🙌Belofte Woensdag🙌

"Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan.” M24:35

Kosbare liefste bruid ons kan met liefde aan al die beloftes van ons kosbare Here vashou want Sy woorde sal VIR ALTYD VAS BLY STAAN!

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruid ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

9 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. ”n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie. Kyk, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. Die Here is jou Beskermer; die is jou skaduwee aan jou regterhand. Bedags sal die son jou nie skaad nie, en snags ook nie die maan nie. sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm. sal jou uitgaan en jou terugkeer beskerm van nou af en vir altyd.’

    Psalms 121:1-8
    https://www.bible.com/af/bible/3499/PSA.121.1-8

    1. Dankie dat jy hierdie pragtige belofte deel kosbare Adina. Ek het altyd die vers: “my hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het”, gemomoriseer.

  2. ‭JEREMIA 32:27 AFR83‬
    [27] Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?

    https://bible.com/bible/6/jer.32.27.AFR83

    ‭FILIPPENSE 4:19 AFR83‬
    [19] En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.

    https://bible.com/bible/6/php.4.19.AFR83

    ‭FILIPPENSE 4:23 AFR83‬
    [23] Die genade van die Here Jesus Christus sal by julle wees.

    https://bible.com/bible/6/php.4.23.AFR83

    ‭2 KORINTIËRS 12:10 AFR83‬
    [10] Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.

    https://bible.com/bible/6/2co.12.10.AFR83

  3. “Cast all your cares on Him, for He cares for you.” 1 Peter 5:7 https://www.bible.com/bible/328/1PE.5.NBG51#:~:text=Werpt%20al%20uw%20concern%20on%20Hem%2C%20want%20He%20cares% 20before%8pm.

    “He grant you according to your own heart,
    and fulfill all your plans.” Psalm 20:5 https://www.bible.com/en/bible/1276/PSA
    ~~~~~~
    “Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.” 1P5:7 https://www.bible.com/af/bible/5/1pe.5.7

    “Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!” P20:5 https://www.bible.com/af/bible/5/psa.20.5

  4. Dankie dat jy hierdie pragtige beloftes kom deel het kosbare Kristine, ons kosbare Here sorg beslis vir ons.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui