HY SORG VIR ONS

Ek het my koskas oopgemaak en gesien dat alles minder raak en die Here toe gevra om asseblief te help dat ek kan koop wat kort in die huis. Ek wil net vir die Here baie dankie sê dat Hy vir ons sorg op maniere wat ek nie aan kon dink nie. Die Here het my oom gestuur met sop wat genoeg was om twee keer van te kon eet. Dankie Here.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

1 thought on “HY SORG VIR ONS”

  1. Dankie dat jy dit met ons deel kosbare Kristy, die Here is ons Voorsiener en ek weet Hy gaan aanhou om aan jou te voorsien en ek sien uit na nog getuienisse.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui