Hierdie Gaan Jy Nie Wil Misloop Nie!

"'N PSALM van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!" P103:1-2

Kosbare liefste vrou ek het fantasiese nuus en natuurlik is dit alles ons wonderlike kosbare Here se werk! UiteindelikHoop.com het nou ons eie Afrikaanse boekwinkel, waar jy dadelik vir jou 'n lewensveranderende boek aanlyn kan koop:

https://uiteindelikhoop.com/boekwinkel-kiosk/

Of weet jy van 'n kosbare vrou in wie se lewe jy een of dalk meer van hierdie lewensveranderende boeke wil saai... Dit vat net 'n saadjie om iemand se lewe te verander... "Want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai." G6:7

https://uiteindelikhoop.com/n-saadjie-wat-gesaai-is/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Hierdie Gaan Jy Nie Wil Misloop Nie!”

    1. Ek is net so opgewonde kosbare Kristy, want nou kan Afrikaanse vrouens die boeke dadelik hier vanaf ons webwerf koop.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui