FANTASTIESE NUUS!

"Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.” M18:19-20

NarrowRoadPublishingHouse.com wil uitbrei na ons webwerwe en bedienings. Wow, kan julle glo ons gaan die boeke direk hier vanaf UiteindelikHoop.com kan koop!

Is dit nie opwindend nie? Elke webwerf sal e-boeke en oudioboeke beskikbaar hê in hulle eie taal, dus gaan UiteindelikHoop.com Afrikaanse boeke beskikbaar hê. Fantasties nê!!! Dink net hoeveel Afrikaanse vrouens so bereik gaan word en deur hier 'n boek te koop saai jy in ander se lewens in.

Asseblief stem saam met my dat ons met ons Liefling Here praat om dit alles moontlik te maak.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

6 thoughts on “FANTASTIESE NUUS!”

    1. Dankie kosbare Betty, so baie vrouens gaan aangeraak word, die Here is besig met groot dinge!

  1. Dit is wonderlike nuus liefste Janine die Here is so wonderlike om te help dat als by mekaar kan kom vir Sy grooter plan, en glorie.

  2. Dis wonderlik Janine, en ek stem saam dat dit baie harte gaan raak en hoop saai in baie vrouens se lewens.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui