🙌Belofte Woensdag🙌

"Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer." 2P3:9

Kosbare liefste vrou onthou die Here stel nie Sy belofte uit nie, dis om groter rede as Hy nog Sy belofte aan jou vervul het nie. Plaas al jou vertroue in ons kosbare Here en vertrou dat die Here op die regte tyd Sy belofte sal vervul.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

4 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “Thus says the Lord: Keep your voice from weeping, and your eyes from tears; for there is a reward for your labor, declares the Lord, they will return from the land of the enemy. 17Yes, there is hope for your future, declares the Lord, the children will return to their own land.” Jeremiah 31:16-17 https://www.bible.com/bible/328/jer.31.16

    “He heals the brokenhearted
    and bind up their wounds.” Psalm 147:3 https://www.bible.com/bible/328/psa.147.3
    ~~~~~~
    “So sê die Here: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane; want daar is loon vir jou arbeid, spreek die Here; en hulle sal uit die land van die vyand terugkom. Ja, daar is verwagting vir jou nakomelinge, spreek die Here; en die kinders sal terugkom na hulle grondgebied.” J31:16-17 https://www.bible.com/af/bible/5/JER.31.AFR53
    “Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.” P147:3 https://www.bible.com/af/bible/5/psa.147.3

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui