“Owe no man anything,

 but to love one another.”

— Romans 13:8

 

"Julle moet niemand iets verskuldig wees nie,

behalwe om mekaar lief te hĂȘ."

— Romeine 13:8

Most of us are familiar with this chapter’s opening verse found in the book of Romans. Its message to us is simply to “owe no man anything.” However, very few experience its freedom. Instead of it being a message of freedom, it instead puts a burden of heaviness on most of us when we think of the amount of debt that is looming over us—a mountain of debt—owed everywhere!

Meeste van ons is bekend met hierdie hoofstuk se openings vers in die boek van Romeine. Die boodskap aan ons is om eenvoudig “niemand iets te skuld nie.” Tog, baie min ervaar hierdie vryheid. In plaas daarvan dat dit ‘n boodskap van vryheid is, plaas dit eerder ‘n las van swaarheid op meeste van ons wanneer ons aan die bedrag skuld dink wat oor ons hang—’n berg van skuld—oral geskuld! 

 “But Jesus was matter-of-fact: ‘Yes—and if you embrace this kingdom life and don’t doubt God, you'll not only do minor feats like I did to the fig tree, but also triumph over huge obstacles. This mountain, for instance, you’ll tell, ‘Go jump in the lake,’ and it will jump. Absolutely everything, ranging from small to large, as you make it a part of your believing prayer, gets included as you lay hold of God” (Matthew 21:21–22 MSG).

Jesus antwoord toe: “Luister nou mooi, want Ek wil vir julle iets belangriks sĂȘ. As julle op God vertrou, Ek bedoel regtig vertrou, sal julle dinge kan doen wat dĂ­t wat met die vyeboom gebeur het, na kinderspeletjies sal laat lyk. Ek praat van groot dinge soos om vir ’n berg te sĂȘ om op te staan en in die see te gaan spring - en sowaar te sien hoe dit gebeur! “Om heeltemal op God te vertrou gee krag aan jou gebed. Bid met daardie vertroue en God sal vir jou gee wat jy vra, of dit iets kleins of iets groots is.” (Matteus 21:21-22 DB).

Each and every burden that befalls us was designed specifically as an opportunity (not a burden) to gain an increased intimacy with the Lord, our Beloved, as He calls us to, “Come to Me, all who are weary and heavy-laden, and I will give you rest. Take My yoke upon you and learn from Me, for I am gentle and humble in heart, and YOU WILL FIND REST FOR YOUR SOULS. For My yoke is easy and My burden is light” (Matthew 11:28–30). What He is saying is that each and every time we find something too heavy, we are to yoke ourselves with Him. Each burden was lovingly designed for His brides to simply turn around, handing the burden to our capable Husband.

Ieder en elke las wat ons beval was ontwerp spesifiek as ‘n geleentheid (nie ‘n las) om ‘n vermeerderde intimiteit met die Here, ons Beminde  te win, soos wat Hy ons roep  “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en JULLE SAL RUS KRY VIR JULLE GEMOED. My juk is sag en my las is lig” (Matteus 11:28-30). Wat Hy sĂȘ is dat ieder en elke keer wat ons iets te swaar vind, moet ons onsself met Hom juk. Elke las was liefdevol ontwerp vir Sy bruide om eenvoudig om te draai, en die las aan ons bekwame Man oor te gee.

Whether or not you accept yourself as His bride, in the Bible He refers to us as His sheep. Sheep are not burden-bearers like oxen, but are simply “fearful little creatures” who need a Good Shepherd.

Of jy jouself as Sy bruid aanvaar of nie, in die Bybel verwys Hy na ons as Sy skape. Skape is nie las-draers soos osse nie, maar is eenvoudig “vreesagtige klein diertjies” wie ‘n Goeie Herder nodig het.

It was while I was encouraging my future daughter-in-law that this entire principle became so real to me.  My DIL was telling me about her desire to keep working after she married to pay off her student loans, but, she said, “it seems so impossible!” As I shared with her, it’s true, yes, our mountains are meant to be impossible so that instead of us foolishly trying to dig ourselves out, we will see the impossibility of trying. We can even acknowledge the impossibility, but then, as believers, we need to wisely give the mountain to God—the God of impossibilities!

Dit was terwyl ek my toekomstige skoonogter aangemoedig het wat hierdie hele beginsel so waar vir my geword het. My SD het my vertel van haar begeerte om aan te hou werk nadat sy getroud is om haar studente lenings af te betaal, maar, sy het gesĂȘ, “dit lyk onmoontlik!” Soos wat ek met haar gedeel het, dit is waar, ja, ons berge is bedoel om onmoontlik te wees sodat ons eerder as om soos ‘n dwaas te probeer om onsself daaruit te grawe, sal ons die onmoontlikheid sien van probeer. Ons kan selfs die onmoontlike erken, maar dan, as gelowiges, moet ons die berg wyslik vir God gee—die God van die onmoontlikes!

What He says is this, “I am the Lord, the God of all flesh. Is anything too hard for Me?” (Jeremiah 32:27 NLV). So, when God asks you this question: “Is anything too hard for Me?” will you speak to your mountain and answer Him, “Dear God, my Master, You created earth and sky by Your great power—by merely stretching out Your arm! There is nothing YOU can’t do. You’re loyal in Your steadfast love to thousands upon thousands” (Jeremiah 32:17, 18a MSG)? Or will you say and profess the opposite, as most Christians do?

Wat Hy sĂȘ is dit, Ek is die Here die God van al die mense. Is iets vir My onmoontlik?” (Jeremia 32:27 AFr 83). So, wanneer God jou hierdie vraag vra: “Is iets vir My onmoontlik?” sal jy met die berg praat en Hom antwoord, “Ag Here, U het die hemel en die aarde deur u groot krag en mag gemaak. Niks is te moeilik vir U om te doen nie! Duisende mense het al u liefde en goedheid geniet” (Jeremia 32:17,18a DB)? Of sal jy die teenoorgestelde bely, soos wat meeste Christene doen?

When I reminded my DIL that God told us to “owe no man,” she said, “I know! That’s what makes me feel so sick!” Rather than focusing on how He’s asked us to “owe no man anything” and then come to the false conclusion that WE are expected to carry the burden of debt and work harder. Instead, He wants us to trust Him to do it for us because our burdens are always a signal that we are not yoked to Him. “For My yoke is easy and My burden is light” (Matthew 11:30).

Toe ek my SD herinner dat God vir ons gesĂȘ het om “niemand te skuld nie,” het sy gesĂȘ, “ek weet! Dit is wat my so siek laat voel!” Eerder as om te fokus op Hoe hy ons gevra het om “niemand iets te skuld nie” en dan by die vals afsluiting te kom dat daar van ONS verwag word om die las van skuld te dra en harder te werk.. Hy wil hĂȘ dat ons Hom eerder moet vertrou om dit vir ons te doen omdat ons laste altyd ‘n teken is dat ons nie aan Hom gejuk is nie. “My juk is sag en my las is lig” (Matteus 11:30).

Let us look at owing no man financially as huge and impossible as my DIL felt. What’s even more huge and impossible is asking us to be responsible for paying the price for our sins. Why use finances as a comparison? Because throughout Scripture, God uses financial debt to help us understand our debt for our sins and every other burden in our lives—what Jesus has paid for—He paid it all for us! Isn’t our part to simply believe it and accept it?!?! God helped us with the greatest impossibility of all; am I right? Now read this story regarding a man’s financial debt that He used to explain our spiritual debt.

Kom ons kyk om niemand te skuld finansieĂ«l as groot en onmoontlik soos wat my SD gevoel het. Wat selfs groter en meer onmoontlik is is om ons te vra om verantwoordelik te wees om die prys van ons sondes te betaal. Waarom finansies gebruik as ‘n vergelyking? Omdat dwarsdeur die Bybel, gebruik God finansiĂ«le skuld om ons te help om ons skuld vir ons sondes en elke ander las in ons lewens te verstaan—waarvoor Jesus betaal het—Hy het dit vir ons almal betaal! Is ons deel nie om dit eenvoudig te glo en te aanvaar nie?!?! God het ons met die grootste onmoontlikheid van alles gehelp; is ek reg? Nou leees hierdie storie oor ‘n man se finansiĂ«le skuld wat Hy gebruik het om ons spirituele skuld te verduidelik. 

 “Therefore, the kingdom of heaven is like a king who wanted to settle accounts with his servants. As he began the settlement, a man who owed him ten thousand talents was brought to him. Since he was not able to pay, the master ordered that he and his wife and his children and all that he had be sold to repay the debt.

“Daarom kan die koninkryk van die hemel vergelyk word met 'n koning wat besluit het om saam met sy amptenare hulle boeke na te gaan. Toe hy daarmee begin, is een amptenaar na hom toe gebring wat miljoene rand geskuld het. Hy kon dit nie betaal nie, en daarom het die koning beveel dat hy en sy vrou en sy kinders en alles wat hy het, verkoop en die skuld betaal moet word.

 “The servant fell on his knees before him. ‘Be patient with me,’ he begged, ‘and I will pay back everything.’ The servant’s master took pity on him, canceled the debt and let him go.

Die man het voor hom neergeval en gesoebat: ‘Gee my tog uitstel; ek sal u alles terugbetaal.’ Die koning het hom jammer gekry, hom laat gaan en sy skuld afgeskryf.

 “But when that servant went out, he found one of his fellow servants who owed him a hundred denarii. He grabbed him and began to choke him. ‘Pay back what you owe me!’ he demanded.

“Toe daardie man buite kom, het hy een van sy medeamptenare raakgeloop wat hom net 'n paar rand geskuld het. Hy het hom gegryp en gewurg, en gesĂȘ: ‘Betaal wat jy skuld!’

 “His fellow servant fell to his knees and begged him, ‘Be patient with me, and I will pay you back.’

“Sy medeamptenaar het voor hom neergeval en hom gesmeek: ‘Gee my tog uitstel, ek sal jou betaal.’

 “But he refused. Instead, he went off and had the man thrown into prison until he could pay the debt. When the other servants saw what had happened, they were greatly distressed and went and told their master everything that had happened.

“Maar hy wou nie en hy is daar weg om hom in die tronk te laat gooi totdat hy die skuld betaal het.“Toe sy medeamptenare sien wat gebeur het, was hulle diep teleurgesteld, en hulle het alles wat gebeur het, vir hulle koning gaan vertel.

 “Then the master called the servant in. ‘You wicked servant,’ he said, ‘I canceled all that debt of yours because you begged me to. Shouldn’t you have had mercy on your fellow servant just as I had on you?’ In anger his master turned him over to the jailers to be tortured, until he should pay back all he owed” (Matthew 18:24–34).

“Die koning het hom laat haal en vir hom gesĂȘ: ‘Jou skurk! Al daardie skuld het ek vir jou afgeskryf omdat jy my gesoebat het. Moes jy nie ook jou medeamptenaar jammer gekry het soos ek jou jammer gekry het nie?’ Die koning was woedend en het hom oorgegee om gemartel te word totdat hy al die skuld betaal het” (Matteus 18:24-34).

Most preachers use this as a message to explain why we are to forgive others, and rightfully so; however, I believe, as with most Scripture there are many other meanings to this message that our Beloved wanted to teach us.  One that’s very important is that of the debt we owe others, and how God chose a way to have that debt paid for us. When our Beloved, while on the cross, paid the price for all our mistakes, it had to include all our debt, or it’s not finished. Yet we know—He paid the price for us, for everything— because we never could.

Meeste predikers gebruik hierdie boodskap om te verduidelik waarom ons ander moet vergewe, en regmatig so; tog, glo ek, soos met meeste Bybel Verse is daar baie meer ander bedoelings met hierdie boodskap wat ons Beminde ons wil leer. Een wat baie belangrik is is die van die skuld wat ons ander skuld, en hoe God ‘n manier gekies het om die skuld vir ons te betaal. Toe ons Beminde, terwyl Hy aan die kuis was, die prys vir al ons foute betaal het, moes dit al ons skuld insluit, of dit is nie klaar nie. Tog weet ons—Hy het die prys vir ons betaal, vir alles—omdat ons nooit kon nie.

 “He saved us, not because of any works of righteousness that we had done, but because of His own pity and mercy” (Titus 3:5 AMP). The point is this: He saved us because we couldn’t save ourselves! He set it up this way so we would depend on Him. The old saying, “God helps those who help themselves” is not only stupid—it is unbiblical. Instead, He tells us in Ephesians 2:8-9 “For by grace you have been saved through faith; and that not of yourselves, it is the gift of God; not as a result of works, so that no one may boast.”

“Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming” Die punt is dit: Hy het ons gered omdat ons nie onsself kon red nie! Hy het dit op hierdie manier opgestel sodat ons op Hom kon staatmaak. Die ou gesegde, “God help die wat hulle self help” is nie net onnosel nie—dit is onbiblies. . In plaas daarvan, sĂȘ Hy vir ons in EfesiĂ«rs 2:8-9 “Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.”

It’s interesting that we are only allowed to boast in two things: two things only—first, “But HE WHO BOASTS IS TO BOAST IN THE LORD” (2 Corinthians 10:17). The second is, boasting about our weaknesses, and for good reason, “And He has said to me, ‘My grace is sufficient for you, for power is perfected in weakness’ Most gladly, therefore, I will rather boast about my weaknesses, so that the power of Christ may dwell in me” (2 Corinthians12:9).

Dit is interressant dat ons net toegelaat is om in twee dinge te roem: net twee dinge—eerstens,  “HY WAT ROEM, MOET IN DIE HERE ROEM” (2 KorintiĂ«rs 10:17). Die tweede is, roem oor ons swakhede, en met,  goeie rede, “Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees” (2 KorintiĂ«rs 12:9)

It is the pride of man, that we all know, which leads to utter destruction. Thinking we can do it alone, or even to try to do it on our own, without going to Him for help, is pride. It is not just us being “responsible” as many foolishly think and try to make us believe. Instead of working to pay off our debt and trying to do it alone as being a “good thing” and it a sign of our maturity—when it actually proves our spiritual immaturity.

Dit is die hoogmoed van die man, wat ons almal weet, wat lei tot uiterste verwoesting. Om te dink dat ons dit alleen kan doen, of selfs probeer om dit op ons eie te doen, sonder om na Hom toe te gaan om hulp, dit is hoogmoed. Dit is nie net ons wat “verantwoordelik” is soos wat baie dwaas is om te dink en ons probeer maak glo nie. In plaas daarvan om te werk en ons skuld af te betaal en te probeer om dit self te doen as ‘n “goeie ding” en ‘n teken van volwassenheid—wanneer dit eintlik ons geestelike onvolwassenheid bewys.

What parent doesn’t know that it is the self-centered, immature little two-year-old who puts his shoes on backward but proudly wants no help!

Watter ouer weet nie dat dit die self-gesentreerde, onvolwasse klein twee-jarige is wat sy skoene agterstevoor aantrek maar hoogmoedig geen hulp wil hĂȘ nie!

Once again, our Heavenly Husband paid the price and made a way for us to live an abundant life, which includes being debt-free, pain-free, worry-free—since without this freedom we cannot enjoy the life that He said He overcame! “I have told you these things, so that in Me you may have [perfect] peace and confidence. In the world you have tribulation and trials and distress and frustration; but be of good cheer [take courage; be confident, certain, undaunted]! For I have overcome the world. [I have deprived it of power to harm you and have conquered it for you.]” (John 16:33 AMP).

Weereens, ons Hemelse Man het die prys betaal en vir ons ‘n pad gemaak om ‘n oorvloedige lewe te lewe, wat insluit om skuldvry , pynvry, bekommernis-vry te wees—aangesien sonder hierdie vryheid kan  ons nie die lewe geniet wat Hy gesĂȘ het Hy oorkom het nie! “Dit sĂȘ Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wĂȘreld sal julle dit moeilik hĂȘ; maar hou moed: [neem moed; wees selfversekerd, seker, onverskrokke] Ek het die wĂȘreld klaar oorwin. [Ek het dit ontneem van die krag om jou te benadeel en het dit vir jou oorwin.]” (Johannes 16:33 Afr 83).

How can any of us “be of good cheer” if we have a mountain of debt hanging over us?

Hoe kan enige een van ons “moed hou’ as ons ‘n berg van skuld het wat oor ons hang?

How can any of us “be of good cheer” if we have a mountain of physical pain hanging over us?

Hoe kan enige een van ons “moed hou” as ons ‘n berg fisiese pyn het wat oor ons hang?

How can any of us “be of good cheer” if we have a mountain of sin hanging over us?

Hoe kan enige een van ons “moed hou” as ons ‘n berg sonde het wat oor ons hang?

How can any of us “be of good cheer” if we have a mountain of emotional pain hanging over us?

Hoe kan enige een van ons “moed hou” as ons ‘n berg emosionele pyn het wat oor ons hang?

Having our “emotional pain gone” is a good place to build our faith as women. Have you found the secret of no more emotional pain dear one? You’ll find it with the same Person where we find relief for all our worries—in Him and in His love. His love is the greatest power on earth. It’s what never fails. “Above all, keep fervent in your love for one another, because love covers a multitude of sins” (1 Peter 4:8). Also in 1 Corinthians 13:8 He gives us a clear promise: “Love never fails,” and when it’s HIS love, it will set you free and move the mountain of your emotional pain.

Om ons “emosionele pyn” weg te hĂȘ is ‘n goeie plek om ons geloof as vrouens te bou. Het jy die geheim van geen meer emosionele pyn gevind liewe een? Jy sal dit met dieselfde persoon vind by wie ons verligting vir al ons bekommernisse kan vind—in Hom en in Sy liefde. Sy liefde is die grootste krag op die aarde. Dit is wat nooit vergaan nie. “Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhĂȘ, want die liefde bedek baie sondes” (1 Petrus 4:8). Ook in KorintiĂ«rs 13:8 gee Hy vir ons ‘n duidelike belofte: “ Die liefde vergaan nooit nie, “ en wanneer dit SY liefde is, sal dit jou vry maak en die berg van jou emosionele pyn versit.

*If you’re still not free from emotional pain (which as women, is the first mountain to be moved), then I’d encourage you to go back to the first book in the Abundant Life Series, Finding the Abundant Life because emotional pain and baggage is too heavy to carry and leads to a host of consequences.

*As jy nog steeds nie vry is van emosionele pyn nie (wat as vrouens, die eerste berg is om te versit), dan sal ek jou aanmoedig om terug te gaan na die eerste boek in die Oorvloedige Lewe reeks, Vind die Oorvloedige Lewe omdat emosionele pyn en bagasie is te swaar om te dra en lei na menigte nagevolge.

My Fault
My Skuld

What makes us believe that our Heavenly Husband will not get us out of debt? It is because of the guilt that we did it to ourselves! True, you were totally irresponsible
yes, you knew better
you should have heeded the warnings. Does that mean you are excluded from your Husband helping you? My dear sweet bride, you couldn’t be any more wrong.

Wat maak ons glo dat ons Hemelse Man ons nie uit die skuld sal kry nie? Dit is as gevolg van die skuld wat ons dit aan onsself gedoen het! Waar, jy was heeltemal onverantwoordelik...ja, jy het van beter geweet...jy moes ag geslaan het op die waarskuwings. Beteken dit dat jy uitgesluit is van jou Man wat jou help? My liewe dierbare bruid, jy kan nie meer verkeerd wees nie. 

If this were true, then God would tell us, “Okay, here’s the way things are done. The blood that my Son shed will only pay for the sins that you did that you didn’t know were wrong—not the ones you did intentionally. The ones you did intentionally, those you knew were wrong, YOU will have to pay that debt yourself!”

As dit waar was, dan sou God vir ons gesĂȘ het. “Reg, hier is hoe dinge gedoen word. Die bloed wat my Seun gestort het sal net vir die sondes wat jy gedoen het wat jy nie geweet het verkeerd was nie betaal—nie die wat jy doelbewus gedoen het nie. Die wat jy doelbewus gedoen het, die wat jy geweet het verkeerd was, JY sal daardie skuld jouself betaal!”

Your reasoning might be saying, “Well that’s fair; I should have to pay.” But God is not a God who is fair: God is a God of justice. And more importantly, PRAISE GOD, He is a God of mercy. Mercy, which means He chooses “compassion and forgiveness shown toward us, even though it is within His power to punish or harm us” the very definition of mercy.

Jou redenasie mag dalk sĂȘ, “Wel dit is regverdig; ek behoort te betaal.” Maar God is nie ‘n God wat regverdig is nie. God is ‘n God van geregtigheid. En meer belangrik, LOOF GOD, Hy is ‘n God van genade. Genade, wat beteken Hy kies “deernis en vergiffenis wat teenoor ons gewys is, alhoewel dit in sy krag is om ons te straf of te benadeel” die opregte definisie van genade.

Think of it. He chose to bless us, the offender, with kindness and forgiveness, overcoming every power of sin over us. It is His disposition. It’s His nature to be compassionate, forgiving us. And this, dear bride, should be a welcomed event since it is preventing the most unpleasant from happening—a burden. By paying for all our sins, even those we deserve to have to pay, He lifts the distress of our burden, which reminds us of who we are in Him, His bride, and proves His love for us! Oh, to be His bride keeps me in complete and utter awe!

Dink daaraan. Hy het gekies om ons te seĂ«n, die oortreder, met vriendelikheid en vergiffenis, en die oorkoming van elke krag van die sonde oor ons. Dit is Sy geaardheid. Dit is in Sy natuur om vol deernis te wees, en ons te vergewe. En dit liewe bruid, behoort ‘n verwelkomende gebeurtenis te wees aangesien dit voorkom dat die mees onplesierigheid gebeur—’n las. Deur vir al ons sondes te betaal, selfs die wat jy verdien om te betaal. Hy lig die nood van die las, wat ons herinner aan wie ons in Hom is, Sy bruid, en bewys Sy liefde vir ons! O, om Sy bruid te wees hou my in algehele en uiterste ontsag!

Without the burden, we are free to give Him the love He deserves from us—the devotion of Him being first in our lives, being our First Love. Not accepting His full payment for all our burdens, the Church is unable to experience the freedom, which leads to hearing these words, “But I have this against you, that you have left your first love” (Revelations 2:4).

Sonder die las, is ons vry om vir Hom die liefde te gee wat Hy van ons verdien—die toewyding van Hom wat eerste in ons lewens is, deur ons Eerste liefde te wees. Nie Sy vol paaiement vir al ons laste te aanvaar nie, die Kerk is nie in staat om die vryheid te ervaar nie, wat lei om hierdie woorde te hoor “Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie” (Openbaring 2:4).

So then, the question is this, dearest bride, why would you or I even attempt to try to pay a debt we can’t pay for, especially when He has already paid for it? Think of it like this: What if He went on ahead to the best restaurant in town and paid for you to receive an extravagant meal. But instead of accepting it and enjoying it, and then thanking Him, praising Him and falling in love with Him even more for what He has done. Instead, you tell everyone after you’ve eaten that you can’t pay, you’re in debt, and make a plan to try to pay the cost yourself?

So dan, die vraag is dit, liewe bruid, waarom sou jy of ek selfs poog om te probeer om ‘n skuld te betaal waarvoor ons nie kan betaal nie, spesiaal wanneer Hy alreeds daarvoor betaal het? Dink so daaraan: Wat as Hy voor ons na die beste restaurant in die dorp toe gegaan het en vir jou betaal het om ‘n uitspattige maaltyd te ontvang. Maar in plaas daarvan om dit te aanvaar en geniet, en Hom dan te bedank, Hom te loof en verlief op Hom te raak selfs meer vir wat Hy gedoen het. In plaas daarvan, vertel jy almal nadat jy geeet het dat jy nie kan betaal nie, jy is in die skuld, en maak ‘n plan om die koste jouself te betaal? 

Believe it or not, there are some who would argue that salvation is just too simplistic and that if the Good News were true, if people are just forgiven, they would begin abusing their freedom by sinning even more. Yet, we know this is just simply not true. We know that the opposite is actually true. Once we really understand the magnitude of what He did by paying for our sins “while we were still sinners,” this understanding causes us to seek Him more and devote more of our love to Him. And in fact, due to His love, we can begin to “sin no more,” because it’s the natural process and it proves our love for Him—all due because of His love!

Glo dit of nie, daar is sommige wat sal stry dat redding net te simplisties is en dat as die Goeie Nuus waar was, as mense net vergewe is, sal hulle hulle vryheid begin misbruik deur selfs meer te sondig. Tog, weet ons dit is eenvoudig nie waar nie. Ons weet dat die teenoorgestelde eintlik waar is. Sodra ons regtig die grootte van wat Hy gedoen het deur vir ons sondes te betaal verstaan “terwyl ons nog sondaars was,” veroorsaak hierdie verstandhouding ons om Hom meer na te streef en meer van ons liefde aan Hom  te wy. En die feit is, as gevog van Sy liefde, kan ons begin om “nie meer te sondig” nie, omdat dit die natuurlike proses is en bewys ons liefde vir Hom—alles as gevolg van Sy liefde!

If my Husband truly paid for my debt, then that means ALL my debt—which includes my financial debts as well as any sins committed. Because if God’s grace is limited to only certain things, then we are all in trouble.

As my Man werklik vir my skuld betaal het, dan beteken dit dat AL my skuld betaal is—wat my finansiĂ«le skuld sowel as sondes gepleeg insluit. Omdat as God se genade beperk is tot net sekere dinge, dan is ons almal in die moeilikheid.

Thankfully, the truth is—His grace is limitless! And since He tells us to give our burdens to Him, while at the same time telling us to owe no man so that we are free to love them (because how can we honestly “love” anyone we are in debt to?). Then clearly, we can believe and wait with an expectancy that our Husband will move our mountain of debt if we simply believe He will and accept it from Him just as we accepted our salvation.

Dankbaar, is die waarheid—Sy genade is onbeperk! En aangesien Hy vir ons sĂȘ ons moet ons laste vir Hom gee, terwyl hy terselfdertyd vir ons sĂȘ om niemand te skuld nie sodat ons vry is om lief te wees vir hulle (omdat hoe kan ons eerlik iemand vir wie ons skuld “liefhĂȘ”.) Dan, duidelik kan ons glo en wag met ‘n verwagting dat ons Man ons berg van skuld sal versit as ons eenvoudig glo dat Hy sal en dit van Hom aanvaar net soos wat ons ons redding aanvaar.

 “Jesus answered them, Truly I say to you, if you have faith (a firm relying trust) and do not doubt, you will not only do what has been done to the fig tree, but even if you say to this mountain, be taken up and cast into the sea, it will be done.

 “And whatever you ask for in prayer, having faith and [really] believing, you will receive” (Matthew 21:21–22 AMP).

“Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sĂȘ: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur. As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.” (Matteus 21:21-22 Afr 83).

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui