Lewensles Week 50

"God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede." 1K14:33

Met vandag se lewensles het ek geleer dat ons Vader 'n God van perfekte orde is en dat God nie wil hê ons moet in wanorde wees nie, maar in harmonie en vrede. En dat daar niks daarme verkeerd is om te wil hê dat ons dae glad moet verloop nie.

Ek is absoluut 'n roetine mens en ek weet nie van jou nie kosbare vrou maar ek wil hê my dae moet vlot verloop, so kosbare liefste vrou kom ons vertrou saam ons Liefling Here dat ons dae vlot sal verloop want Hy is 'n God van perfekte orde.

Lees asseblief hierdie pragtige gedeelte aangehaal uit die lewensles:

Liewe bruid, die waarheid sal jou vrymaak. Jy hoef nie enige etiket te aanvaar nie—veral wanneer dit ‘n eienskap van ons Hemelse Vader is. Ons is perfek en wonderbaarlik gevorm—en ons word vervolmaak om in perfekte orde en harmonie as Sy Bruid te leef.

Kosbare liefste bruid lees asseblief die volle lewensles:

https://uiteindelikhoop.com/lewenslesse/w50/

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Lewensles Week 50”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui