My Beminde Ouer & KInd – 4 Desember

Kosbare geliefde ouer en kind, onthou die Here slaap of sluimer nie, Hy is wawyd wakker en waak oor jou.

Desember

Skryf In om ons nuusbrief te ontvang!! 💗

Bly Aangemoedig!!

*Onthou asseblief om in jou e-pos Inboks of strooipos te kyk vir jou bevestiging e-pos om jou inskrywing te aktiveer!

Ons SPAM nie!!

2 thoughts on “My Beminde Ouer & KInd – 4 Desember”

  1. Ek is dankbaar dat die Here my beskerm, en Sy engele stuur, ek is dankbaar dat Hy my verlos en dat ek in Hom kan rus. Niemand kan vir my gee wat die Here vir my gee nie!

    Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Ps130:5 (AFR82)

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui