My Beminde Ouer & Kind – 12 Januarie

Januarie

Het jy al probeer verander, maar jy kry dit eenvoudig net nie reg nie, wel ek het! Vandag se oordenking het so in my hart in gepraat! Ons kan nie onsself verander nie, ons kan dit net doen as ons in die teenwoordigheid van die Here sit met ‘n verlange na Hom in ons hart wat Hy nuut maak. Wow natuurlik alles die Here.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & Kind – 12 Januarie”

  1. Ja liefste Janine ons kan net regtig verander met die Here. Sonder hom kan ons dit nie doen nie. Sy liefde is so geduldig en wonderlik, Hy wil ons help om regtig te verander.

    1. Ja kosbare Kristy, solank ons net in die teenwoordigheid van die Here sit en vir jare het ek myself probeer verander en net ons kosbare Here kan my verander.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui