Tog, Here, is U ons Vader. Ons is soos klei en U is die Pottebakker. Deur u hand is ons…
Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie,…
As julle My enigiets in my Naam vra, sal Ek dit beslis doen. J14:14 Ek het Die Krag van Gebed…
Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en…
Gee my tog weer blydskap en vreugde; U het my stukkend gebreek, laat my weer vol vreugde wees.P51:10 Maar nou…
Die Here kyk oor die hele aarde om hulle te help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Wat…
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van…
In plaas van vernedering en minagting sal my volk ’n dubbele deel ontvang van voorspoed en ewige vreugde.“Want Ek, die…
Die Here, die Almagtige, sê: “Bring al die tiendes na die stoorkamers sodat daar genoeg kos in my tempel kan…
Want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit…