🙌Belofte Woensdag🙌

"U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad." P119:105

Kosbare liefste bruide onthou die Woord is 'n lig om vir ons te wys watter pad ons moet kies, maak nie saak hoe donker die pad voor jou lyk nie.

Lees hoe mooi verduidelik die boodskap bybel hierdie selfde belofte:

"U Woord wys my presies hoe ek moet leef, soos ’n helder lig skyn dit op die donker pad waarop ek stap." P119:105

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

3 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. “En zalig is zij, die geloofd heeft, want wat vanwege de Here tot haar gezegd is, zal volbracht worden.” Lucas 1:45 https://www.bible.com/nl/bible/328/LUK.1.45.NBG51

    “Houdt het voor enkel vreugde, mijn broeders, wanneer gij in velerlei verzoekingen valt, want gij weet, dat de beproefdheid van uw geloof volharding uitwerkt. ” Jacobus 1:2-3 https://www.bible.com/nl/bible/328/JAS.1.NBG51
    ~~~~~~~~~
    En salig is sy wat geglo het, want die dinge wat deur die Here aan haar gesê is, sal vervul word. L1:45 https://www.bible.com/af/bible/5/luk.1.45

    AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. J1:2-3 https://www.bible.com/af/bible/5/JAS.1.AFR53

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui