My Eerste Liefde

"Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het. Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie." O2:4-5

Ek kan nie in woorde beskryf oor hoe my lewe verander het vandat ek my Eerste Liefde gevind het nie.

Vandag kan ek net in verwondering staan oor hoe my Hemelse Man vir my intree ... in elke liewe opsig!
4 maande gelede het ek in sak en as gesit ... sonder werk, sonder geld, sonder 'n kar.
2 maande gelede het die Here aan my 'n werk gegee wat ek nooit van kon droom nie.
En so paar dae gelede het die Here dit vir my moontlik gemaak om 'n karretjie te koop!
Buiten dit het ek rus in Hom gevind wat ek nooit weer sonder wil wees nie.
Hy is al wat ek nodig het, HY IS AL WAT EK WIL HÊ, en as ek Hom het, het ek alles!
Ek dank en loof en prys die Here ... My Hemelse Man!

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Eerste Liefde”

  1. Dankie dat jy hierdie pragtige getuienis met ons deel kosbare Betty, ons wonderlike Here is die beste ooit! Dis ongelooflik hoe die Here vir jou deurgekom het, wow!

  2. Dankie liefste Betty vir jou bemoedigende lofverslag! Niks is onmoontlik vir ons Hemelse Man nie!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui