Kosbare liewe ouer en kind, lees ons wonderlike Here se woord, want dit is vol van Sy liefde en beloftes…
Vanoggend toe ek in my kar klim en nogal negatief voel omdat my buurman my hekkie toe stop, het ek…
Kosbare liewe ouer en kind, bly weggesteek agter die skild van jou geloof want die Here kan in elke opsig…
Aangehaal en vertaal uit die Engelse boek “He Healed Me” – Hoofstuk 4 Ons moet ‘n troos vir ander wees.…
Kosbare liefste ouer en kind, die Here sien al jou ellende en seer raak. Dink aan alles wat Hy alreeds…
Aangehaal uit Kursus 1, DAG 19 Hoofstuk 15 “Vensters van die Hemel Oopmaak” Is jy in `n finansiële krisis? Volg…
Kosbare geliefde ouer en kind kyk in die oë van jou Verlosser. Lê alles by Sy voete neer. Oktober
Aangehaal uit die Engelse boek “He Healed Me” – Hoofstuk 4 “Die belangrikste ding wat ons moet besef tydens ons…
Kosbare geliefde ouer en kind moenie so gejaagd deur die lewe gaan dat julle vergeet om die Here te vra…
Vir jare na my man my gelos het, wou ek net ‘n herstelde huwelik gehad het. Ek het gedink dat…