WW4HP
Little knight defending the castle

GOD SE BELOFTES

“Ek sal my Gees uitgiet op jou kinders, my seĂ«n op jou nakomelinge.”

Hulle sal die eeue-oue puinhope opbou, plekke herbou wat lankal verlate lĂȘ, hulle sal verwoeste stede weer opbou, plekke wat geslagte lank verlate lĂȘ.

“Gee leiding aan 'n jongmens oor hoe hy moet leef, en hy sal ook as hy al oud is nie daarvan afwyk nie.

Moeders, Oumas,
Gee Leiding en Leer jou Dogters

Wees seker dat jy gereed is met GOD se antwoorde wanneer daar gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Vrou kursusse en sluit aan by ons aanlyn fellowship om gereed te wees om uit te reik na familie en per afstand SAAM te studeer! 

WYSE VROUENS sal dit vir die HERE doen.

LIEFDEVOLLE MOEDERS sal dit doen ter wille van hulle seuns en dogters.

GOD HET GESÊ

LĂȘ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die  goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.

‘n Saak van Lewe of Dood

Grandmother With Mother Helping Granddaughter To Do Homework On Digital Tablet
Multi-Generation Female Hispanic Family Sitting On Sofa At Home Using Digital Tablet
Three Generation women have fun at home
Venezuela-WW

☊  luister na Lota se LOF in ons Raad van Direkteure Zoom Vergadering waar sy deel oor ‘n 14 jarige wie van die geloof getuig het en gelei was Om die Sy Prinses reeks te begin lees en hoe dit haar lewe verander het!! Boeke wat gesaai was en verskeep aan hierdie Verarmde gemeenskap van vrouens. BelĂȘ in hierdie getuienisse  en deur die GOEIE NUUS!! 

BEGIN deur hierdie stories wat Erin haar kinders vertel het toe hulle klein was te deel en die begeerte in hulle harte op ‘n jong ouderdom geplant het sodat jou dogters hulleself vir intimiteit vir hulle mans sal spaar. Die “Trouklere” en die “Rivier van die Lewe” en gaan voort om hulle te water met die ander Sy Prins en Prinses Stories. Laat hulle hulle eie Liefdesverhaal ervaar soos Tara en Gentry! ‘n Paartjie wat albei op ‘n jong ouderdom vasberade was om te wag en moreel en emosioneel rein gebly het vir die EEN met wie hulle sou trou.

GTStanley

Vaders, Oupas,
Gee Leiding en Leer jou Seuns

Wees seker dat jy gereed is met GOD se antwoorde wanneer daar gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Man kursusse en sluit aan by ons aanlyn fellowship om gereed te wees om uit te reik na familie en per afstand SAAM te studeer!

REGTE MANS sal dit ter wille van hulle vrouens doen.

LIEFDEVOLLE VADERS sal dit doen ter wille van hulle seuns en dogters.

GOD HET GESÊ

LĂȘ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die  goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die Woord van die Waarheid suiwer verkondig.

Sharings time with his son
Grandfather and granddaughter playing with digital tablet
Boy using digital tablet with his father and grandfather in living room

BEGIN deur hierdie stories wat Erin haar kinders vertel het toe hulle klein was te deel en die begeerte in hulle harte geplant het op ‘n jong ouderdom sodat jou seuns vasbeslote sal wees om hulself te spaar en hulle intimiteit vir hulle vrouens: Die "Trouklere" en die “Rivier van die Lewe” en gaan voort om hulle te water met die ander Sy Prins en Prinses Stories!

HPr__HP