenvoudig met die Here oor jou begeertes—en los dan jou begeerte met Hom ieder en elke keer wat dit in jou verstand kom. Dan skielik, sal Hy beweeg en jou die begeertes van jou hart gee, saam met die salwing—en jou ‘n skoon rommelvry, georganiseerde huis gee terwyl Hy ander seĂ«n met dinge wat jy eenvoudig nie nodig het nie, en as jy kinders het, ‘n manier op hulle op te voed om vir ewig en altyd op Hom te vertrou! 

As jy ‘n getuienis het van hoe die Here met jou en jou huis te werk gegaan het, dien dan of ‘n lof verslag in of moontlik ‘n Wat Ek Geleer het vorm in om almal wat RMI besoek mee te seĂ«n! Moet nie wag nie, doen dit vandag om die glorie aan die Een te gee wie al ons lof verdien!! 

~Michele
Skrywer van RMI se Oorvloedige Lewe Reeks

As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hĂȘ om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui