My Beminde Ouer & Kind – 6 November

Geliefde kosbare ouer en kind, los die verlede waar dit hoor, in die verlede, want die Here het ‘n wonderlike plan met jou lewe, vat Sy hand en vertrou Hom.

November

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & Kind – 6 November”

  1. Ja liefste Janine gister het ek dit gelees op die daaglikse verse hier op die site en dit het regtig met my gepraat en dit is presies wat die Here wil hê ons moet doen om die verlede in verlede te los die seer en als is verby en dat ons Sy liefde omvou en Sy hand aanvaar en saam Hom voerentoe te kyk Hy wil ons omvou met Sy liefde en Hy vat ons hand om ons te help ons moenie vrees nie maar ons moet aanvaar dat Hy ons hand vat en nie Sy hand weg stoot nie. Hy wil elke liewe vrou se seer en trane weg vee en hulle hand vashou en help en omvou met Sy liefde en diep in my hart weet ek Hy wil nie hê ons moet meer seer hê nie en die seer en die verlede in die verlede los maar wel om te getuig oor wat Hy vir ons gedoen het en deur gedra het in die verlede.
    Ons Hemelste man en Hemelste Vader is lief vir elke een van julle.

  2. Ja kosbare Kristy, wat ‘n wonderlike versekering dat die Here ons wil omvou met al Sy liefde en daarom kan ons die verlede agter los.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui