“Mansklub Danser”

Verlede week het ek van ons familielede se reddings afgewyk om te deel oor my baas en sy vrou en hoe God lief is daarvoor om die onsinnige, soos ek, te gebruik, as ons harte oop is. Vandag is bewys dat Hy ons ook in baie verregaande maniere wil gebruik wanneer ons by Hom en Sy leiding ingeskakel is.   

Weer, soos in verlede week se  storie, het ons in Florida gebly en ek het net my 3 seuns gehad, Easton was nog ‘n baba. Gou na ons getrek het, was ek seker dat ek weer swanger was, maar dit was net ‘n slim plan wat God gehad het om my weer by Pro Lewe te laat begin werk. Ek het vir amper ‘n jaar afgevat van vrywilligheidswerk nadat ons van KaliforniĂ« na Florida toe getrek het. So, aangeien ek geglo het dat ek weer swanger was, het ek deur die geel bladsye gegaan vir ‘n advertensie waar ek kon sien dat dit ‘n Pro Lewe kliniek was wat gratis swangerskap toetse aanbied. Dit was lank voor ‘n vrou eenvoudig ‘n toets by die winkel kon koop, wat beteken het dat jy dokter toe moes gaan om uit te vind. Dit was duur en dit het ook langer geneem om uit te vind wat die resultate was.    

Die oomblik toe ek by die deur van die kliniek inloop, het AL my simptome verdwyn. Toe, nadat dit bevestig was dat ek nie swanger was nie, het die berader begin verduidelik oor die lewe wat binne my groei en die waarde van die baba, toe ek haar gekeer het en verduidelik het dat ek vir jare ‘n berader was. Dit was toe dat haar oĂ« verlig en sy vir my gesĂȘ het dat hulle vrywilligers nodig gehad het en interessant, daardie selfde aand het hulle ‘n vergadering vir nuwe vrywilligers gehad. Ja, Hy het my opgestel en ek het geweet dat my tyd af verby was, dit was tyd om terug te gaan en te doen waarvoor ek ‘n passie het.   

‘n Paar maande later, op Dankseggingsoggend, het iets my aangehits om daardie oggend na die kliniek toe te gaan alhoewel dit toe was. Toe het ek vir my man gesĂȘ ek sou terug wees, en het oorgery, die deure oopgsluit en hulle weer agter my gesluit. Net minute later het ek ‘n klop aan die deur gehoor en my hart het wild begin klop omdat die area slordig en gevaarlik was, so ons was gewaarsku om nooit die deur oop te maak wanneer ons alleen was nie. Wetend dat daar reĂ«ls was, het ek ook geweet dat ek vir ‘n rede gekom het, so toe vra ek vir die Here wat om te doen. Toe ek die deur stadig oopgemaak en uitgeloer het, het daar ‘n hoogs swanger vrou gestaan wie baie vuil was, met hope ou grimering aan en baie min klere. Onmidellik het ek geweet waarom ek gekom het. Ek het haar verlig verwelkom en was ook opgewonde.

Frankie het vir my begin vertel waarom sy daar was, om ‘n aborsie te kry, so toe sĂȘ ek om te begin moet ek inligting kry (dit is hoe ons opgelei was om hulle te kry om te begin praat oor waarom hulle voel dat aborsie hulle enigste opsie was). Niks kan jou ooit voorberei om die soort lewe te hoor waardeur sommige vroue leef nie. Frankie se kĂȘrel was onlangs tot etlike  jare in die tronk gevonnis, so teen die einde van die maand, het sy nĂȘrens gehad om te bly nie. Die spore op haar arms het ook gewys waar haar geld, wat sy as danseres  by die mansklub gemaak het, heen gegaan het—ja, ver swanger en dans nog steeds met niks aan nie 🙁

Ek het haar laat praat en toe ek geweet het dat sy alles gedeel het, het ek oor die lessenaar geleun en gevra wat sy daardie Sondag doen; het sy enige planne gehad? Meer as ‘n bietjie verbaas, het sy gesĂȘ, niks, so toe vra ek vir haar of sy daarvan sal hou om saam my kerk toe te gaan en my gesin te ontmoet—ek het vir haar gesĂȘ hoe ek graag wil hĂȘ dat sy my baba moet vashou en my man en 2 seuns leer ken. Verward het sy gevra, “Jy wil hĂȘ ek moet jou gesin ontmoet?!”

“Natuurlik, jy sal mal wees oor hulle en hulle oor jou. SĂȘ asseblief jy sal kom?”

Alhoewel sy gesĂȘ het sy sou, toe ek buite gestaan het en sy nie opgedaag het nie, het ek gedink dat dit nog steeds ‘n goeie idee was. Ons was nie eintlik by ons kerk nie, dit was die kerk wat die Pro Lewe kliniek geborg het en was naby, so toe dit in my kop ingepop het, het ek geweet dis waarheen om haar te nooi. Toe ek skielik opkyk en haar na ons toe sien loop, meer as ‘n bietjie karig aangetrek, wat my laat glimlag het, omdat dit ‘n Baptiste kerk was en ek het geweet dat dit ‘n paar wenkbroue sou laat lig.

Toe sy aangeloop het, het ek my arms vorentoe uitgestrek met my baba seun wat sy voete skop, glimlaggend, vir haar om vas te hou. Op daardie oomblik kon ek alles in haar houding sien verander. Voor dit, was sy hard koud, en ongevoelig. Toe, onmiddelik, soos wat my pragtige baba geglimlag en na haar gegryp het, het daardie fasade weggebreek (Easton het altyd daardie uitwerking op mense gehad, selfs destyds). 🙂

Terwyl my man ons twee ouer seuns na hulle klasse geneem het, het ek haar gevra om saam my te kom om die baba in die babakamer te sit en terwyl ek daar was, het ek na die pasgebore kamer gewys waar ek gesĂȘ het, “Dit is die kamer waarheen jy jou baba kan bring; ons kan later inloer sodat jy die dames kan ontmoet—hulle is almal oumas en is lief daarvoor om die babas gedurende die diens te wieg sodat jy tyd vir jouself kan hĂȘ.”

Toe ons in die kerk gebou ingeloop het, het ek die kliniek se stigter, Barbara, raak gesien, oor wie ek in vervoering was van die oomblik wat ek haar ontmoet het. God het haar gebruik as ‘n ongelooflike Titus ouer vrou toe sy my opgelei het om ‘n Pro Lewe spreker te wees, wat ek weet my vir hierdie bediening voorberei het.

Lank voordat ek haar gesien het, het Barbara ons gesien en na ons toe gekom met uitgestrekte arms en ‘n groot glimlag op haar gesig. Sy het in Frankie se rigting gekom (nie myne nie), sy het haar arm om haar skouer gesit terwyl sy omdraai, en natuurlik in ‘n baie sagmoedige en stil stem, het sy haar vergesel om by “ons” te sit. Natuurlik het sy nie een ding van Frankie geweet nie, nog minder het ons ooit na haar kerk toe gekom, maar net soos wat dit weke vantevore beplan was, het Barbara in die gees van die Here gevloei.

Frankie het tussen my en Barbara gesit, so ek was in staat om te kyk en leer hoe pragtig hierdie ouer vrou geweet het wanneer om niks te sĂȘ nie, wanneer om 'n arm om Frankie te sit, of eenvoudig haar hand vas te hou. Barbara het ook geweet presies hoe en wat om te sĂȘ toe die priester mense geroep het om vorentoe te gaan. Sy het na Frankie toe gedraai en gefluister, “Ek weet jy wil gaan, maar dit is ‘n bietjie vreesaanjaend, is dit nie? Natuurlik, is jou hart besig om so hard te klop, so laat my saam jou vorentoe stap” soos wat sy eenvoudig opgestaan het, nog steeds met Frankie se hand in hare. Toe hulle by die preekstoel kom, het Barbara haar van agter vasgehou, maar het die altaar werker gelos om haar deel in SY reddingsplanne te doen. 

Aan die einde van die diens, in plaas daarvan om op te staan en te loop, was ons gevra om te sit. Toe het die gordyne agter die preekstoel oopgemaak, en die doopvont ontbloot—en daar het Frankie gestaan, heeltemal in wit, besig om gedoop te word! Toe die gordyne toegemaak het, het almal opgestaan om te loop, maar Barbara en haar man het nie opgestaan nie, so ons het ook nie. Hulle het ook nie gepraat nie, so ons het ook nie, toe ‘n paar minute later, was Frankie daar, nat hare, met ‘n geleende trui aan (wat toegemaak het wat ontbloot was, maar wat ek besef het was dat niemand gestaar het of ‘n wenkbrou gelig het nie!) 

Dit is toe wat ek onthou het dat net nadat ons vir kerk vertrek het, het ons besef dat ons geen kontant gehad het om Frankie uit te neem vir middagete nie (en om haar huis toe te neem wat te ver weg was). Dit was voordat mense kredietkaarte gebruik het en ek is nie seker of debietkaarte al bestaan het nie, wat sou beteken dat vir ons om uit te gaan vir middagete sou ons kontant nodig gehad het en ons het nie genoeg gehad nie. Tog, hierdie gebeurtenis in die Here se Redding Storie het eenvoudig so naatloos gebeur as al die ander. Toe ons opstaan het Barbara vir Frankie gesĂȘ dat as ‘n nuwe lid van hulle kerk, sy ons kon uitnooi om haar te vergesel na die Sondag middagete wat die laaste Sondag van die maand gehou word. 

Terwyl ons besig was om te eet, het dosyne lidmate verby gekom om vir Frankie ‘n drukkie te gee en het haar begin uitnooi na verskillende programme wat sy dalk sou geniet, saam met hulle, daardie week. Voordat Barbara weg is, het sy vir Frankie gesĂȘ dat sy haar vroeg die volgende oggend by die kliniek sou ontmoet om haar te help om kraamklere en ‘n baba uitset (die kot, klere, doeke, ens.) wat sy nodig sou hĂȘ, te kies. Dan daarna sou hulle middagete saam hulle pastoor eet om oor opsies te praat vir ‘n nuwe werk en opleiding as sy geĂŻnteresseerd is. 

Daardie dag het Frankie haarself Frances begin noem en twee maande later het sy geboorte gegee aan ‘n pragtige babaseuntjie wat nie aan heroĂŻen verlsaaf was nie. Die oomblik toe sy opgekom het uit die water, het Frances gesĂȘ sy het onmiddellik geweet dat sy vry was van haar dwelmverslawing.

Oor die jare het ek en Frances kontak behou. Om haar nuwe lewe dop te hou het my in vervoering gehou (en doen nog steeds) ieder en elke keer as ek sien wat God gedoen het om hierdie jong vrou te help om iemand splinternuut te word.

Dit is nie die eerste of laaste keer wat die Here my iewers heen gelei het om iemand spesiaal vir Hom te ontmoet nie. Volgende week sal ek met jou ‘n voorval deel wat my in groot moeilikheid laat beland het, en tog, almal het geweet dat Hy iemand wat nie net onsinnig was nie, maar ook swak, gekies om ‘n hulpelose swart man te help om ‘n lewe in Hom te vind! 

1 Korintiërs 1:27 Afr 83

“En tog, wat vir die wĂȘreld onsin is, het God uitgekies om die geleerdes te beskaam; wat vir die wĂȘreld swak is, het God uitgekies om die sterkes te beskaam.”

"Took My Husband to a Brothel!"
“Het My Man na ‘n Bordeel Toe Geneem”

Upon my arrival in this country, my husband wanted to take me to work with him, so I had the opportunity to share with the people who work with him, especially with two women, his secretary and the person in charge of the production area, who are in the office permanently with me, while I do my job. The production manager has had different crises in which she tries to attract attention by threatening suicide due to a bad relationship that she has or had with my husband's boss.

Toe ek in hierdie land arriveer het, wou my man my saam met hom werk toe neem, so ek het die geleentheid gehad om met mense saam wie hy gewerk het te deel, spesiaal twee vrouens, sy sekretaresse en die persoon in beheer van die produksie area, wat permanent saam my in die kantoor is, terwyl ek my werk doen. Die produksie bestuurder het verskillende krisisse gehad waarin sy probeer het om aandag te trek deur te dreig om selfmoord te pleeg oor ‘n slegte verhouding wat sy het of gehad het met my man se baas.

One day she and my husband had to go to a meeting, so they were absent part of the morning, later when they returned they were at the reception, my husband, she, the secretary, a relative who is living with us and two production employees, I stopped by the reception and sat there for a while to rest a little then when she saw me come in she said aloud to me "You know where I took your husband today ... To a brothel!" to which I was silent, and I think I was expressionless until I smiled at her, said absolutely nothing, and looked down to find the Bible on my cell phone! Everyone looked at me and looked at each other, silence flooded the place and then someone changed the subject.

Een dag moes sy en my man na ‘n vergadering toe gaan, so hulle was vir ‘n gedeelte van die oggend afwesig, later toe hulle terugkom was hulle by ontvangs, my man, sy, die sekretaresse, ‘n familielid wat saam ons bly en twee produksie werknemers, ek het by die ontvangs gestop en vir ‘n rukkie daar gesit om te rus toe sy my sien kom toe sĂȘ sy hardop vir my “Weet jy waar het ek jou man vandag geneem ... Na ‘n bordeel toe !” ek was stil, en ek dink ek was uitdrukkingsloos totdat ek vir haar geglimlag het, absoluut niks gesĂȘ  nie, en ek het afgekyk om die Bybel op my selfoon te vind! Almal het vir my gekyk en vir mekaar, stilte het die plek gevloed en toe het iemand die onderwerp verander.

Meanwhile I did not change my attitude with my husband, I did not say anything, and for the rest of the afternoon (and the days) I continued with kindness and peace, because I understood that it was an attack from the enemy, so I just kept silent trusting in the protection of my Beloved. Something I noticed was that I did not feel anything against this woman, I just did not blame her and the next day I was also kind to her and her children who usually takes them to the office to study from there (due to the pandemic). Then I learned that the meeting had to be there because of the space, which they do not have elsewhere here.

Intussen het ek nie my houding teenoor my man verander nie, ek het niks gesĂȘ nie, en vir die res van die middag (en die dae) het ek voortgegaan met goedhartigheid en vrede, omdat ek verstaan het dat dit ‘n aanval van die vyand was, so ek het net aangehou om stil in die beskerming van my Beminde te vertrou. Iets wat ek agter gekom het was dat ek niks teen hierdie vrou gevoel het nie, ek het haar net nie blameer nie en die volgende dag was ek ook goedhartig teenoor haar kinders wie hulle gewoonlik na die kantoor toe neem om daar te studeer (as gevolg van die pandemie). Toe het ek geleer dat die vergadering daar moes wees as gevolg van die spasie, wat hulle nie ĂȘrens anders het daar nie.

Then something unexpected happened, days later she told me that she wanted to talk to me because she wanted to ask me a question, I hardly remember our conversation anymore, but she said that she saw in me so much patience and so much calm (which I think is the soft and peaceful spirit) that she wanted that for her, she said she felt bad about the way she is and how she behaves and that she doesn't want to live depressed anymore, but she wants to change. She said, how do you do to be like this? Wow! So that was that test !!

Toe het iets onverwags gebeur, dae later het sy my vertel dat sy met my wou praat omdat sy my ‘n vraag wou vra, ek kan skaars ons gesprek onthou, maar sy het gesĂȘ dat sy in my soveel geduld en soveel kalmte gesien het (wat ek dink die sagte en blymoedige gees is) dat sy dit vir haarself wou gehad het, maar sy het gesĂȘ sy voel sleg oor die manier hoe sy is en hoe sy optree en dat sy nie meer depressief wou lewe nie, maar dat sy wou verander. Sy het gesĂȘ, wat doen jy om so te wees? Wow! So dit was die toets!!

And I told  , only God ... He did it, like a vessel that fell apart in His hands, He made me again, I went through a moment in my life in which I wanted to take my life, in which I was bitter and depended of a man's love, but those days passed because He changed me and made me new, He changes any heart of stone, You are not a hopeless case, He loves you and is there with you to change you and to help you. Tears came from her eyes ... And she said that not even with her children could she transmit that love. I was able to tell   that it was not about going to church every Sunday, that I did it, before and that had not changed me, but that it was having an intimate relationship with God, that I only needed Him. I know we talked a lot more and She was very receptive, we even prayed together and decided to study the book “A Wise Woman” together.

En ek het vir haar gesĂȘ, net God 
 Hy het dit gedoen, soos ‘n houer wat in Sy hande uitmekaar geval het, het Hy my weer gemaak, ek het deur ‘n oomblik in my lewe gegaan waar ek my lewe wou neem, waar ek bitter en afhanklik van ‘n man se liefde was, maar daardie dae is verby omdat Hy my verander het en my nuut gemaak het, Hy verander enige hart van klip, jy is nie ‘n hopelose saak nie, Hy is lief vir jou en is daar om jou te verander en te help. Trane het uit haar oĂ« gekom 
 en sy het gesĂȘ dat nie eens met haar kinders kon sy daardie liefde oordra nie. Ek was op die punt om vir haar te vertel dat dit nie gaan oor om elke Sondag kerk toe te gaan nie, dat ek dit voorheen gedoen het, en dit het my nie verander nie, maar dit was om ‘n intieme verhouding met God te hĂȘ, dat ons net vir Hom nodig het. Ek weet ons het baie meer gepraat en sy was baie ontvanklik, ons het selfs saam gebid en het besluit om die boek “n’ Wyse Vrou” saam te studeer.

I remembered that before traveling my Heavenly Husband told me: “Not knowing God is like living in the dark, and before you lived like that, because you didn't know him. But now they know it, and have come to light; then live accordingly to those who know God ”(Ephesians 5: 8) and then I understood that He is answering my prayer when I asked that women could see Him in me, not by my speaking, but by who He is and has done in me.

Ek het onthou dat voordat ek gereis het het my Hemelse Man vir my gesĂȘ: “Voorheen was julle soos mense wat in die donker lewe, maar nou behoort julle aan die Here en nou is julle in die lig. Daarom moet julle lewe soos mene wat in die lig lewe “ (EfesiĂ«rs 5:8) en toe het ek verstaan dat Hy my gebed verhoor toe ek gevra het dat vrouens Hom in my sou sien, nie deur my praat nie, maar deur wie Hy is en in my gedoen het.

What a great blessing to bring Him everywhere, that is the perfume that I want to wear every day, the perfume of His love, so that women are drawn to the Lover of their souls, the man who will heal their hearts and transform their lives in life you always dreamed of having, even though you didn't know it!

Wat ‘n groot seĂ«n om Hom orals te bring, dit is die parfuum wat ek elke dag wil dra, die parfuum van Sy liefde, sodat vrouens na die Liefhebber van hulle siele aangetrek word, die man wat hulle harte sal genees en hulle lewens hervorm in ‘n lewe waarin jy altyd gedroom het om te hĂȘ, alhoewel jy dit nie geweet het nie!

“Not knowing God is like living in darkness, and before you lived like that, because you didn't know him. But now they know it, and have come to light; then live accordingly to those who know God ”(Ephesians 5: 8)

“Voorheen was julle soos mense wat in die donker lewe, maar nou behoort julle aan die Here en nou is julle in die lig. Daarom moet julle lewe soos mense wat in die lig lewe” (EfesiĂ«rs 5:8)

"Everyone can clearly see the good that Christ has done in your life. For people to speak well of us, they only have to look at you. Because you are like a letter that speaks for us. Christ himself wrote it in our hearts, so that we may present it. He did not write it in stone, or in ink, but he wrote it with the Spirit of the living God. And that letter is visible to all who want to read it. " (2 Corinthians 3: 2)

“JĂșlle wys duidelik dat julle ‘n brief van Christus is. En Christus het vir ons gebruik om hierdie brief te skryf. Ons het nie die brief met ink geskryf nie. Nee,  die Gees van God, God wat lewe het dit geskryf. Hy het dit nie op plat klippe geskryf nie, maar op mense se hart. “(2 KorintiĂ«rs 3:3) 

~ Anastasia in Colombia who is part of our Spanish Ministry Team

~Anastasia in Columbia wie deel is van die Spaanse Bediening Span

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui