H4HGate

“Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei,

is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur

ingaan, is baie. Maar die poort wat na die lewe lei,

is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.”

Hierdie boek en kursus het ontelbare families gehelp om die doel te ontdek om hulle kinders te verwyder en hulle het tuisskool vir Hom begin. #H4H

Begin deur te luister na die Audio Podcast van Erin wie haar klas vir moeders in haar megakerk geleer het. * Neem Asseblief Kennis: Daar is ‘n ietwat lang inleiding voor die musiek speel—aangesien dit oorspronklik ‘n verlore video reeks was maar dankbaar, was die audios herwin.

*Jy kan maklik luister terwyl jy ‘n onbenullige taak gedurende die dag doen (wasgoed, skottelgoed, of stofsuig). Dan wanneer Hy tyd vir jou voorsien om te sit en rus, kan jy die ooreenstemmende hoofstuk LEES.

Na elke les, luister en/lees jy—wees seker om te stop en na  te dink—en die Here toe telaat om met jou te praat. Vra Hom vrae, sê vir Hom hoe jy voel, vra Hom wat Hy jou wil leer, en neem weg van wat jy gehoor of gelees het in die hoofstuk.

Dan, vra Hom om jou vroeg een ogend wakker te maak, en jou tyd te gee om jou hart in jou Joernaal te stort om alles wat Hy vir jou het te absorbeer—en jou help om Hom te ervaar en Sy Oorvloedige Lewe ten volle te LEEF soos wat jy voortgaan om jou kinders die grootste seën gee—om TuisGekweek te wees!

 

GEE jouself, jou hart, jou passies aan jou mees kosbare geskenk—jou kinders.

Ons beveel aan dat jy die Here vra om jou te help om een of ander tyd gedurende die week na die audio te luister en ook ‘n oomblik om te sit en ‘n hoofstuk te lees. Dan, vra Hom om jou een oggend wakker te maak om te Joernaal.

Ook om te help, hier is ‘n GRATIS Tuisskool Kurikulum wat Kasey vir die afgelope paar jaar met haar twee seuns gebruik. Alles in Een Tuisskool.

Sy staan op as dit nog nag is …” Spreuke 31:15

“Ek vind nog steeds my ritme tussen tuisskool en werk van die huis af. Ek het nooit in my lewe gedink dat ek so baie dinge sou doen waarvoor ek lief is nie!!! Ek het gedink jy werk en sien uit na aftreding, maar nou het ek werk waarvoor ek lief is om te doen, ek geniet tuisskool geweldig. Ek voel net so geseën.”

~ Yvonne in Suid Afrika is ons Afrikaanse Bediening Pastoor en RMI se Bediening Direkteur wie uiteindelik die nasleep om in ‘n nie-Christelike huis groot te word gevoel het met geskeide ouers in haar eie huwelik. Haar onversadigbare aptyy vir God se Woord dien as bemoediging en inspirasie vir ons almal.

H4H-Laptop-768x514

Normaalweg, as ‘n moeder, sal jy hierdie stiltetyd vind wanneer jy eers wakker word om jou hart in jou Joernaal uit te stort.

Glorie Gebonde Inleiding

Luister 

*Neem Asseblief Kennis: Daar is ‘n ietwat lang inleiding voor die musiek speel en dan praat sy—aangesien dit oorspronklik ‘n verlore video reeks was maar dankbaar, was die audios herwin.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui