Ek weet jy gaan seker dink, wat ‘n onderwerp, maar luister asseblief na my koffiekuier vanuit my hotelkamer, (want ek…
Aan God kom al die lof toe, dankie dat U krag en sterkte gee, dankie dat U dag na dag…
Nou sal ek onbesorg gaan lê en dadelik aan die slaap raak, want, Here, U alleen laat my veilig woon.…
Adina se geselsie oor Wanneer Gee Ek Op en Erin se kommentaar het my so geraak dat ek dit net…
Laas week het ek geluister na wat Adina op Love@Last gedeel het oor “Wanneer Gee Ek Op, uit die boek…
Ek het my koskas oopgemaak en gesien dat alles minder raak en die Here toe gevra om asseblief te help…
Lees asseblief die raad wat Kristy vir bruide gee, dat ons die Here in all omstandighede moet prys, want die…
Dis so wonderlik wanneer ons die Here se liefde vir ons aanvaar en vir Hom begin lief wees en self…
Ek kom vanoggend net weer om vir ons wonderlike Vader te sê dankie vir alles. Gisteraand, was my man vroeg…
Die Here kan enige verhouding herstel! Ek het baie foute met my kind gemaak, toe my AM my gelos het…