“Tiener Selfmoord Voorkom”

 

Hierdie week se Redding Storie, glo ek, sal elkeen van julle help om meer op God te vertrou, en ook met die “orde van redding” in jou familie. Almal van ons het meer as net ‘n paar familielede wie ons weet, nodig het om die HERE te ken, so ons fokus dikwels op hierdie familielede terwyl die Here dikwels ander kies om die weg te baan. 

So is die geval met hierdie redding storie wat baie na aan my hart is. Dit gaan oor my broerskind, my ouer broer se dogter, wie ek vooraf geweet het die Here sou gebruik om te help om albei haar ouers na die Here toe te bring. Baie dikwels spoor die Here ons aan om te vra oor “dinge wat kom,” dinge wat “weggesteek” is, en dit is die geval met my broer wie ek geweet het die Here desperaat in sy lewe nodig gehad het.

Anders as my ervaring in ‘n Katolieke skool waar Hy ‘n non gebruik het om my te leer om my hart vir die Here oop te maak, het my broer ‘n heel ander ervaring gehad. Toe ons jonk was het ek en hy fantasiespel gespeel: hy het soos ‘n priester aangetrek, terwyl ek soos 'n non aangetrek het. Natuurlik was dit voordat ek uitgevind het dat ‘n non nie kinders mag hĂȘ nie en kinders was boaan my lys vir wanneer ek sou groot word. Nietemin, ek het dikwels vir my moeder gesĂȘ dat ek ‘n non wou wees sodat ek “met God getroud” kan wees, ‘n bietjie profeties is dit nie? 😉

In elk geval, dit was toe my broer oorgeplaas is na ‘n seunskool en die priesters was van ‘n sekere orde wat bekend was dat hulle baie streng was—nie net met ander nie, maar op hulself—maar wat hulle geglo het sou ‘n beter volgeling vir Christus bewerkstellig. En dit was nie dat my broer persoonlik sleg behandel was nie, dit was wat hy aanskou het. Hy het gesien hoe sy mede-klasmaats misbruik is en dit het my broer uiteindelik aangehits om sy rug op God te keer en dis toe wat hy begin kyk het na oosterse godsdienste vir antwoorde.

Die dag nadat hy gematrikuleer het, het my broer van KaliforniĂ« na New York geryloop en toe op ‘n vragskip geklim om rondom die wĂȘreld te begin reis. Vir die eerste paar jaar het hy om Europa, AsiĂ«, en die Middelooste gereis, en toe sy toekomstige vrou in Japan ontmoet, wie, soos om en by 75% van hulle bevolking, as Boedis groot gemaak is.

My broer en sy vrou is in ‘n Boeddhistiese kerk getroud, dit was baie, baie jare voordat hulle twee dogters gebore was. Alhoewel my broer dikwels vir my gesĂȘ het dat Christenskap “eg moet wees omdat ek so anders was,” was hy nooit gereed om self die Here te omhels nie. So op een geleentheid, ek glo dit was die Here wat my aangehits het, het ek die Here gevra hoe dit sou gebeur (let wel, ek het nie gesĂȘ “as” dit sou gebeur nie?).

Jesaja 45:11—

“So sĂȘ die HERE, die Heilige van Israel, die Skepper van Israel: Durf julle van My rekenskap vra oor wat gaan gebeur
”’

Dis toe dat Hy my herinner het aan wat Hy nie net aan my geopenbaar het nie, maar eintlik in my oudste broer se gesin gedoen het, maar die volledige redding storie (wat ek weet julle mal oor gaan wees!!) is gestel vir ‘n later datum.

Nietemin, as ‘n voorsmakie, voor dit ooit gebeur het, het Hy vir my gewys dat my broer Hom sou leer ken deur sy dogter. Sy was duidelik haar pa se oogappel, so dit het volkome sin gemaak om haar te roep om Hom eerste te ken en dus die pad aan te wys vir haar ouers. So toe ek oor my broer in Japan uitgevra het, het ek geweet dat dit ook so vir hierdie broer sou wees. 

Destyds het ons op ‘n plaas gewoon en het ‘n dringende epos van my broer ontvang, gevolg deur ‘n langafstand oproep. Alhoewel hy nie dadelik uitgekom en dit gesĂȘ het nie, was hy baie bekommerd oor sy jongste dogter se depressie. Toe leer ek dat Japan deur tienerselfmoorde geteister word, eintlik dubbel as in die V.S.A. is en driedubbel die hoeveelheid in die V.K. So toe niks gewerk het nie en selfs die skool my broer en sy vrou gewaarsku het om waaksaam te wees, het hy gedoen wat ek nooit  gedink het hy sou doen nie. Hy het sy dogter gestuur om ons te besoek—hy het goed geweet dat ek nog nooit stilgebly het oor my liefde en toewyding aan die Here nie.

Soos wat ek gesĂȘ het, ek het nog nooit aan enigiemand getuig soos meeste Christene geleer is om te doen nie: opgelei en aangespoor om op hierdie manier te “getuig,” soos meeste evangeliese kerke. In plaas daarvan is die Here eenvoudig so ‘n verwikkelde deel van my lewe, niemand wat ooit lank in my geselskap is, sal nalaat om Hom raak te sien nie.

So Monika het gekom vir ‘n besoek en die oggend daarna het sy wakker geword en ons hele gesin in ons sitkamer gesien sit terwyl ons geluister het na  Alexander Scourby en in ons Bybels saam gelees het. Na die tyd, toe ons klaar was, het sy gevra wat ons besig was om te doen en toe die kinders probeer verduidelik het, het sy gevra: “Wat is ‘n Bybel?” Alhoewel ek kon verduidelik het, het ek die kamer verlaat sodat my kinders kon deel wat ook al hulle gelei was om te deel. Waaroor ek later verbaas was, toe ek daarvan gehoor het, was dat een van my kinders vir Monika ‘n foto van haar as ‘n baba gewys het, saam met haar gesin wat aan ons 3x5 Gebedskaart geheg was. Op die foto het sy op my heup gesit met haar gesin agter haar, my kinders het verduidelik dat ons gesin van daardie dag af bid dat sy eendag die Here sal ken.

Monika het ons net ‘n paar weke besoek, so ek kon angstig word, wetende dat haar besoek die tyd sou beperk om die waarheid met haar te deel. Tog, het ek  goed geweet dat dit NIE my probleem was nie, dit was ook nie my doel gewees nie, nog minder het dit van my of my kinders afgehang om “haar gered te kry.”

Eksodus 14:13—

“Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red .. .”

2 Kronieke 20:17—

Julle hoef nie te veg nie, neem net posisie in en staan en kyk na die oorwinning van die Here vir julle. Moenie vrees nie... Die Here sal by julle wees.”

EfesiĂȘrs 6:12 Afr 83—

“Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wĂȘreld, teen elke bose gees in die lug.”

So ek het gedoen soos die verse sĂȘ en eenvoudig teruggestaan om die oorwinning van die Here vir ons familie se onthalwe te sien—wetende dat daar jare, selfs geslagte van owerhede was wat teen haar baklei het om Hom te ken—wat die rede is hoekom ek weet dit is nie ONS wat enigiets doen nie—Hy alleen is wie al die redding sal doen! 🙂 

Die eerste ding wat gebeur het is dat my kinders na my toe gehardloop het met Monika agterna, hulle het verduidelik dat sy “gevra” het om te bid vir redding, so toe lei hulle haar in die “sondaar se gebed.” Tog het my tienerseun gesĂȘ hy sou beter voel as sy na die altaar sou gaan, heel waarskynlik omdat Hy deel van die B.B.P. Jeugprogram was (en was gou die leier) wat net per toeval daardie aand was!

Basies, op ‘n sekere punt in die diens, vra die jeugpastoor enigiemand wat nuut is om hulle hand op te steek, dan word hulle gevra om die vrywillers te volg na die B.B.P. sitkamer vir kos en pret. Sodra hulle deur die deur loop, sou ‘n korresponderende manlik-tot-manlik, vroulik-tot-vroulik, wie opgewonde en liefdevol was, saam met die nuweling eet en met hulle praat. Later sou hulle terugkom en dikwels by hulle sit, tot die altaar roep wanneer hulle ook vorentoe sou gaan en later met hulle oor hulle redding sou praat.

Duidelik omdat dit sy niggie was, was dit een van Easton se absolute gunsteling dienste ooit en later was hy baie territoriaal oor sy niggie. 😉 Ja, dit was gedeeltelik omdat hy ‘n normale tiener was, maar ek glo ook dit was omdat hy vir JARE vir sy niggie gebid het! Ek glo werklik dat God nie ons gebede “nodig” het nie, maar hulle sĂȘ dit is soos ‘n  wierookoffer wanneer ons bid. Maar meer nog, soos wat ek voorheen gesĂȘ het, wanneer ons bid of ander vir ons bid, en Hy onvermydelik doen waarvoor ons gebid het, VOEL ons elkeen asof dit met ons gebeur het, en dit is waarom ek glo dat Hy dit op hierdie manier doen. 🙂

So daardie aand het Monika na die B.B.P. sitkamer toe gegaan, by Easton gesit en was opgewonde om na die altaar toe te gaan en het ook ingeskryf om die volgende Sondag gedoop te word. Haar doop kon opsigself ‘n getuienis gewees het, maar laat ek eenvoudig sĂȘ dat in haar gebroke Engels, toe die kerk hoor dat haar moeder haar as ‘n Boedis grootgemaak het en ook toe sy gesĂȘ het “my familie bid vir my vandat ek ‘n baba was,” het veroorsaak dat die kerk in opgewondenheid uitgebars het—almal het opgespring en lof uitgeskree!

Tog, is dit alles nodig?

Of het dit eintlik die uitkoms nadelig affekteer, omdat dit vir my promosie was?

Of ‘n persoon stil sit en selfs wanneer ek ‘n persoon gevra het om huis toe te gaan en met die Here te praat terwyl hulle alleen is OF as hulle eerder deur 'n groot bohaai gaan soos Monika—die bewys is AS die persoon NUUT voorkom—duidelik Wedergebore is.

Johannes 3:7 Ar 83

“Moenie verbaas wees dat Ek vir jou gesĂȘ het: Julle moet opnuut gebore word nie.”’

Psalms 34:4-5 Afr 83—

“Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare. DiĂ© wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.”

Tog, die regte bewys was toe Monika huis toe gegaan het en haar ouers gesĂȘ het dat hulle haar eenvoudig nie herken het nie!! Hulle het gesĂȘ dat haar gesig eintlik gestraal het—en het selfs gesĂȘ dit was as gevolg van die LIEFDE wat ek haar gegee het! Dit is die reine waarheid en hulle het dit oor en oor gesĂȘ elke keer wat ek met hulle gepraat het en Monika in die gesprek opgekom het. En al sou ek graag wou gesĂȘ het: “O, nee dit is nie MY liefde nie maar die Here se liefde,” het ek geweet dat ek maklik kon ingemeng met wat God reeds begin het, en Wie nodig gehad het om die storie te voltooi.

Monika, soos baie jong mense, was bang vir baie dinge, hoofsaaklik haar toekoms en hoe sy nie gevoel het sy kan aan haar ouers se verwagtinge voldoen nie en ook om met haar ouer suster Lila te kompeteer. Maar, toe sy die Here ontmoet en omhels het, het Hy haar gered van al daardie vrees en haar gesig het gestraal met Sy liefde!

Dit is baie jare sedert hierdie gunstige gebeurtenis plaasgevind het en net ‘n paar jaar later het Monika vir 'n jaar by ons kom bly en skool in die V.S.A bygewoon, wat gehelp het om haar verhouding met die Here te versterk. Haar punte het nie verbasend onmiddellik opgegaan en sy het gesĂȘ sy het nooit weer op skool gesukkel nie; in plaas daarvan het sy eenvoudig vir die Here gevra om haar te help. Ter aanvulling, sy het nooit haar ervaring met haar ouers of suster gedeel nie, wat ek haar aangemoedig het om te doen, om diskreet te bly. Ek het ten volle geweet hoe Monika geforseer sou wees om haar geloof te verdedig en sy was op geen manier voorbereid om dit te doen nie—ek sou sĂȘ meeste kon nooit hulle geloof verdedig nie—nog minder hoef ons. In plaas daarvan, omdat Monika eenvoudig in Sy liefde geleef het, het sy begin oorloop in Sy genade en guns, wat veroorsaak het dat haar suster Lila Hom ook leer ken het—wat volgende week ons Redding Storie sal wees!!  

UPDATE: In 2019 Monica joined RMI as a translator—A Wise Woman in Japanese! Now we see the seed that was planted has taken root! Focusing on OTHERS, letting them know they can easily MINISTER, will keep your son or daughter, niece or nephew, cousins or coworkers teen safe from this devastating and rampant scheme of the enemy!

OPDATERING: In 2019 het Monica by RMI aangesluit as ‘n vertaler—’n Wyse Vrou in Japanees! Nou kan ons sien dat die saad wat gesaai was besig is om wortel te skiet! Deur op ANDER te fokus, hulle te laat weet hulle kan maklik BEDIENING gee, sal jou seun of dogte, niggie, nefie of medewerkers se tieners veilig hou teen hierdie verwoesende en toenemende planne van die vyand!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui