Hoe JY GESEËND kan wees en hoe om jou hele gesin te SEËN!!

Sy Belofte: “Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos 'n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is VOORSPOEDIG in alles wat hy aanpak.”!! “PS123”

Laat gaan van wat meeste Christene beplan om te doen—om ‘n hele JAAR te neem om deur die Bybel te lees—wanneer jy die hele Bybel maklik in net 48 tot 96 dae kan deurlees—deur eenvoudig te luister en saam te lees!

 

★★★★★ Lota in Florida

Ek wil deel hoe dankbaar ek is vir die Psalms 123 telegram groepe wat begin het. Alhoewel ek so baie van die Bybel gelees het, het ek altyd gedink dat dit ‘n onmoontlike taak is om die hele Bybel “deur” te lees. Dit was ongelooflik hoe Hy my gelei en spesiale tyd saam met Hom toegelaat het om daardeur te begin werk, en ek het Hom toegelaat om met my deur Sy Woord te praat. Ek het besluit om dit te lees deur my tweede taal Spaans te gebruik, en dit is waar wat ‘n ander lidmaat gesĂȘ het, “Wanneer ons in ‘n ander taal lees neem ons die tyd om regtig te leer en woorde op te soek en die ware betekenis te vind vir wat ons lees”. Ek is saam met Hom op hierdie reis en ek bemoedig almal van julle—as jy nog nie begin het om ook die Psalms 123 groepe by te woon nie, maak julle harte oop en laat Sy woord toe om elke dag elke area in jou lewe te hernu en te herstel.

Beteken dit ek sal die hele Bybel in ‘n JAAR lees?

Nee, ons moedig jou aan om saam te lees soos wat Hy jou lei. Nooi vriendinne en skep ‘n PS123 Groep om te bemoedig en jou verhouding met God te versterk, om die talle leuens uit die weg te ruim wat verband hou met deur jou Bybel lees. Waarom die Bybel opkap deur 'n paar verse op 'n slag te lees, wanneer jy eenvoudig deur die Bybel kan blaai—met 'n veel groter begrip van die Bybel as 'n VOLLEDIGE BOEK—deur eenvoudig te luister en saam te lees!

Jou PS123 Telegram Groep is ook ‘n fantastiese plek om LOF te versamel en te deel saam met spesiale verse wat jou persoonlik aangeraak het—om die ander vrouens aan te moedig (waarom nie jou dogters nie: Peetdogter, susterskind, niggie, buurvrou, medewerker) om aan te hou om maklik deur die Bybel te lees, God se Woord, met HOM wat elkeen van julle lei.

Almal van ons wat deur die Bybel gelees het, het met net 5 minute elke oggend en aand begin—wat wel beteken dat dit 'n hele jaar sal neem om deur die Bybel te lees. Byna almal van ons het egter ontdek dat Hy ons gelei het om ons tyd elke oggend en aand stadig te vermeeder—en soos wat Erin deel (hieronder)—dit beteken om deur die hele Bybel in net weke of ‘n paar maande te gaan. Deur EENVOUDIG 30 min van die tyd wat jy deur sosiale media blaai en die televisieprogram wat jy nie regtig van hou nie (en van moet vas), te vervang—stel jou net die gevoel voor wat jy sal hĂȘ deur hierdie baie tyd te spandeer met Sy genesende Woorde wat oor jou was!

Gereinig met die Water en die Woord

“Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy,
n
adat Hy dit met die water en die woord gereinig het."

Wat die BELANGRIKSTE is, is dat jy HOM toelaat om jou TE LEI en nie enige reĂ«ls of "godsdienstige" sisteem op te stel nie—so verhoog jy voortdurend jou intimiteit met HOM en 'n ware begrip van Sy Woord.

☊ Luister na Erin terwyl sy deel hoe die Here haar gelei het om hierdie metode van luister terwyl jy saamlees te gebruik, dan later hoe haar man Dan dit gebruik het om sy familie elke oggend en aand Geestelik te lei.

Op hulle plaas, waaroor jy in Macy se Skuur Kat en Perde Gehoop Voor kan lees, hulle hele gesin van 9 het bymekaargekom om te luister en in hulle Bybels te volg terwyl  Alexander Scourby "deur die Bybel gelees het" en 'n liefde vir Sy Woord in die harte van hul 7 kinders gesaai het.

☊ Luister na Yvonne terwyl sy deel hoe sy PS123 met haar twee kinders begin het en hoe sy die YouVersion toep vir haar skoonma opgestel het—en haar planne om hul eie WhatsApp PS123 vir 3 Generasies te skep!!

Laai die APP af

Begin om hierdie metode self te gebruik en dan saam met jou kinders TERWYL jou man weg is—wanneer hy dan terugkom en sy familie aanskou, sal hy nie net aansluit nie, maar hoor hoe sy hele gesin gretig is om hom sy regmatige plek as hulle Geestelike leier te laat inneem.

☊ Luister hoe Yvonne in Suid Afrika ons Afrikaanse Bediening Pastoor en RMI se Bediening Direkteur, dit gebruik om nou voor te berei vir haar HERSTEL.

*YouVersion is waar ons RMI se Vennoot Tiendes en Offerandes BelĂȘ en saai.

Miskien is dit nie die vertelde Bybel wat jy verkies nie—veral as jy in ‘n ander taal wil lees en luister, FANTASTIES, daar is verskeie tale om van te kies—spring na die bokant van hierdie bladsy en klik op die skakel—of begin ‘n PS123 in jou EIE taal.  

KLIK HIER sodat ons om jou kan saamtrek en help om jou te ondersteun! Dit is wat die Bemoedigende Vroue logo beteken, JY is in die middel en 2 ander bruide hou jou hande op sodat ons saam kan LOOF wat Hy gedoen het deur jou te gebruik!

Maar [ Jou NAAM] se arms het begin moeg word. Hulle het toe 'n klip gevat en dit agter [haar] neergesit sodat [sy] daarop kon gaan sit. AĂ€ron [Bruid #1] en Hur [Bruid #2] het [haar] arms van weerskante af ondersteun sodat [haar] arms regop gebly het tot sononder.” Eksodus 17:12