Lewensles Week 51

“Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die Here. Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.” Jesaja 55:8-9

Lees asseblief hierdie pragtige gedeelte aangehaal uit die Lewensles Week 51:

Vandag, is dit algemeen dat daar gesê word om “net jy te wees,” wat eintlik iets is waarmee ons kan saamstem. Dit is baie soos wanneer iemand voorstel dat jy aanbeweeg en iemand nuut vind. Ons kan saamstem...wetende dat ons Iemand nuut gevind het—Iemand wat ons kan transformeer. Sy liefde sal die beste weergawe van jou na vore bring—ver anders as wat jy of enige iemand ooit kon dink!

Kosbare liefste bruid daar is niemand wat ons so kan transformeer soos ons kosbare Here nie en Sy liefde bring beslis die beste weergawe van ons na vore. Maar ons moet genoeg tyd saam met Hom spandeer om getransformeer te word. Ek is ongelooflik dankbaar dat ek in die Here se teenwoordigheid net ek kan wees, want net Hy verstaan my werklik en in Sy teenwoordigheid wil ek net 'n beter mens wees.

Deel asseblief wat jy uit vandag se lewensles geleer het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Lewensles Week 51”

  1. ja liefste Janine dit is wonderlik dat ons net ons self kan wees by die Here en Hy sal ons omvou met sy liefde en ons vorm soos klei

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui