“Ek is by jou. Jy hoef nie bekommerd te wees nie. Ek is jou God. Jy hoef nie bang te…
“Gee, en vir julle sal gegee word: ‘n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee.…
“Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?” J32:27 Kosbare liefste vrou voel…
“Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef,…
“Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer…
Gee my tog weer blydskap en vreugde; U het my stukkend gebreek, laat my weer vol vreugde wees.P51:10 Maar nou…
“Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van…
Vandag se oggendtoewyding is net weer ‘n herinnering dat ons alles moet oorgee aan die Here. Hou jy ook vas…
“Want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.” G6:7 Min het ek geweet toe die Herstel jou…
Hy sê: “Op die regte tyd het Ek jou gebede verhoor, en op die dag van redding het Ek jou…