Lewensles Week 37

https://uiteindelikhoop.com/lewenslesse/w37/

Kosbare geliefde bruid met hierdie lewensles het ek geleer dat ek meer op die Here moet leuen en nie net oor my planne met Hom moet praat nie, maar dat ek ook meer my hart moet oopmaak om te hoor van Sy planne. En dat Hy nooit wil hê dat ons bo ons geestelike volwassenheid moet lewe nie, Hy is werklik 'n ongelooflike liefdevolle Heer!!!

Lees asseblief hierdie pragtige gedeelte aangehaal uit die lewensles:

Wat ons nooit moet vergeet nie is dat ons HM so ‘n liefdevolle Heer is dat Hy nooit wil hê dat ons bo ons geestelike volwassenheid moet lewe nie. Hy weet elkeen van ons, as vrouens, moet veilig en beskerm voel, heeltemal beskerm wetend dat ons ‘n Hemelse Man het wat ons saggies lei, en ‘n veilige hawe voorsien. So Hy sal ons nie in ‘n netelige posisie plaas waar ons onveilig voel nie. In plaas daarvan, sal Hy wag totdat ons gereed is om in ‘n netelige posisie op ons eie te gaan omdat ons opgewonde is om die wêreld uit hierdie ongelooflike uitkykpunt te sien.

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “Lewensles Week 37”

    1. Dit is baie gerustellend kosbare Adina en dankie dat jy hierdie les deel, dis werk net die Here wat ons en ons kinders kan beskerm ons moet dit net oorgee aan die Here

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui