Just beginning my second week at my Nicaragua resort. I woke up and it's probably from the very first time it was in the middle of the night. I was exhausted and it's at a time when most people call an ungodly hour. These wee hours of the morning is when He normally whispers for me to get up, but this time instead of Him calling me, I told Him I wanted to get up!

Ek het net my tweede week by my Nicaragua oord begin. Ek het wakker geword en dit is seker die eerste keer dat dit in die middel van die aand was. Ek was uitgeput en dit is op ‘n tyd wat meeste mense sal noem ‘n goddelose uur. Hierdie klein ure van die oggend is wanneer Hy normaalweg vir my fluister om op te staan, maar hierdie keer in plaas daarvan dat Hy my roep, het ek vir Hom gesê dat ek wil opstaan! 

I was just so excited and just this honeymoon has been absolutely tremendous, even many difficult times and because He was setting me up — As you probably know from a living lesson — or maybe it's one of my other books, but being set up in preparing you and preparing your heart for different things but I wanted to talk about this morning because I came out and for the first time I sat down in the living room. Not very comfortable but I came out here just as He was leading me.

Ek was net so opgewonde en net hierdie wittebrood was absoluut ontsaglik, en selfs baie keer moeilik en omdat Hy my opgestel het—Soos jy moontlik weet uit ‘n lewensles — of miskien is dit een van my ander boeke, maar om opgestel te word om jou voor te berei en jou hart voor te berei vir verskillende dinge maar ek wou oor vanoggend praat omdat ek uitgekom het en vir die eerste keer het ek in die sitkamer gaan sit. Nie baie gemaklik nie maar ek het hier uitgekom net toe Hy my gelei het.

I had my coffee and I was facing curtains that were shut and I thought about opening them but I knew what I was going to see. I was going to see buildings, a parking lot. I wasn't going to look at Paradise. The tropical plants and the birds that I used to wake up to or even the moon. I know I couldn't see it here unless it's, well, no, I probably couldn't because I'm looking at buildings. I'm on the bottom floor and there are high rises all around me but all of a sudden I heard Him sweetly singing a song, just a line and I want to share that song because I've been playing it over and over and over all morning.

Ek het my koffie gehad en ek het na die gordyne gekyk wat toe was en ek het daaraan gedink om hulle oop te maak maar ek het geweet wat ek sou sien. Ek sou geboue sien, ‘n parkeer area. Dit sou nie soos Paradys lyk nie. Die tropiese plante en die voëls waarna ek voorheen wakker geword het of selfs die maan. Ek het geweet ek kon dit  nie hier sien nie tensy dit, wel, nee, ek kan moontlik nie omdat ek na geboue kyk. Ek is op die onderste verdieping en daar is hoë geboue oral rondom my maar ewe skielik het ek Hom liefies hoor vir my ‘n liedjie sing, net een vers en ek wil daardie liedjie deel omdat ek dit die hele oggend oor en oor gespeel het.

Just bringing Him right here closer to me and imagining Him singing it to me again but He talked about if you want to view Paradise, simply look around and view it. But I thought about closing my eyes and viewing it and I did. I could just see everything that I saw when I was where I had been living, but then He took me someplace I had never been before. I was on the top of the Sydney Bridge where Tara had been. Someplace I always wanted to go, so it doesn't mean that if you've been there or you haven't been there, He wants to take you there and maybe someday you really will be there. I mean I never imagined that I'd be on top of the Alps staring straight at the Matterhorn. Growing up around Disneyland where Matterhorn was there and imagining what it was and then one day I was on top of all these Alps and looking at the Matterhorn. But I want you to think about that and I want you to listen to this song. Don't watch the video if it's linked to the YouTube video because I don't want you to think about and imagine anyone singing it but Him singing it to you.  Because just like all the songs it's just one of the songs that I listen to all the time with my grandchildren and I always talked to Him and sent her every lyric, every sound, everything I do around my passion, which is Him, my husband and so listening to some of this, to the lyrics I just want you to think about this because when He talks about pure imagination that's actually the name of it, I think about the verse and that's the first thing that comes to mind is the one where He says my thoughts are nothing like your thoughts and my ways are far beyond anything you can imagine.

Net om Hom reg hier naby my te bring en my te verbeel hoe Hy dit weer vir my sing maar Hy het gepraat van as jy Pardys wil beskou, kyk eenvoudig rond en beskou dit. Maar ek het daaraan gedink om my oë toe te maak en dit te beskou en ek het. Ek kon net alles sien wat ek gesien het toe ek was waar ek gebly het, maar toe neem HY my êrens waar ek nog nooit was nie. Ek was bo op die Sidney brug waar Tara was. ‘n Plek waar ek nog altyd wou gaan, so dit beteken nie of jy al daar was of nie, Hy wil jou soontoe neem en miskien eendag sal jy regtig soontoe gaan.  Deur groot te word naby Disneyland waar die Matterhorn daar was en my voorgestel wat dit was .Ek bedoel ek het nooit geweet dat ek bo op die Alpe sou wees en vir die Matterhorn kyk nie. Maar ek wil hê jy moet daaraan dink en ek wil hê jy moet na hierdie liedjie luister. Moet nie na die liedjie luister as dit aan die Youtube video gekoppel is nie want ek wil nie hê jy moet daaraan dink en jou verbeel dat iemand dit sing nie want ek wil hê jy moet jou verbeel dat Hy dit vir jou sing. Omdat net soos al die liedjes is dit net een van die liedjies waarna ek die heeltyd saam my kleinkinders luister en ek het altyd met Hom gepraat het en vir haar elke liriek gestuur, elke klank, alles wat ek doen rondom my passie, wat Hy is, my man, en so deur na dit te luister, na die lirieke wil ek net hê jy moet daaraan dink omdat wanneer hy praat van pure verbeelding dit is eintlik die naam daarvan, dink ek aan die vers en dit is die eerste ding wat in my gedagtes opkom is die een waar hy sê my gedagtes is niks soos jou gedagtes en my wee is ver bo enigiets wat jy jou kan indink.

So here we are. He says, think about these, imagine it. But even beyond what you can imagine, His ways are higher and then I also love where He says, you know, God can do anything more than you can ever imagine or guess or request in your wildest dreams. That's one of the lyrics in this song. He talks about, you know you want to be a dreamer, dream. Be one. You're supposed to be one that's what He wants you to be, not like the world does, in a different way taking everything and just bringing it right to the world of His creation. That's what He says, The world of my creation. You know if you want to view Paradise, simply look around and view it.

So hier is ons. Hy sê, dink hieroor, verbeel jou dit. Maar selfs bo wat jy jou kan verbeel , Sy wee is hoër en dan is ek ook lief waar Hy sê, jy weet, God kan enigiets doen meer as wat jy ooit kan verbeel of raai of aanvra in jou wildste drome. Dit is een van die lirieke in hierdie liedjie. Hy praat van jou, jy weet jy wil ‘n dromer wees, droom. Wees een. Jy is veronderstel om die een te wees wat Hy wil hê jy moet wees, nie soos die wêreld nie, op ‘n ander manier om alles te neem en dit net reg na die wêreld van Sy skepping te bring. Dit is wat Hy sê, Die wêreld van my skepping. Jy weet as jy Paradys wil beskou, kyk eenvoudig rond en beskou dit. 

And I'm going to leave you with this if you want to change the world, there's nothing to it because there's nothing impossible with God. And with God there's nothing impossible but we are His vine, You know, He's the vine, we are the branches of his vine, and so He wants to use you in that way.  So I just hope that you will be set free which is another line from this. You'll be set free if you live there. If you live in your imagination of all the things that He could possibly do, be a dreamer. Dream big. Dream beyond what it is and even then He says His ways, His thoughts,His plans are just far beyond.

En ek gaan jou hiermee los as jy die wêreld wil verander, is daar niks daaraan nie omdat daar niks onmoontlik met God is nie. En met God is daar niks onmoontlik nie omdat ons sy wingerdstok is, Jy weet, Hy is die wingerdstok, ons is die takke van Sy wingerdstok, en so Hy wil jou op daardie manier gebruik. So ek hoop jy sal vrygestel word wat nog ‘n lyn uit dit is. Jy sal vrygestel word as jy daar woon. As jy in jou verbeelding lewe van al die dinge wat Hy moontlik kan doen, wees ‘n dromer. Droom groot. Droom bo wat is en selfs dan sê Hy Sy wee, Sy gedagtes, Sy planne is net ver bokant.

So I just hope that this will really encourage you to view Paradise no matter where you are. No, I'm not living in Paradise anymore, but I am living in paradise because I'm living with Him and everywhere I am I can see paradise and I hope you can too.

So ek hoop dat dit jou regtig sal aanmoedig om Paradys te beskou maak nie saak waar jy is nie. Nee, ek bly nie meer in Paradys nie, maar ek bly in paradys omdat ek by Hom bly en orals waar ek is kan ek paradys sien en ek hoop jy kan ook.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui