My Beminde Ouer & Kind – 26 November

Kosbare geliefde ouer en kind onthou elke belofte van die Here is vir jou want jy is Syne, wow wat ‘n wonderlike versekering. Die feit dat ons aan ons wonderlike Here behoort kannie anders as om ons harte met vreugde en vrede te vul nie.

November

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & Kind – 26 November”

  1. Ja liefste Janine. Dit so wonderlike en wanneer ons die Here het. Het ons als. Hy is als wat ons nodig het en wil he.

    1. Ja kosbare Kristy, die Here is werklik al Wie ons nodig het. Ek wil nooit ooit weer ‘n lewe sonder ons wonderlike Here hê nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui