Ek is dankbaar dat die Here my beskerm, en Sy engele stuur, ek is dankbaar dat Hy my verlos en dat ek in Hom kan rus. Niemand kan vir my gee wat die Here vir my gee nie!
Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Ps130:5 (AFR82)

Ja kosbare Mila, niemand kan ooit vir ons gee wat die Here ons kan gee nie.