Terwyl ek die eerste hoofstuk, my geliefde van herstel jou verhoudings gelees het, het ek gedink aan die verhouding wat…
Daar is baie keer wat ek voel ek weet nie meer wat om te se nie, ek weet nie wat…
Ek was opsoek na ‘n nuwe leesplan, en vanoggend kom ek af op die leesplan: “knowing God’s Heart” en dit…
Vanoggend doen ek Bybelstudie, die vers van die dag was Sefanja 3:14-18. Dit is iets wat ek nodig gehad het…
Lees asseblief die mooi bemoediging wat kosbare Betty vir bruide los, nadat sy Kursus 2: Dag 1 Verseker jou Sukses…
Vanaand ‘n maand terug het die Here hom terug huis toe gelei vroeg in die oggendure terwyl dit nog donker…
Ek is so opgewonde om met julle te deel dat ek vandag vir die eerste keer OOIT my tiende gegee het, ek voel regtig die Here het my gelei om my tiende te begin betaal, dit was vir die afgelope maand of twee in my gedagtes maar soos almal was ek bang en die vyand het vir my al die goed gelys wat verkeerd kan gaan as ek daai ekstra geldjie uithaal, maar vandag het ek net besluit sonder twyfel om te luister wat my wonderlike HM op my hart druk. Die oomblik wat ek my tiende betaal het, het ek regtig hierdie opgewondenheid ervaar want WOW ek kon vandag my deel bring en gee vir die Here, Hy het so baie die afgelope maande vir my gedoen Hy is al die lof en eer waardig. Baie dankie my liefling dat ek die ekstra geldjie gehad het hierdie maand om my tiende te begin gee, ek voel ek het die eerste stap geneem en die volgende stap in my geloof ek weet sonder twyfel dat Hy my sal lei.
Ek het baie goed gehad om te doen hierdie naweek, ek het ‘n vrees gehad om dinge alleen te doen,…
Hierdie week het ek van die huis af weg gewerk en alhoewel ek nagskof gewerk het en moeg is, het…
Teen hierdie tyd weet ons dat ons, ons vreugde net by die Here kan vind. Ek wil net weer deel:…