🙌Belofte Woensdag🙌

"My woord is soos vuur, sê die Here, soos 'n hamer waarmee klippe stukkend gebreek word." J23:29

Kosbare liefste bruid hierdie pragtige belofte het ons Liefling Here my aan herinner en dit is hoekom ons juis die Here se beloftes moet memoriseer en diep binne ons harte bewaar.

🙌Belofte Woensdag🙌

Kosbare bruide ek wil julle aanmoedig om elke Woensdag die belofte wat die Here vir jou gegee het, hier te kom deel, op "🙌Belofte Woensdag🙌" sodat dit ander bruide kan bemoedig.

Deel en seën ander bruide met die belofte wat ons wonderlike Here vandag vir jou gegee het:

1) Praat met jou Hemelse Man, jou Skepper en vra Hom watter belofte jy moet deel.

2) Hou dit kort, onthou dit is 'n dosis bemoediging wat dalk vinnig gelees moet word in 'n krisistyd.

3) As jy kan, plaas die skakel na die teks waar die belofte is, wat jy gedeel het.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

5 thoughts on “🙌Belofte Woensdag🙌”

  1. ‭‭JEREMIA‬ ‭31:3‬ ‭NLV‬‬
    [3] Lank gelede reeds het die Here dit aan ons bekendgemaak: “Ek het jou lief met ’n liefde wat nooit ophou nie. Ek trek jou met troue liefde na My toe.

    https://bible.com/bible/117/jer.31.3.NLV‭‭HEBREËRS‬ ‭13:5‬ ‭NLV‬‬
    [5] Hou julle lewe vry van die honger na geld. Laat wat julle het, vir julle genoeg wees. Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie.”

    https://bible.com/bible/117/heb.13.5.NLV

  2. “Van verre is de Here mij verschenen: Ja, Ik heb u liefgehad met eeuwige liefde, daarom heb Ik u getrokken in goedertierenheid.” https://www.bible.com/nl/bible/328/JER.31.3.NBG51

    “De Allerhoogste hebt gij tot uw schutse gesteld;
    geen onheil zal u treffen,
    en geen plaag zal uw tent naderen;” https://www.bible.com/nl/bible/328/PSA.91.10.NBG51
    ~~~~~~~~
    Van ver af het die Here Hom aan Israel bekend gemaak: Ek het jou nog altyd liefgehad, daarom het Ek jou met geduld verdra. J31:3 https://www.bible.com/af/bible/6/jer.31.3

    Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie. P31:9-10 https://www.bible.com/af/bible/5/PSA.91.AFR53

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui