🙌Belofte Woensdag🙌

"My liewe broers en susters, al hierdie beloftes is vir ons bedoel. Daarom moet ons nou dadelik elke verkeerde ding laat staan waarmee ons besig is. Ons moet alle onreinheid uit ons gedagtes verban. Eerbied vir God moet ons hele lewe vul. Ons moet met alles in ons daarna streef om volmaak te wees in ons toewyding aan God. Ons moet net doen wat Hy van ons vra." 2K7:1(DB)

Kosbare liefste vrou onthou al ons kosbare Here se beloftes is vir ons bedoel.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

5 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

    1. Dankie vir die deel van hierdie belofte kosbare Kristy, alles sodat ons gesond kan word, Sy liefde vir ons is werklik onbeskryflik.

  1. “And He said to me, My grace is sufficient for you, for my power is made perfect in weakness.
    Most gladly therefore I will glory even more in my weaknesses, that the power of Christ may rest upon me.” 2 Corinthians 12:9 https://www.bible.com/bible/328/2co.12.9

    “But if any of you lacks wisdom, let him ask God, who gives to all liberally and without upbraiding; and it will be given to him.” James 1:5 https://www.bible.com/bible/328/jas.1.5

    “But they that wait upon the Lord shall renew their strength; they shall mount up with wings as eagles; they shall run, and not be weary; they shall walk, and not faint.” Isaiah 40:31 https://www.bible.com/bible/328/isa.40.31
    ~~~~~~
    “En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.” 2K12:9 https://www.bible.com/af/bible/compare/2CO.12.9

    “En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.” J1:5 https://www.bible.com/af/bible/compare/JAS.1.5

    “maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.” J40:31 https://www.bible.com/af/bible/compare/ISA.40.31

    1. Dankie dat jy hierdie beloftes met ons deel kosbare Kristine. Ons kosbare Here gee werklik sonder enige verwyt en ja Hy is beslis ons Bron van Krag.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui