AFR_W_H_CoverFront-768x1193-1

Maak die Meeste van Jou

Klere

Koop en Was van Klere

Hulle klere het nie oud geword nie . . .
—Nehemia 9:21

Clothes are very expensive to buy and/or replace if they are stained, ruined or in ill repair. It is, therefore, very important to keep your family looking like “children of the King” by keeping their clothes clean and in good repair. Even if you if you are struggling financially, you can usually dress well with so many yard sales and thrift stores available nowadays.

Klere is baie duur om te koop en/of te vervang as hulle gevlek is, geruïneer of stukkend. Dit is, daarom, baie belangrik om jou familie aanhou te laat lyk soos ‘‘kinders van die Koning” deur hulle klere skoon en netjies te hou. Selfs as jy finansieel sukkel, kan jy gewoonlik goed aantrek met so baie erf uitverkopings en tweede handse winkels wat deesdae beskikbaar is.

Even if you are a one-income family or are divorced, you have this promise, that “she who remains at home will divide the spoil”! (Ps. 68:12).

Selfs al is jy ‘n een-inkomste familie of is jy geskei, het jy hierdie belofte, dat “die vroue by die huis verdeel die buit”! (Ps. 68:12).

Even if you are unable to afford garage sales or thrift stores, there are so many families who are just “looking” for someone who can wear their children’s outgrown clothes—so make your needs known. First make it known to God about your needs through prayer. God tells us that HE will supply all your needs, but He wants you to ask Him.

Selfs al is jy nie in staat om motorhuis uitverkopings of tweedehandse winkels te bekostig nie, daar is so baie families wat net “soek” vir iemand wie hulle kinders se ontwasse klere kan dra—so maak jou behoeftes bekend. Maak eers aan God jou behoeftes deur gebed bekend. God sê vir ons dat HY in al ons behoeftes sal voorsien, maar Hy wil hê ons moet Hom vra.

Secondly, make your need for clothing known by mentioning it to someone who clearly is “through” having children and has children just a bit bigger than your own. A friend of mine told me a wonderful example of this. She had always admired a friend’s little girl who wore the most gorgeous designer clothing. She simply asked her friend what she did with the outgrown clothes. The mother now passes all her daughter’s clothing onto this friend who has six children.

Tweedens, maak jou behoefte vir klere bekend deur dit aan iemand te noem wat duidelik “klaar” is met kinders baar en kinders net ‘n bietjie groter as joune het. ‘n Vriendin van my het vir my ‘n wonderlike voorbeeld hiervan vertel. Sy het altyd ‘n vriendin se klein dogtertjie admireer wie die mees pragtigste ontwerpers klere gedra het. Sy het eenvoudig vir haar vriendin gevra wat sy met die ontwasse klere gedoen het. Die moeder gee nou al haar dogter se klere aan vir hierdie vriendin wat ses kinders het.

When I was “delivered” from having yard sales or trying to make a buck by selling our clothes to consignment shops (as I said in an earlier chapter), our family began overflowing with clothing! It took me a long time of prayer before I found a group at our church that passes clothing around so I could pass Macy’s clothing to them. Our neighbor just mentioned to me that she loves “hand me downs” that was such a blessing for me. I never even thought of giving her Cooper’s clothes that he has outgrown! So be sure to ASK. The rest of our clothes, I simply give to the closest thrift store to our home. I make it simple by putting a silver trash can with a black drawstring bag in it marked “Give Away” so that anytime we no longer want something, it can go right in the bag and onto the thrift store.

Toe ek “uitgelewer” was om erf uitverkopings te hê of om te probeer om ‘n paar rand te maak deur ons klere aan tweedehandse winkels te verkoop (soos wat ek in ‘n vorige hoofstuk genoem het), het ons familie begin oorvloei met klere! Dit het my ‘n lang tyd van gebed geneem voordat ek ‘n groep by ons kerk gevind het wat klere aangee sodat ek Macy se klere na hulle toe kon aangee. Ons buurvrou het net aan ons genoem dat sy mal is oor “tweedehandse klere” dit was so ‘n seën vir my. Ek het nooit eens daaraan gedink om Coper se klere wat hy ontgroei het vir haar te gee  nie! So wees seker om te VRA. Die res van ons klere, gee ek eenvoudig vir die naaste tweedehandse winkel aan ons huis. Ek maak dit eenvoudig deur ‘n silwer asblik met ‘n swart trekkoord sak daarin gemerk “Gee Weg” te plaas sodat enige tyd wat ons  nie iets wil hê nie, kan dit reguit in die sak en af na die tweedehandse winkel gaan.

Whether you need clothes, or you have clothes to give away, it is important that you keep your clothes clean, which is what this chapter is all about!

Of jy klere nodig het, en of jy klere het om weg te gee, dit is belangrik dat jy jou klere skoon hou, wat is waaroor hierdie hoofstuk gaan.

Before I get started, however, I want to share my heart regarding mothers who have their children do their “own” clothes. I am all for training my children (as you know from my workbook A Wise Woman), but I am not in favor of this system, because I like living and promoting “family.” Though our children learn to cook, clean, and do laundry, we do not do it “independently” from each other, but rather we learn to do it as a family.

Voor ek begin, nietemin, wil ek my hart deel aangaande moeders wie hulle kinders toelaat om hulle “eie” klere te doen. Ek is allesvi dit  om my kinders op te lei (soos jy weet uit my werkboek ‘n Wyse Vrou), maar ek is nie ten gunste van hierdie sisteem nie, omdat ek daarvan hou om te “lewe” en “familie” te bevorder. Alhoewel ons kinders leer om te kook, skoon te maak, en die wasgoed te doen, doen is dit nie “onafhanklik” van mekaar nie, maar eerder leer ons om dit te doen as ‘n familie.  

Society as a whole loves to “divide and conquer” yet our very nature draws us to wanting to “belong.” Cults prey on young people, because they are “communal” and these young people finally feel they are needed (even if it is trying to sell beads at an airport!). I am not saying that if your children do their own laundry they will end up a member of a cult, I just want to emphasis promoting family and “servanthood” (caring for each other rather than “self”) that is becoming as outdated as remaining a virgin before marriage. Okay, enough, moving on . . .

Die samelewing as ‘n geheel hou daarvan om te “verdeel en oorwin” tog ons natuur trek ons aan om te wil “behoort.” Kultusse  aas op jong kinders, omdat hulle “gemeenskaplik” is en hierdie jong mense voel asof hulle benodig word (selfs al probeer hulle krale by ‘n lughawe verkoop!) Ek sê nie dat as jou kinders hulle eie wasgoed doen hulle sal opeindig as ‘n lid van ‘n kultus nie, ek wil net klem lê om familie en “knegskap” te bevorder (om vir mekaar om te gee eerder as “self”) wat besig is om verouderd te word soos wat dit is om ‘n maagd te bly voor die huwelik. Reg, genoeg, beweeg aan ...

Praise God. If you have a washer and dryer, PRAISE God for your modern conveniences! If you don’t have to wash on a board, at a river, or carry water and boil it, praise the Lord! Most of us in the United States don’t have to hang out our wash to dry, but have a clothes drier! Traveling around the world proved how blessed we are since most countries hang their clothes out to dry! We don’t have to load coals in our iron when pressing our clothes either!

Prys God. As jy ‘n wasgoed masjien en ‘n droër het. PRYS God vir moderne gerieflikhede! As jy nie op ‘n bord hoef te was nie, by ‘n rivier, of water te dra om te kook nie, prys die Here! Meeste van ons in die Verenigde State hoef nie ons wasgoed op te hang om droog te word nie, maar het ‘n droër! Deur rondom die wêreld te reis het bewys hoe geseën ons is aangesien baie lande hulle klere ophang om droog te word! Ons hoef ook nie houtskool in ons strykysters te laai om ons klere te stryk nie!

Be thankful. Be thankful by showing God your appreciation for the clothes you have by:

Wees dankbaar. Wees dankbaar deur vir God jou dankbaarheid vir die klere wat jy het te wys deur:

 

  1. Keeping them clean: Use bibs, aprons, and a stain remover when you or your family does spill.

 

  1. Hou hulle skoon :Gebruik borslappies, voorskote, en ‘n vlekverwyderaar as jou familie wel mors.

 

  1. Keeping them wrinkle free: Keep up with your ironing, and fold or hang as soon as the drier stops. Also, not overloading your washer and drier will help with the wrinkles.

 

  1. Hou hulle kreukelvry: Hou by by jou strykwerk, en en vou en hang dit op sodra die droër stop. Ook, om nie jou wasmasjien en droër te te oorlaai nie sal help met die kreukels.

 

  1. Keeping them mended: A stitch in time really does save nine! Learn to hand sew or keep your sewing machine set up with white thread during the warm months and black thread during the colder months for quick mending. If you know how to sew, but don’t have a machine, there are very small machines, even hand held ones, that will mend a seam or tear.

 

  1. Hou hulle heel: Betyds keer is ‘n goeie geweer! Leer om met die hand te werk of hou jou naaimasjien opgestel met wit gare gedurende die warm maande en swart gare gedurende die kouer maande vir vinnige herstel. As jy weet hoe om naaldwerk te doen, maar jy het nie ‘n masjien nie, is daar baie klein masjiene, selfs handgehoudes, wat ‘n soom of skeur sal regmaak.

 

Diligence. Setting a washday schedule and a routine will increase productivity and keep you from dreading this very important job you do for your family.

Ywer. Deur ‘n wasdag skedule en ‘n roetine op te stel sal produktiwiteit vermeerder en jou weerhou om hierdie baie belangrike werk vir jou familie te vrees.

 

  1. Sort your clothes by using three different-colored baskets: use a white basket for whites, a light color for your lights or bright clothing, and a dark basket for your darks. Teach young children their colors by having them sort their own clothes as they take them off. Once they are either dressed in their bedclothes or dressed for the day, they can be trained to bring their soiled clothes to the laundry room. If you prefer, you can have a laundry basket in each room for them to bring to you on laundry day. However, very often children will throw clean clothes that they try on and don’t wear or put dirty clothes in their drawers that you discover a week later. If you have either of these situations, you might want to use the first method.

 

 

  1. Sorteer jou klere deur drie verskillende-gekleurde mandjies te gebruik: gebruik ‘n wit mandjie vir wit, ‘n ligte kleur vir jou ligte of helder kleure en ‘n donker mandjie vir jou donker klere. Leer jou jong kinders hulle kleure deur hulle te kry om hulle eie klere te sorteer sodra hulle uittrek. Sodra hulle of in hulle nagklere of aangetrek is vir die dag, kan hulle opgelei word om hulle vuil klere na die waskamer toe te bring. As jy verkies, kan jy ‘n wsgoedmandjie in elke kamer hê vir hulle om vir jou op wasdag te bring. Nietemin, baie dikwels sal kinders skoon klere wat hulle aanpas en nie dra nie ingooi of vuil klere in hulle laaie sit wat jy ‘n week later ontdek. As jy enge een  van hierdie situasies het, mag jy dalk die eerste metode gebruik.

 

  1. Set days, i.e., Monday, Wednesday, Friday, for your washdays, or you can wash a load as soon as that colored basket is full. (If you like this method, make sure you have your family sort their own clothes as they take them off). This works better for smaller families, where set washdays are a must for larger families. Recently I was blessed with one of those front load washers that does 17 pair of jeans! Now I have just ONE washday a week, not counting another day for towels and sheets that my 13-year-old son does.

 

  1. Stel dae, b.v., Maandag, Woensdag, Vrydag, vir jou wasdae, of jy kan ‘n lading doen sodra daardie gekleurde mandjie vol is. (As jy van hierdie metode hou, maak seker jou familie sorteer hulle eie klere soos wat hulle uittrek). Dit werk beter met klein families, waar vasgestelde wasdae ‘n moet is vir groter families. Onlangs was ek geseën met een van daardie masjiene wat 17 paar klinknaelbroeke doen! Nou het ek net EEN wasdag ‘n week, en ek tel nie nog ‘n dag vir handoeke en lakens by wat my 13-jarige-ou seun doen nie.

 

  1. Turn the clothes the right way out or inside out for sweaters, girl’s tights, or other items you want to protect. Teach your children to do this themselves. If my children don’t turn their clothes, I make a pile of all the clothes that are unturned and make one child (the biggest culprit) to turn or shake out the rest of the family’s socks. It only takes ONE time for each child to turn someone else’s socks (or underwear) for them to remember to turn their own clothes!

 

  1. Keer die klere die regte kant buite of verkeerde kant buite vir hemde, meisies spanbroekies, of ander items wat jy wil beskerm. Leer jou kinders om dit self te doen.As my kinders nie hulle klere omkeer nie maak ‘n hoop klere wat nie omgekeer is nie en maak een kind (die grootste skuldige) om dit om te keer of die familie se sokkies uit te skud. Dit neem net EEN keer vir elke           kind om iemand anders se sokkies (of onderklere) om te keer vir hulle om hulle eie klere om te      keer! 

      

  1. If you zip up your clothes, they will fold easier, but more important, it saves the life of your clothing. A zipper frays clothing in the washer and especially in the drier.

 

  1. As jy jou klere vasrits, sal hulle makliker vou, maar meer belangrik, dit spaar die lewe van jou klere. ‘n Ritssluiter rafel klere in die wasmasjien en spesiaal in die droër.

 

  1. Take time to look for soiled or stained clothing, and pre-treat them with a stain stick, or what I prefer is the new liquid detergent I use that gets out everything, including blood!

 

  1. Neem die tyd om te kyk vir besmeerde of gevlekte klere en behandel vooraf met ‘n vlek stok, of wat ek verkies is die nuwe vloeistof wasmiddel wat ek gebruik wat alles, insluitende bloed uitkry.

 

  1. Ooops, I spoke too soon. The only thing my new laundry detergent doesn’t get out is anything oily or greasy. For this I use “Goo Gone.” If you can’t find this, look or ask for a citrus stain remover that gets out gum. It took out a stain from a baby romper that was covered with red lipstick in just two washings! When my sister visited, she just about cried when she told me her son (who had begged his mom for a pair of designer shorts for the summer) got a black oil stain on it. She told me she had tried “everything” and it didn’t help at all. It took two washings with “Goo Gone.” Just make sure you cover the stain, let it dry, then use a liquid detergent or stain stick on it when you wash (it explains it in the directions).

 

  1. Ooops, ek het te gou gepraat. Die enigste ding wat my nuwe wasgoedmiddel nie uit kry nie is enigiets olierig of vetterig. Vir dit gebruik ek “Goo Gone.” As jy dit nie kan vind nie, vra of kyk vir ‘n sitrus vlek verwyderaar wat kougom uitkry. Dit het ‘n vlek van ‘n baba kruipbroekie wat bedek was in rooi lipstiffie in net twee wasse uitgekry! Toe my suster gekuier het, het sy amper gehuil toe sy vir my gesê het dat haar seun (wie sy ma gesmeek het vir ‘n ontwerpers kortbroek vir die somer) ‘n swat olie vlek daarop gekry het. Sy het vir my gesê sy het alles probeer en dit het glad nie gehelp nie. Dit het twee wasse met “Goo Gone” geneem. Maak net seker jy bedek die vlek, laat dit droog word, gebruik dan ‘n vloeibare wasgoedmiddel of vlek stok daarop wanneer jy dit was (dit verduidelik dit op die aanwysings).

 

  1. My favorite laundry detergent is OUR Detergent. It’s a liquid, which is what I always use with my darks, since I often end up with powder marks on dark colors. It uses a pump, so you don’t have messy cups. It works with cold water. It gets my clothes so white, and the colors are so much brighter. I found out about it from a Christian woman’s magazine, and I have told everyone about it. You can order online at www.ourproductsonline.com. Recently, a neighbor I recommended the OUR detergent to asked what I thought of their other cleaning products, which I had not tried. After trying them, I now love most their products, especially their powdered whitener. Their products are safe for your skin, without petroleum byproducts or harmful chemicals that you don’t want to use next to your family’s skin. And if that is not enough to convince you to try this, I figured that it cost my family of nine just $5.00 a month to use! Now with my front load washer I use half a pump or $2.50 a month. I use the smallest recommended amount per wash and still cannot believe the great results and such a cheap price! If you do give this product a try, mention my name and they will send me money toward more of their products! Thanks!!

 

  1. My gunsteling wasgoedmiddel is ONS wasgoedmiddel. Dit is ‘n vloeistof, wat ek altyd met my donker klere gebruik, aangesien ek dikwels opeindig met poeier merke op donker klere. Dit gebruik ‘n pomp, so jy het nie morserige koppies nie. Dit werk goed met koue water. Dit kry my klere so wit, en die kleure is soveel meer helder. Ek het dit in ‘n Christelike vroue tydskrif uitgevind, en ek het almal daarvan vertel. Jy kan aanlyn bestel by www.ourproductsonline.com., en ek het vir almal daarvan vertel. Onlangs, het ‘n buurvrou aan wie ek ONS wasgoedmiddel aanbeveel het gevra wat ek van hulle ander skoonmaakmiddels gedink het, spesiaal hulle gepoeierde bleikmiddel. Hierdie produkte is veilig vir jou familie se vel. En as dit nie genoeg is om jou te oorreed om dit te probeer, ek het uitgewerk dat dit my familie van nege net R70.00 per      maand gekos het om te gebruik! Nou met my voorlaaier gebruik ek half ‘n pomp of R35.00  per maand. Ek gebruik die kleinste aanbevolle bedrag per was en kan nog steeds glo dat ek die puik resultate teen so ‘n goedkoop prys kry nie! As jy wel hierdie produk gebruik, noem my naam en hulle sal vir my geld stuur om te gaan vir meer van hulle produkte! Dankie!!    

Washing Tips:
Was Wenke: 

  1. If you want to stay ahead of the game, collect and sort your clothes at night and start your first wash load—whites. If you do your whites at night, you save competing with the hot water you use for showers in the morning.

 

  1. As jy voor wil bly, kollekteer en sorteer jou klere in die aand een begin jou eerste was lading—wit klere. As jy jou wit klere in die aand doen, spaar jy deur met die warm water te kompeteer     wat jy vir storte in die oggend gebruik.

 

  1. Throw your whites, which consist mostly of towels, underwear, and socks in the drier since these will sit before folding. When you wake up, you have a load to fold, your third load in the washer, and your second load going in the drier. This saves me so much time it is unbelievable!

 

  1. Gooi jou wit klere, wat meestal uit handdoeke, onderklere, en sokkies bestaan in die droër aangesien hierdie sal sit voordat dit opgevou word. Wanneer jy wakker word, het jy ‘n lading om te vou, jou derde lading in die wasmasjien, en jou tweede lading wat in die droër gaan. Dit spaar soveel tyd dit is ongelooflik!

 

  1. To get cleaner clothes, don’t over fill your washer.

 

  1. Om skoner klere te kry, moet nie jou wasmasjien oorlaai nie.

 

  1. Use a detergent that requires only a quarter cup. Others have fillers, which can burn clothes, cause skin irritation on children, and other family members that have sensitive skin, and may be the cause of sickness and diseases like autoimmune disorders. Again, I highly recommend trying OUR detergent.

 

  1. Gebruik ‘n wasgoedmiddel wat net ¼ koppie vereis. Ander het filters, wat klere kan brand, vel irritasie op kinders, en ander familie lede wat ‘n sensitiewe vel het, veroorsaak en mag die oorsaak van siekte en kwale soos autoimmuun afwykings veroorsaak. Weer, ek beveel hoogs aan dat jy ONS wasgoedmiddel probeer.

 

  1. Though I used to use liquid fabric softener and recommended using a Downy Ball in previous editions of this book, I no longer recommend using chemicals that come in contact with the skin that are easily absorbed into the body. Fabric sheets are said to be one of the worst products you can use regarding your health, and often cause skin rashes. A natural softener, especially for towels, is vinegar. There are different kinds, but Heinz makes a good one that is made from vegetables, not petroleum, and vinegar is so cheap to use. For a nice scent, I use natural lemon extract that you can get for about $5 in a health food store. You use just about 4-5 drops for a fresh scent.

 

  1. Alhoewel ek die vloeibare versagmiddel gebruik het ek ‘n Downy Ball in vorige uitgawes van hier die boek gebruik, ek beveel nou glad nie die gebruik van chemikalieë aan wat in kontak met die vel kom nie en wat maklik deur die liggaam absorbeer kan word nie. Materiaal velle word daar gesê is een van die ergste produkte wat jy kan gebruik vir jou gesondheid, en veroorsaak dikwels vel irritasies. ‘n Natuurlike versagmiddel, spesiaal vir handdoeke is asyn. Daar is verskillende soorte, maar Heinz maak ‘n goeie een wat van groente gemaak is, nie petroleum, en asyn is goedkoop om te gebruik. Vir ‘n lekker reuk, gebruik ek natuurlike suurlemoen ekstrak wat jy vir omtrent R70.00 in ‘n gesondheids koswinkel kry. Jy gebruik net omtrent 4-5 druppels vir ‘n vars reuk. 

 

  1. For clothes that you do not want to go into the drier, put these in a net laundry bag. All my children know that a net laundry bag does not go in the drier. Before I discovered this method I had so many articles of clothing that would be ruined by drying. It is the drier, not the washer, that makes clothes wear out and fades the colors. So now most of my own clothes are hung up after I put them on an “air only” cycle to fluff them and get out some of the wrinkles.

 

  1. Vir klere wat jy nie wil hê in die droër moet gaan nie, plaas hierdie net in ‘n wasoed sakkie. Al my kinders weet dat ‘n net wasgoedsakkie nie in die droër gaan nie. Voordat ek hierdie metode gebruik het het ek so baie artikels klere gehad wat geruïneer is deur die droër. Dit is die droër, nie die wasmasjien, wat klere verweer en verdof nie. So nou word meeste van my klere opgehang nadat ek hulle op ‘n “net lug” siklus plaas om dit op te pof en van die kreukels uit te kry.

Drying Tips:
DroogmaakWenke:

 

  1. Remove your clothes immediately, fold or hang up, to eliminate wrinkles.

 

  1. Verwyder jou klere onmiddellik, vou of hang op, om kreukels te elimineer.

 

  1. To save electricity—dry two small loads together.

 

     2. Om elektrisiteit te spaar—maak twee ladings saam droog.

 

  1. Shake out clothes as you place them in the dryer, rather than throwing a giant wet ball of clothes, to get fewer wrinkles.

 

  1. Om minder kreukels te kry skud die klere uit soos wat jy hulle in die droër plaas, eerder as om ‘n reuse nat bal klere in te gooi.

 

  1. Place your laundry basket under the dryer door to prevent your clean clothes from falling on your dirty (or lint covered) laundry room (or garage) floor.

 

  1. Plaas jou wasgoed mandjie onder die droër om te voorkom dat jou skoon klere op jou vuil (of pluis bedekte) waskamer vloer (of motorhuis) vloer val.

 

  1. It is the dryer, not the washer, that fades colors, especially black items. So if you have something that you want to keep looking like new, don’t dry it, but instead hang it up to dry. Then to help it get less stiff, put it in the drier for about 5 min. Just makes sure you don’t forget it’s in there! I set a timer so I don’t forget.

 

  1. Dit is die droër, nie die wasmasjien, wat kleure dof maak, spesiaal swart items. So as jy iets het wat jy wil hê moet soos nuut lyk, moet dit nie droogmaak nie, maar hang dit eerder op om droog te word. Dan om te help om dit minder styf te laat word, plaas dit vir omtrent 5 min in die droër. Moet net nie vergeet dat dit daar binne is nie! Ek stel ‘n tydhouer sodat ek nie vergeet nie.

 

  1. My sister and I used to spray our jeans with a little water, or throw a wet washcloth in with them, so we didn’t have to iron jeans or our wrinkled tops. I showed this trick to my 13-year-old daughter who thought it was the neatest thing she ever found! This works for just about any wrinkled item that you have that you don’t need to look pressed.

 

  1. My suster en ek het ons klinknaelbroeke met ‘n bietjie water besproei, of ‘n nat waslap saam ingegooi, sodat ons nie ons klinknaelbroeke of ons gekreukelde hempies hoef te gestryk het nie. Ek het hierdie truuk vir my 13-jaar-oue dogter gewys wat gedink het dit was die slimste ding wat sy ooit gevind het.! Dit werk vir omtrent enige gekreukelde item wat jy nie nodig het om gestryk te laat lyk nie.

 

Folding Tips:
Opvou Wenke:

The fastest way to fold is to have smaller baskets set aside for your:

Die vinnigste manier om te vou is om kleiner mandjies opsy te hê vir jou:

1. towels and washcloths
1. handdoeke en waslappe
2. socks
2. sokkies
3. underwear
3.onderklere

While folding, fill these baskets with your towels, socks, and underwear, until all your loads of laundry are done. Fold or hang up the remainder of the clothes immediately. My younger children fold these baskets for me (youngest the towels and washcloths to the oldest who folds the underwear), but before little helpers, sorting these items, and saving them to the end, cut my time folding.

Terwyl jy vou, vul die mandjies met jou handdoeke, sokkies, en onderklere, totdat al jou wasgoed gedoen is. Vou of hang die oorblywende klere onmiddellik op. My jonger kinders vou die mandjies vir my (jongste die handdoeke en waslappe tot die oudstes wie die onderklere vou), maar voor hierdie klein helpers, om hierdie items te sorteer, en tot aan die einde te spaar, het my tyd om te vou gesny.

When I fold a shirt or pair of pants, I hold them on the shoulders or at the waste band and give them a quick, sharp shake to smooth them out for a quick fold. There are some mothers who fold in a “fancy department store fashion” that forces them to have to do all the folding, since it is too complicate (or she is too picky) to have her family help.

Wanneer ek ‘n hemp of ‘n broek vou, hou ek hulle by die skouers of by die middelband en gee hulle ‘n vinnige, skerp skud om hulle glad te maak vir ‘n vinnige vou. Daar is sommige moeders wie in ‘n “spoggerige afdelingswinkel mode vou” wat hulle forseer om al die opvouwerk te doen, aangesien dit te gekompliseerd ( of sy is te puntenerig) is om haar familie te kry om te help.

My sister also likes them done in a “fancy” fashion that keeps her from keeping up with her folding! She never can get around to it (since it takes her probably five times as long as it takes me per load). So she buys more laundry baskets, lets them sit, and is then forced to iron everything before her family can wear it!

My suster hou ook daarvan in ‘n “spoggerige” mode gedoen wat haar weerhou om by te bly met haar opvouwerk! Sy kry nooit die kans nie (aangesien dit vir haar moontlik vyf keer langer neem as vir my om ‘n lading te doen). So sy koop meer wasgoed mandjies, laat hulle sit, en is dan geforseer om alles te stryk voordat haar familie dit kan dra!

If your folding method causes you to fall into either of these groups, then find a simpler way. (Funny, while revising this chapter, I just so happened to be visiting my sister and folded at least a dozen or more loads to free up the laundry baskets. I had planned to buy some more for her until I found CLEAN clothes in baskets unfolded.)

As jou voumetode veroorsaak dat jy in enige een van hierdie groepe val, vind ‘n eenvoudiger manier. (Snaaks, terwyl ek hierdie hoofstuk hersien het, was ek met besoek by my suster en het ek ten minste ‘n dosyn of meer ladings opgevou om al die wasgoed mandjies leeg te maak. Ek het beplan om nog vir haar te koop totdat ek SKOON klere in mandjies gevind het wat nie gevou was nie.) 

To Reduce Ironing:
Om Strykwerk te Verminder

 

1. Hang up all your clothes immediately on colored plastic hangers (to be ironed if necessary).
1. Hang al die klere onmiddellik op op gekeleurde hangers (om gestryk te word indien nodig).

2. Fold clothes right away, after each load to avoid wrinkles.
2.
Vou die klere dadelik op, na elke lading om kreukels te vermy.

3. Fold underwear, socks, and towels after the last
3. Vou onderklere, sokkies, en handdoeke na die laaste lading op.

4. Assign designated items to be folded by your children (youngest working up to the oldest).
4. Wys aangewyste items aan om deur jou kinders opgevou te word (jongste werk op na die oudstes).

5. washcloths (youngest)
5. waslappe (jongste)

6. towels
6. handdoeke

7. underwear
7. onderklere

8. socks
8. sokkies

9. the rest of the clothes (oldest child or you)
9. die res van die klere (oudste kind of jy)

“She looks well to the way of her household and does not eat the bread of idleness”

—Proverbs 31:27 

“Sy hou goie toesig oor haar huishouding; lui is sy nie.”

—Spreuke 31:27

Putting Laundry Away:
Pak die Wasgoed Weg:

 

  1. Have the “folder” put away what he/she has folded into the proper drawers (if possible) or at least on the bed, dresser in the right room, or in designated laundry baskets that are taken to the room later once filled with all the loads.

 

  1. Laat die “vouer” in die regte laaie wegpak wat hy/sy gevou het (indien moontlik) of ten minste op die bed, laaikas in die regte kamer, of in die aangewyste wasgoed mandjies wat na die kamer toe geneem word sodra dit gevul is met al die ladings.

 

  1. You could have each child put away his/her own laundry. On the farm, I used to make each family member take his or her own pile and then call out “laundry break.” Each family member would take a “break” from whatever he or she was doing to come get his or her pile of laundry and put it away. It works great if you are all at home during the day.

 

  1. Jy moet dat elke kind sy/haar eie wasgoed wegpak. Op die plaas, het ek dat elke lid hy/sy hulle hoop vat en dan het ek “wasgoed breek” uitgeroep. Elke familielid sou dan ‘n “breek” neem van watookal hy of sy besig was om te doen om sy of haar hoop te kom kry en dit weg te pak. Dit werk puik as jy hulle almal by die huis het op wasgoed dag.

 

  1. On Mondays, or when a lot of clothes are in the wash, this is the best time to organize your drawers. You can put this task (to organize drawers) on your children’s 3x5 cards for Monday. Then, the newly folded clothes can be added neatly to the newly organized drawers.

 

  1. Op Maandae, of wanneer daar baie klere in die wasgoed is, is dit die beste tyd om die laaie te orgniseer. Jy kan hierdie taak (om laaie te organiseer) op jou kinder se 3x5 kaarjies vir Maandag plaas. Dan, kan die nuut gevoude klere bygevoeg word by die nuut georganiseerde laaie.

 

 

  1. If you are short of drawer space, use colored, small baskets on shelves in your closets to organize your clothing, socks, underwear or shoes. This is especially helpful with small children’s clothes. When my husband left us the first time, we had no dressers, so I found some cinder blocks and made shelves with boards. I found dollar plastic baskets, which served as our “dressers” for many years! I particularly liked being able to see all the clothes folded, not stuffed, in drawers.

 

  1. As jy ‘n tekort aan laaispasie het, gebruik gekleurde, klein mandjies op rakke in jou kaste om jou klere te organiseer. Dit is spesiaal helpvol met klein kinders se klere. Toe my man ons die eerste keer verlaat het, het ons geen laaikaste gehad nie, so toe vind ek slak blokke en het rakke met borde gemaak. Ek het R12 plastiese mandjies gevind, wat gedien het as ons “laaikaste” vir baie jare! Ek het besonders daarvan gehou om al die klere opgevou te sien en nie gedruk, in laaie nie.

 

  1. Make sure you have a special drawer or basket for underwear, socks, nightclothes, shirts, pants and sweaters. Within the drawer or basket, divide it to separate socks from underwear or other smaller items. Shoeboxes work well in the sock and underwear drawer. I mention this because I was not raised this way. As a teenager, I believed I had “invented” this method of having a special drawer for different clothing items, not knowing that almost everyone lived like this!

 

  1. Maak seker jy het ‘n spesiale laai of mandjie vir onderklere, sokkies, nagklere, hemde, broeke en truie. Binne die laai of mandjie, verdeel dit om die sokkies en onderklere of ander klein items te skei. Skoenbokse werk goed in die sokkie en onderklere laai. Ek noem dit omdat ek nie so grootgemaak is nie. As ‘n tiener, het ek geglo dat ek hierdie metode om ‘n spesiale laai vir verrkillende klere items te hê “uitgevind” het, min wetend dat amper amal so gelewe het!

 

  1. Teach your children how to keep their drawers neat by having them sort their drawers each week as one of their task cards. It didn’t take long for my older children to automatically put that card as “done,” because they learned to keep their drawers organized!

 

  1. Leer jou kinders om hulle laaie netjies te hou deur hulle te kry om hulle laaie elke week te sorteer as een van hule taak kaarte. Dit het nie lank geneem vir my ouer kinders om daar kaart automaties as “gedoen” te plaas nie, omdat hulle geleer het om hulle laaie organiseerd te hou!

 

Ironing Tips:
Stryk Wenke:

 

  1. Ironing your husband’s clothes shows other women in the workplace that “there is a woman who cares for this man”—and one who is hard to compete with! If you want to keep him, don’t have him iron his own clothes!!

 

  1. Deur jou man se klere te stryk wys ander vrouens in die werkplek dat “daar ‘n vrou is wat vir hierdie man omgee”—en een wat moeilik is om mee te kompeteer! As jy hom wil hou, moet nie dat hy sy eie klere stryk nie!!

 

  1. Use a spray starch. It helps to keep clothes looking newer and crisper. You can buy liquid starch and put it into a spray bottle to save money, and it can be diluted to suit you or your husband’s preference of crispness.

 

  1. Gebruik sproeistysel om te help om die klere nuwer en meer skerper te laat lyk. Jy kan ‘n vloeistof stysel koop en dit in ‘n sproeibottel sit om geld te spaar, en dit kan verdun word om jou of jou man se voorkeur van skerpheid te pas.

 

  1. The proper order to iron a man’s shirt is: collar, then cuffs, sleeves, left front, back then right front of his shirt.

 

  1. Die regte manier om ‘n man se hemp te stryk is: kraag, dan mou-opslag, voorste linkerkant, agter dan voorste regterkant.

 

  1. Don’t crowd clothes in the closet—get rid of what you don’t wear! Rule of thumb—if you buy a dress, a shirt, or a pair of pants, give one away. Give to the poor—“Give and it shall be given!”

 

  1. Moet nie jou klere in jou kas volprop nie—raak ontslae van wat jy nie dra nie! Praktiese reël—as jy ‘n rok, hemp, of ‘n broek koop, geen een weg. Gee vir die armes— “Gee en dit sal gegee word!”

 

  1. Use colored or matching hangers to make your closet look neat. Each of our family members has a specific color, which helps keep things in order in our laundry room and when putting away the items in rooms and in closets that are being shared. Colored hangers are extremely cheap. Use the little size for your younger children, and move up to the large hangers when things begin falling off the small hangers. The smaller children’s hangers also work well for pants to keep the pants from sliding down to one end.

 

  1. Gebruik gekleurde of bypassende hangers sodat jou kas netjies kan lyk. Elkeen van ons familielede het ‘n spesifieke kleur, wat help om dinge in orde te hou in ons waskamer en wanneer jy die items in kamers en in kaste sit wat gedeel word. Gekleurde hanger is uiters goedkoop. Gebruik die klein grootte vir jou jonger kinders, en skuif op na die groot hangers wanneer goed van die klein hangers begin afval. Die kleiner kinders se hangers werk ook goed om te voorkom dat broeke na een punt toe gly. 

 

  1. Collect all your empty hangers when you put away newly washed and ironed clothes. Have a place by your washer to hang the different colored hangers. Some places I have used are: a wire rack over my washer holds cleaning products on top and has a place to hang up hangers underneath; on the edge of a high table where I folded my clothes; and along the end of my ironing board. Now that I have a nice laundry room, I have a wooden bar along the top of my washer and drier. God is good isn’t He?

 

  1. Kollekteer al jou leë hangers wanneer jy nuut gewasde en gestrykte klere wegpak. Hou ‘n plek by jou wamasjein om die verskillende gekleurde hangers te hang. Sommige plekke wat ek gebruik het is: ‘n draadrak oor my wasmasjien wat skoonmaak produkte bo hou en onder ‘n plek om hangers te hang; aan die punt van ‘n hoë tafel waar ek my klere gevou het; en langs die einde van my strykplank. Noudat ek ‘n beter waskamer het, het ek ‘n houtstaaf bo-oor my wasmasjien en droër. God is goed is Hy nie?

 

  1. Hang your clothes (in the closet) in some kind of order: all your shirts together, then pants, your dresses, next coats, and rearrange them with light to dark clothing within each section. You may laugh, but it helps to find what you are looking for.

 

  1. Hang jou klere (in die kas) in een of ander orde; al jou hemde saam, dan broeke, jou rokke, volgende baadjies, en herrangskik hulle van donker tot ligte klere binne elke afdeling. Jy mag lag, maar dit help om te vind waarna jy soek.

 

  1. “Airing dirty laundry” is the biggest mistake you could make. Never share details of your husband, your child or friend’s personal matters with others. “He who repeats a matter separates intimate friends” (Proverbs 17:9).

 

  1. “Om vuil wasgoed uit te saai” is die grootste fout wat jy kan maak. Moet nooit besonderhede van jou man, jou kind of vriendin se persoonlike sake met ander deel nie. “Wie ‘n saak bly ophaal, bring verwydering tussen vriende” (Spreuke 17:9).

 

Stains:
Vlekke:

 

  1. The three most important things to remember are: always check for stains before putting items in the dryer (preferably before you put them into the wash basket); never iron over a stain; and use the easiest and least caustic method first.

 

  1. Die drie mees belangrikste dinge om te onthou is: kyk altyd vir vlekke voordat jy items in die droër plaas (verkieslik voordat jy hulle in die wasgoedmandjie plaas); moet nooit oor vlekke stryk nie; en gebruik die maklikste en minder bytende metode eerste.

 

  1. Some of the stain sticks advertise to rub the stain before you put the item in the hamper. It has worked many times for me. If it doesn’t work or you forget to use it, follow some of these other tips:

 

  1. Sommige van die vlek stokke adverteer om die vlek te vryf voordat jy die item in die wasgoed mandjie gooi. Dit het al baie vir my gewerk. As dit nie werk nie of jy vergeet om dit te gebruik, volg van hierdie ander wenke.

 

  1. Fill your washer on low setting with soap and water (and the powdered OUR for whites), and put in the extra dirty or stained items to agitate alone. Then turn off the washer, and turn on a timer. Let the stained or soiled items soak for just 10 minutes. Check the stains again. Fill the washer the rest of the way, and then add the remaining laundry. This works for top-load washers only and is the only draw back to a front load washer.

 

  1. Vul jou wasmasjien op laag setting met seep en water (en die gepoeierde OUR vir witgoed), en plaas die ekstra vuil of gevlekte items in om alleen te was. Sit die masjien dan af, en draai die wekker aan. Laat die gevlekte of vuil items vir net tien minute week. Kyk weer na die vlekke. Vul die wasmasjien tot bo, en doen dan die oorblywende wasgoed. Dit werk vir bo-laaiers en is die enigste nadeel vir ‘n voorlaaier.

 

 

  1. If you have young children, you probably deal with a lot of stains. When I did, I usually washed my lights before I washed my whites, in case all my attempts still left a stain. At this point I use the more drastic method, and wash a light item with the whites. If this still doesn’t work, go to the next step:

 

  1. As jy jong kinders het, reken jy seker met baie vlekke af. Toe ek het, het ek gewoonlik my ligte klere gewas voordat ek my wit klere gewas het, in geval al my pogings ‘n vlek gelos het. Op hierdie punt gebruik ek die meer drastiese metode, en was ‘n ligte item saam die wit klere. As dit nog steeds nie werk nie, gaan oor na die volgende satp;

 

  1. With extreme caution, use bleach with an old toothbrush, or better yet, purchase a bleach stick. It works great with white fabric, but if you must use it on a colored item, as soon as the stain disappears, run it under cold water to remove the bleach. If it’s used on a colored item that would not come out, and it does get ruined, I figure that it was ruined anyway. So, if the item gets damaged, or if the stain still doesn’t come out, try this:

 

  1. Met uiterste versigtigheid, gebruik ‘n bleikmiddel met ‘n ou tandeborsel, of nog beter, koop ‘n bleik stok. Dit werk goed met wit materiaal, maar as jy dit op ‘n gekleurde item moet gebruik, sodra die vlek verdwyn, hardloop dit onder koue water om die bleikmiddel te verwyder. Ek het gedink ag dit was alreeds geruïneer. So, as die item beskadig is, of as die vlek nog steeds nie uitkom nie, probeer dit:

 

  1. Seam rip a famous name label from another garment, and sew it over the stain or bleach mark. At the time this is being written, you find labels anywhere and everywhere on the garment. Many times it makes the article of clothing look more expensive! This also works for covering a small hole or tear. I have used a label to upgrade an inexpensive brand of clothing or the clothes I sew and women asked where I bought it!!

 

  1. Naat skeur ‘n bekende etiket van ‘n ander kledingstuk af, en werk dit oor die vlek of bleik merk vas. Ten tye wat dit geskryf was, sal jy etikette enige plek en oral op die kledingstuk vind. Baie keer maak dit die kledingstuk duurder lyk! Dit werk ook om ‘n klein gat of skeur toe te maak. Ek het ‘n etiket gebruik om ‘n goedkoop klere handelsmerk op te gradeer of die klere wat ek regmaak en vrouens het gevra waar ek dit gekoop het!!

 

  1. Use lingerie bags to wash panty hose, bras, knee high stockings, any delicate item or things you don’t want to put in your drier. It not only protects them in the washer, but it also makes it easier to remember not to put them in the dryer where items with elastic lose their elasticity and bright colors lose their brilliance.

 

  1. Gebruik onderklere sakkies vir sykouse, bras, kniehoogte sykouse, enige delikate items of dinge wat jy nie in jou droër wil insit nie. Dit beskerm hulle nie net in die wasmasjien nie, maar maak dit ook makliker om te onthou om hulle nie in die droër te plaas waar      items met rek hulle rekbaarheid verloor en heder kleure hulle helderheid.

As jy gereed is om 'n verbintenis met GOD te maak dat jy die kursus gaan voltooi, KLIK HIER dat jy saamstem en gereed is om elke stap van jou Reis na Herstel te dokumenteer in jou "My Daaglikse Joernaal" vorm. Vat jou tyd, sit, kry vir jou koffie of tee en stort jou hart uit in jou Joernaal.

As "ouer vroue...sodat julle die jonger vrouens kan leer..." (Titus 2:3) jy sal die geleentheid hê om met jonger vrouens te praat wat nog alleenlopend is as deel van jou bediening.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui