Ek haal gedeeltes aan en vertaal uit die Engelse boek: “Restore Your Health, Chapter 3” Hê Geloof Hê geloof in…
My Hemelse Man! Vanoggend wil ek U loof en prys! U is altyd by my, U luister na elke woord…
Goeie môre bruide Ek gaan deur ‘n moeilike tyd in 2 spesifieke areas, die een beïnvloed basies die ander. Ek…
Kosbare geliefde ouer en kind, onthou ons word nie red deur wat ons kan of wil doen nie, dis deur…
Vanoggend 1 uur word my dogtertjie wakker met koors, dadelik begin ek oordink, eweskielik begin al die dinge waaroor ek…
Uittreksels uit: Vind die Oorvloedige Lewe Hoofstuk 1 “Wat is die Oorvloedige Lewe? Hierdie lewe van beproewing, sukkel of pyn…
Kosbare geliefde ouer en kind, onthou daar is nie een wat nie gly nie. Soek jou Eerste liefde vanoggend, spandeer…
“Aangesien Hy ons groep het om Sy bruide te wees, laat ons toelaat dat Sy liefde ons omring om ons…
Kosbare liefste ouer en kind, verklaar ons wonderlike Here se wonders aan almal met wie jy vandag in aanraking kom.…
Toe my man my jare gelede gelos het, was ek so seer en desperaat dat ek al wat ‘n gebedsgroep…