“Redding Kortverhale”

In hierdie week se Redding Storie, is daar nie net EEN storie nie, maar verskeie wat as ‘n lofverslag ingedien is.


“Nie Meer ‘n LL”

Die afgelope week was ek vertel van so ‘n onverwagte Redding Storie en alhoewel ek nie bewus is van al die besonderhede nie, is daar geen manier waarop ek kan nalaat om dit van die dakke af te skree hoe Niks onmoontlik by God is nie. Niemand is onmoontlik waar God se verlossing nie kan bereik nie.

My voormalige skoonsuster, Candy, het net een suster gehad wat 'n lesbiër was. Ek moet bieg dat ek bekommerd was oor my niggie wat grootgemaak is om te glo dat hierdie leefstyl normaal is, vererger deur die feit dat sy nie die liefde ontvang het wat sy nodig gehad het nie weens haar gevaarlik swak gesondheid toe sy gebore is, en tog, Hy het ons almal verras toe sy 'n paar jaar gelede met 'n wonderlike jong man getrou het en vrou-wees omhels het... jammer terug na haar tannie toe en hierdie ongelooflike redding storie.   

Ons het onlangs gehoor dat hierdie lewenslange lesbiër wat jare saam met 'n ander vrou gewoon het, radikaal gered was. Haar broerskind het net met haar gepraat oor haar behoefte aan Hom, en daarna het sy haar lesbiese leefstyl laat vaar! En ek het dit al voorheen sien gebeur.

Tydens my eerste of tweede keer toe ek by 'n kerk in GenĂšve, Switserland, gepraat het by 'n vrouekonferensie, was ek verbaas omdat baie mans dit bygewoon het (omdat ek glo ons, as vroue, moet ander vroue leer, nie mans nie.) Nietemin, terwyl ek gepraat het, het 'n goed geklede man na vore gekom tydens die altaaroproep wat die pastoor geroep het. Terwyl ons vir hom gebid het, het hy op die grond neergeval en toe hy opstaan, was hy anders. Hy het hoog in die lug gespring en lofprysings begin uitskreeu (in Frans), daarna het hy gevra om privaat met die pastoor te praat. Tydens hul ontmoeting het hy gesĂȘ hy weet sy leefstyl is verkeerd, en hy wou weet wat om te doen. Daardie dag het hy uit sy woonstel getrek wat hy met 'n ander man gedeel het, en jare later het ek gehoor hy het sy lewe daaraan gewy om met mans te praat wat ook hierdie leefstyl geleef het—hy het nie vir hulle gesĂȘ dat dit verkeerd is nie—maar hy het aan hulle hul behoefte aan 'n Verlosser wat lewens verander, verduidelik!!!

Matteus 19:26—
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesĂȘ: “Vir mense is dit onmoontlik, maar VIR GOD is alles moontlik.”

Markus 10:27—
Jesus het reguit na hulle gekyk en gesĂȘ: “Vir mense is dit onmoontlik maar nie VIR GOD nie, want vir God is alles moontlik.”

Lukas 1:37—
“Niks is VIR GOD onmoontlik nie.”

Lukas 18:27—
Daarop antwoord Hy: “Wat vir die mense onmoontlik is, is VIR GOD moontlik.”

Psalms 37:4—
“Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.”

Moenie dwaaslik voortgaan om te evangeliseer soos die kerk ons geleer het nie, wat vir ons vertel om ander se lewenstyl te beoordeel en hoe hulle leef, is verkeerd. Moenie die agenda op die hart hĂȘ nie om hulle te laat ontslae raak van die manier wat hulle hulle lewens leef nie. Sonder om Hom te ken, hoe kan hulle moontlik wegbreek van 'n wĂȘreldse  leefstyl? In plaas daarvan, wat hulle nodig het, is Sy liefde, want Wie hulle nodig het, is Hy. En nee, ek sĂȘ nie om te omhels hoe iemand leef nie, maar om hulle te omhels! Hoe meer van Hom jy in jou hart het, hoe meer sal daardie omhelsing Sy liefde uitstraal wat ander sal voel. 

Psalms 34:5-6 Afr 83—
“Ek het die Here aangeroep en Hy het my geantwoord, Hy het my gered uit alle doodsgevare.
Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.

~ Erin


“Loof Hom vir AM se Redding”

Ek wil begin deur te sĂȘ dat my huwelik nog nie herstel is nie. Maar die mees ongelooflikste wonderwerk het gebeur. Op die oomblik kan ek nie ophou om my Kosbare en Geliefde Here te prys vir my AM seredding nie. Wees asseblief geduldig met my soos wat ek jou deur hierdie wonderwerk neem.

Die dag nadat my AM weg is, het ek begin om joernale in te vul. Hier is wat ek op daardie datum geskryf het: “Ek weet nie of enigiemand insluitende Jy kan deurdring tot my man nie.”

Wel...Loof ons ONGELOOFLIKE BEMINDE HERE, presies 6 maande tot op die dag, was my man heeltemal deur die Here gebreek. Gaan  ‘n bietjie terug in tyd, ek was gelei om Esegiel 36:24-38 oor my AM te bid. Tot op die dag, 5 maande later het my AM sy wedergeboorte ervaar terwyl hy alleen saam die Here was by die plek waar hy gebly het, voordat hy weg is werk toe (dit was twee dae nadat hy gebreek is!!). Sederdien het ek my AM 3 keer gesien en tot 3 ure op ‘n slag, en ek het nog NOOIT 'n verandering in iemand so vinnig gesien as wat hierdie verandering oor hom gekom het nie.Ek het ‘n paar groot foute gemaak gedurende daardie besoeke. Ek het vrae gevra; ek het verse aangehaal in spottende nederigheid toe ek eintlik die situasie probeer manipuleer het om my AM te laat sien dat God hom nou terug huis toe roep. O, hoe dwaas!!! Leer asseblief uit my foute...GOD IS IN BEHEER NIE ONS NIE!!!

Vandag, 4 dae na my AM se wedergeboorte, soos wat ons saam gesit het en oor ons Here gepraat het en ons albei gehuil het, het my AM gedeel dat die Here vir hom gesĂȘ het dat hy my moet vrystel. Bitter/soet sĂȘ ek vir jou. Dit is nie wat ek myself  voorgestel het nie. Ek het ietwat afgunstig geword omdat ek deel wou hĂȘ in my AM se reis.

Na my AM weg is, het ek na my Beminde toe gehardloop en uitgeroep na Hom. Sagkens, het my Here, my Kosbare Here, my hart aan my geopenbaar en o wee...Hy het begin verduidelik dat alhoewel Sy Woord is en altyd JA en AMEN sal wees, is Hy besig om my AM in ‘n diep verhouding met Hom te bring, een wat tussen Hom en my AM alleen is. Hy het verduidelik dat hy gekies het om met spoed in my AM se lewe te beweeg, en dat ek en Hy sou voortgaan op die tred wat Hy gekies het vir my en Hom om te volg, wat, net tussen ek en Hy is. Ek het verstaan en het gehuil soos wat ek berou gehad het, omdat ek buite die Wil van God gepraat en gedink het.

Jy sien, die waarheid is, Hy IS dieselfde gister, vandag en mîre en Hy lieg NIE. God is ‘n God van herstel. HY IS IN BEHEER, EN SY TYDSBEREKENING IS ALTYD OP DIE REGTE TYD!!!

My Kosbare Here, neem hierdie tipiese kind van Jou en doen soos Jy Wil. Ek is klaar om te probeer inmeng. Ek gee op. Gee my die genade om die reis wat voor my uitgesit is deur Jou, te voltooi. Ek kies hierdie dag om geloof te hĂȘ dat ek Jou goedheid in die land van die lewendes sal ervaar.

“As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie ...!” (Psalms 27:12 Afr 83)

Van ~ Huldah in Suid Afrika


“Het my Pa se Redding in Sy Hande Gelos”

Hier is nog ‘n Redding Storie wat ingedien is deur Beverly wie se vader redding gevind het net voordat hy gesterf het.

Beverly, hoe het jou Redding Storie begin?

Ek was ‘n vyf-jarige kind en was die hele somer saam my ma en twee jonger boeties,sussies weg op besoek aan my grootouers in Duitsland. My ouers het NIE Duits in ons huis gepraat nie. Hulle wou Amerikaners wees en hulle eie Engels verbeter. Daarom, het ek nie Duits gepraat nie. Ongelukkig, het my grootouers nie Engels gepraat nie

Ek weet nie of ek in die huis gereeld kerk bygewoon het nie (of ooit). Ons het nie kerk toe gegaan saam my ma se ouers nie, maar ons het kerk toe gegaan by my pa se ma se huis. My pa was ‘n Deist. Hy het grootgeword in ‘n Christelike huis maar het kwaad geword vir God gedurende WOII en die aaglige goed wat hy oorleef het. Hy het geglo dat God die wĂȘreld geskep het, maar toe het Hy dit net gelos, sonder om in te meng. Sy moeder was ‘n soliede Christelike gelowige wie haar dae in gebed gespandeer het.

Ek onthou baie spesifiek gedetailleerde gesprekke met my ouma oor Jesus. Sy het vir my moeder vertel dat ek Duits met haar gepraat het toe niemand anders in die omtrek was nie. Ek onthou die gesprekke in Engels! (ek praat nog steeds nie Duits nie.)

Hoe het God JOU of jou familielid verander nadat hulle die HERE ervaar het?

My ouma het my geleer om te bid en het vir my hoop en geloof gegee. Die kerke wat ek later bygewoon het saam my ouers was nie teologies sterk nie, en ek het  nie die evangelie verstaan of op Jesus vertrou tot later in my lewe nie. MAAR, langs die pad, het God gelowiges gestuur om my vriende en onderwysers te wees. Hy het vir Billy Graham op die T.V gestuur. Een keer, het ‘n vreemdeling in die biblioteek my na die C.S. Lewis Narnia boeke verwys. Ek kan nie wag om haar in die hemel te bedank nie! Ek het werklik begin om die liefde van God en Jesus se opoffering deur hierdie werke te verstaan, en nadat ek hulle herlees het, het ek ‘n ander CS Lewis werk gekry om te lees en leer.

Watter beginsels, uit God se Woord (of deur ons hulpbronne), het die Here jou geleer toe jy op Hom vir JOU of jou geliefde se redding vertrou het!

Ek het op die HERE vertrou as ‘n jong kind deur my Duits-sprekende ouma, verstewig deur C.S. Lewis en Billy Graham later in my kinderjare. Ek het my Bybel gelees (wat deur my familie as vreemd oorweeg was) en op my eie geleer tot as ‘n volwassene, ek en my VM het ‘n groot onderrig kerk bygewoon. Daar, het ek voortgegaan om te groei. Maar dit was nie tot die pyn van my man wat my verwerp het en ek na RMI gekom het, dat ek my Heilige Man leer ken het nie. Ek het deur hierdie pyn gegroei. Ek glo dat ek vir die hemel en die toekoms tydens my kinderdae gered is, maar ek glo dat ek nie geweet het hoe om op hierdie aarde te LEEF tot nou toe nie. Ek het baie van my tyd gemors deur te knies en te probeer om nie net my lewe nie, maar die lewe van my geliefdes te beheer tot hierdie groei.

Ek het probeer om vir my familie te “getuig”--en opgeeindig in belaglike argumente wat ek nie bedoel het nie--vandat ek 'n dogetrtjie was...wat my baie bekommernis en pyn veroorsaak het. Ek wou hĂȘ my ouers moet glo!

Wat was die moeilikste tye waardeur God jou of jou familie gehelp het op jou pad of hulle pad na redding toe?

Toe my pa oud was en hy besig was om aan kanker te sterf, het my moeder met my vader oor Jesus Christus voor my gepraat!?! Hulle het nog altyd my geloof as vreemd behandel, maar in plaas daarvan om te knies en mal te raak en te probeer om te getuig met woorde vir my pa soos wat hy meer en meer siek geword het, het die Heilige Gees my gelei om net te DIEN. Ek was besorg oor my pa en ma, en het hulle redding vir die HERE oorgegee.

Ek het nie geweet dat my ma begin boeke lees het deur verskeie Christelike skrywers nie. Toe, was ek geskok deur my ma se getuiging aan my pa. Sy het na hom toe gedraai en gesĂȘ, “Liefie, dink jy nie dat jy nodig het om finaal in Jesus te vertrou nie, net soos jou moeder en vader en susters?” Ek het amper flou geraak toe sy dit gesĂȘ het. TOE: Skielik, het my pa Psalms 131 in Duits opgesĂȘ, blykbaar die Psalm wat my oupa opgesĂȘ het soos wat hy gesterf het! Hy het vir my ma gesĂȘ dat hy hemel toe wou gaan en saam sy moeder, vader, en susters wees. Hy het uitgeroep na Jesus toe om hom te help! Baie gou daarna, was hy bewusteloos, en hy is die volgende dag dood.

Wat was die “keerpunt” in JOU of jou geliefde se redding?

Toe ek opgehou het om te probeer om my ouers die geloof te maak verstaan...toe ek opgehou het om my moeder na Christelike vergaderings en uitstappies te sleep
(ek het nie geweet hoe om na God te luister wat my aanhits wanneer om dinge te doen nie, so ek het aanhoudend gestoot en getrek en gesleep). DIT is toe die HERE beweeg het, heeltemal sonder my bystand (LOL). En Hy het my moeder gebruik om my vader aan te hits om terug te kom na hoe hy groot gemaak is (in Christus). Dit was toe ek laat gaan het en dit in SY hande gelos het, dat die HERE beweeg het.

Vertel ons HOE dit gebeur het? Was daar enige tekens?

Stap vir Stap, in God se eie tyd, die HERE het die evangelie na my toe gebring deur tale (ek glo) en deur ander gelowiges wat in my pad geplaas is--BillyGraham, ander radio predikers, vriende en hullle families wat hulle geloof UITLEEF--en nie vir my preek nie. Op dieselfde manier, het hy die evangelie na my moeder toe gebring deur lees waarvoor sy lief was. Hy het die waarheid na my vader toe gebring deur die pyn van die dood en ‘n herinnering aan die geloof wat hy geleer was toe hy ‘n kind was--met woorde van my moeder, wie ek nie eens geweet het geglo het nie!

Watter soort aanmoediging sou jy (en/of jou geliefde of vriend/vriendin) ten slotte graag by ander vroue wil los?

Liewe Leser,

Vertrou op die HERE en SY tydsberekening, nie in enige spoggerige woorde of ‘n formula nie. Leef jou lewe met vertroue in die HERE. Wys ander deur jou gesig wat straal, die glinster in jou oog, die opgewekte klank van jou stem. Dit beteken nie dat jy onvanpas “vals” opgewek gedurende moeilike tye is nie, maar selfs wanneer dinge moeilik of sleg is, is daar ‘n diep, betroubare vreugde wat diegene van ons wie Jesus ken, besit. Ons hoef dit nie uit te trek en ander oor die kop daarmee te slaan nie. Die HEILIGE GEES sal ‘n venster oopmaak na dit toe, in SY eie tyd...hy sal dat ons geloof voort skyn sodat ander dit kan sien. MAAR OOK, ons moet probeer om nie aan te dring dat dit ONS GETUIGING of geloof of skynende gesig is nie. Die HERE mag die geloof of skrif of gesig van ‘n ander gebruik om jou geliefde na geloof toe te bring. 

LÊ DAARDIE LAS NEER! Ons kom nie tot geloof omdat iemand harder as ander gewerk het om ons soontoe te sleep nie. Ons kom tot geloof omdat God ons harte toegelaat het om oop en gereed te wees omdat HY dit bereken het vir wanneer dit plaasgevind het. VERTROU IN DIE HERE, en wees vredevol.

Van ~ Miranda in Suid Carolina


“Harde Liefde vs SY Liefde”

Verskeie maande gelede het God aan my openbaar dat harde liefde nie bybels is nie. Ek het God gesoek vir my 28 jarige seun wie ‘n VET en ‘n alkolis met PSTD is. Hy was meer as 5 jaar gelede in Afghanistan en was beseer. Die weermag het hom vol dwelms gepomp toe hy staatskant toe uit die oorlog gestuur is, en hy het verslaaf geraak. Toe hulle hom huis toe gestuur het, sonder die dwelms, het hy die pille met alkohol vervang. Vir die laaste vyf jaar, is hy in en uit rehabs en die VA hospitaal. Ek het harde liefde uitgeoefen omdat dit is wat my familie en die wĂȘreld my vertel het ek vir hom moet doen om rotsbodem te bereik. Ek was van ‘n distansie af lief vir hom. Dit was baie moeilik, en dit het nie gelyk of hy beter word nie, net erger. Deur hierdie lesse en my man wat my verlaat het, het ek God vir alles gesoek.

Toe my seun my die laaste keer vra om by my te kom bly het ek gesĂȘ; “Reg, maar as jy drink, is jy uit.” Hy het gedrink. Ek het op my knieĂ« gegaan voor die Here en Hom gevra wat ek moes doen. Al wat ek gehoor het was “Wees net lief vir hom.” ek het gesĂȘ “Here ek is lief vir hom, maar moet ek hom uitskop?’ Weer het ek gehoor “Wees net lief vir hom,” ek het in God se woord gegaan en probeer om iets te vind wat as ek hom uitskop, te ondersteun en harde liefde te gebruik. Dit was nie daar nie, en God het aanhoudend vir my gesĂȘ om net lief te wees vir hom.

Hierdie keer het ek hom nie uitgeskop nie, en hy het vir 7 dae dronk op my rusbank gelĂȘ.

Vir 7 dae het ek sonder ophou gebid en op dag 7 het hy na my toe gekom en gevra dat ek vir hom moet bid en hy het vir my gesĂȘ dat hy besluit het om op te hou drink en sy lewe aan God oor te gee. Hy het deur erg onttrekkings gegaan en het baie keer daardie nag in my kamer ingekom vir gebed en ons het uitgeroep na God. Ek het hom na die Hospitaal toe geneem die volgende oggend, en hulle het hom vir vier dae gehou. Hy is by die huis en nugter—nou vir 3 weke. God se liefde werk. Harde liefde doen nie!

As jy ook familie en vriende het wie jy gehoor het Harde Liefde nodig het, neem ‘n oomblik om die waarheid in Stil en Sagmoedige Gees te lees.

 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui