🙌Belofte Woensdag🙌

"En die HERE sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos 'n tuin wat goed besproei is en soos 'n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie." J58:11

Kosbare liefste bruid toe ek die laaste woorde van vanoggend se oggentoewyding lees: “Lei my, Here . . .” toe weet ek dis so gepas om dit by vandag se Belofte Woensdag in te sluit, want ons kosbare Here gebruik Sy woord as leiding in ons lewens.

Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

6 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. ‭‭‭‭JESAJA‬ ‭60:1‬ ‭NLV‬‬

    [1] “Staan op, Jerusalem, laat jou lig skyn sodat alle volke dit kan sien! Want die Here se heerlikheid skyn op jou.

    https://bible.com/bible/117/isa.60.1.NLV
    ‭‭JESAJA‬ ‭41:10‬ ‭NLV‬‬

    [10] Moenie bang wees nie, want Ek is by jou. Moenie ontsteld word nie, want Ek is jou God. Ek maak jou sterk en wil jou help. Ek laat jou oorwin met my regterhand wat mense red.

    https://bible.com/bible/117/isa.41.10.NLV
    JEREMIA‬ ‭29:11‬ ‭NLV‬‬
    [11] Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.

    https://bible.com/bible/117/jer.29.11.NLV

  2. “Do not be afraid. Stand firm and you will see the deliverance the Lord will bring you today. The Egyptians you see today you will never see again. 14The Lord will fight for you; you need only to be still.” Exodus 14:13 NIV

    “For he has not despised or scorned
    the suffering of the afflicted one;
    he has not hidden his face from him
    but has listened to his cry for help.” Psalm 22:24 NIV

    “Rejoice in the Lord always. I will say it again: Rejoice! Let your gentleness be evident to all. The Lord is near. 6Do not be anxious about anything, but in every situation, by prayer and petition, with thanksgiving, present your requests to God. And the peace of God, which transcends all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.”Phil 4:4-7 NIV
    ~~~~~~~~~~~~~~~
    Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die HERE wat Hy vandag vir julle sal bewerk; want soos julle die Egiptenaars vandag sien, sal julle hulle nie weer sien in ewigheid nie. E14:13 https://www.bible.com/af/bible/5/EXO.14.13.AFR53

    Want hy het die ellende van die ellendiges nie verag of verafsku nie; en hy het sy aangesig nie vir hom verberg nie; maar toe hy na hom roep, het hy gehoor. P22:24 https://www.bible.com/af/bible/3660/PSA.22.24.CAB23

    Wees altyd bly in die Here, en ek sê weer: Wees bly. 5Laat julle matigheid aan alle mense bekend wees. Die Here is byderhand. Pasop vir niks; maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en sinne bewaar deur Christus Jesus. F4:4-7 https://www.bible.com/af/bible/3660/PHP.4.CAB23

  3. “Wie hom laat leer, ken die pad na die lewe, wie terugwysing verwerp, dwaal van die pad af. Wat die goddelose vrees, kom hom oor, WAT DIE REGVERDIGE BEGEER, GEE GOD VIR HOM” Spreuke 10:17, 24

    Die Here bepaal die koers van die mens MET WIE SE PAD HY TEVREDE IS, en Hy ondersteun hom. As so iemand val, BLY HY NIE LÊ NIE, WANT DIE HERE HELP HOM OP”
    Psalm 37:23-24

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui