HOU OP KRAP EN VRYF

Ek weet jy gaan seker dink, wat 'n onderwerp, maar luister asseblief na my koffiekuier vanuit my hotelkamer, (want ek het tans nog 'n buitewerk, terwyl ek vir my wonderlike Liefling wag om 'n weg te maak sodat ek ook 'n Werker by die Huis kan wees), hoe ek gesels oor 'n openbaring wat die Here aan my gegee het na ek uit die boek: Vind die Oorvloedige Lewe, Hoofstuk 6: Hulle het dit nie, gelees het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “HOU OP KRAP EN VRYF”

  1. Dankie Janine dat jy gedeel het wat Hy vir jou gewys het! Ons HM is ons enigste en Ware Bron van alles, niemand anders kan ons verlange na liefde vervul nie, ook nie voorsien soos Hy kan nie. Hierdie les het nogal my oee oopgemaak toe ek dit die eerste keer gelees het, want ons soek geluk en vervulling in ander mense, maar hulle het dit nie!

    1. Ja kosbare Adina, Hy is werklik die enigste en Ware Bron van alles. My ook hoor, ek het my vervulling altyd in mense gesoek en het nooit vervul geword nie, want hulle het dit eenvoudig nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui