"My seun, luister na die tug van jou vader,
en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;
want dit is 'n lieflike krans vir jou hoof en sierlike kettings vir jou hals.
My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie"
Magtige Krygsman
âNader as ân Broerâ
Het jy al ooit gevoel asof niemand verstaan nieâ asof daar regtig niemand is wat jou die hele tyd kan beskerm en omgee nieâoral waar jy gaan? Dan is dit tyd dat jy jou spesiale BVVE âBeste Vriend Vir Ewigâ vind deur hierdie storie net vir JOU, Sy Prins, te leesâom jou te wys hoe jy bestem is om Sy Magtige Kryger te wees!
Gebou op die Rots
âAfgesonderâ
Het jy al ooit gevoel dat jy hoog in die lug opgelig wil wordâen in ân kasteel hoog bo in die lug blyâwaarheen jy kan gaan wanneer jy omring word met probleme? Dan is dit tyd dat jy jou reis voortsit met jou spesiale BVVE âBeste Vriend Vir Ewigâ deur hierdie sorie net vir JOU, Sy Prins, te lees!
Geseënd Is die Sagmoedige
"Ten Goede Verwerp"
Het jy al ooit gevoel asof jy jou hele lewe lank verwerp word? Is dit regtig moontlik dat God dit vir jou beswil ontwerp het, om jou voor te berei vir die ONGELOOFLIKE lewe wat vir JOU voorlĂȘ as Sy Prins en Magtige Kryger? Ontdek wat voorlĂȘ terwyl jy verskeie kort en opwindende stories geniet!
âHulle sal die eeue-oue puinhope opbou, plekke herbou wat lankal verlate lĂȘ, hulle sal verwoeste stede weer opbou, plekke wat geslagte lank verlate lĂȘ.â
Vaders, Oupas,
Leer en Lei julle Seuns Op
Wees seker jy is gereed met GOD se antwoorde wanneer jy gevra word oor die HOOP wat binne jou is met ons GRATIS Wyse Man kursusse en sluit aan by ân aanlyn gemeenskap om gereed te wees om uit te reik na familie en SAAM aanlyn te studeer!
WARE MANS sal dit doen ter wille van hulle vrouens.
LIEFDEVOLLE VADERS sal dit doen ter wille van hulle seuns en dogters.
GOD HET GESĂ:
âLĂȘ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel as 'n arbeider wat die goedkeuring van God wegdra, 'n arbeider wat hom vir sy werk nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid suiwer verkondig.â