“You have sown much, but harvest little;

You eat, but there is not enough to be satisfied;

You drink, but there is not enough to become drunk;

You put on clothing, but no one is warm enough;

And he who earns, earns wages to put into a purse with holes.”

— Haggai 1:6

 

Julle het baie gesaai, maar min geoes;

 julle het geëet, maar nie genoeg gekry nie;

 julle het gedrink, maar dors gebly;

 julle het klere aangetrek, maar nie warm geword nie;

 julle is soos 'n dagloner wat sy loon in 'n stukkende beursie steek.

—Haggai 1:6

 

It’s been several weeks since I wrote and posted the last chapter. Looking back, I have to laugh at my childlike faith. Immediately after posting it, I began looking for that “six-figure check” in the mailbox, in my post office box, or in an email from someone telling me it was on its way. That’s the way it happened last time, the last two times, as a matter of fact, huge checks just showed up—immediately after I radically obeyed, but not this time.

Dit is verskeie weke sedert ek die laaste hoofstuk geskryf en geplaas het. Deur terug te kyk moet ek lag vir my kinderlike geloof. Onmiddellik nadat ek dit geplaas het, het ek begin uitkyk vir daardie “ses-figuur-tjek” in die posbus, of in ‘n epos van iemand wat my vertel dat dit oppad is. Dit is hoe dit die laaste keer gebeur het, die laaste twee kere, om die waarheid te sĂȘ, groot tjeks het net verskyn—onmiddellik nadat ek radikaal gehoorsaam het, maar nie die keer nie.

So sure that everything would happen instantaneously, I had the last chapter of the book titled quite appropriately “Mountain Moved” just sitting there ready and waiting for my fantastic testimony. A testimony that would leave everyone speechless, in awe, dumbfounded.

So seker dat alles onmiddellik sou gebeur, het ek die laaste hoofstuk van die boek taamlik gepas getiteld “Berg Versit” wat net daar gesit en wag het vir my fantastiese getuienis. ‘n Getuienis wat almal spraakloos sou los, in eerbied, dronkgeslaan.

When it didn’t happen by the end of the week, I wasn’t sure what to do, so I began posting testimonies from other women who had seen mountains move in their lives. Some were quite good, a couple amazing, some were just so-so (at least for the reader; sort of “you had to have been there” quality). But they filled the gap until I could write and post my testimony—my mountain moved; that huge mountain of debt, gone, vanished, and sitting deep at the bottom of the sea.

Toe dit nie teen die einde van die week gebeur het nie, was ek nie seker wat om te doen nie, so ek het begin om getuienisse van ander vrouens wie berge in hulle lewens sien versit word te plaas. Sommige was nogal goed, ‘n paar , ongelooflik, sommige was net so-so (ten minste vir die leser; soortvan “jy moes daar gewees het” kwaliteit). Maar hulle het die gaping gevul totdat ek my eie getuienis kon skryf en plaas—my berg het versit; daardie groot berg van skuld, weg, verdwyn, en sit op die bodem van die see.

After a few weeks had passed, I figured I needed to switch gears into the “waiting” principle. You know, so I would be ready with the “mount up with wings as eagles” variety. Isaiah 40:31 KJV, “But they that wait upon the LORD shall renew their strength; they shall mount up with wings as eagles; they shall run, and not be weary; and they shall walk, and not faint.” I mean, that’s a lot of money and responsibility to carry, so waiting, I decided, would get me all pumped up spiritually, or so I thought. I began to work on other projects to busy myself, while I waited for my miracle to break open and to see the showers of blessings pour over my life.

Na ‘n paar weke verby gegaan het, het ek uitgepluis dat ek ratte moes verander in die “wag beginsels. Jy weet, sodat ek gereed sou wees met die “vlieg met arendsvlerke” verskeidenheid. Jesaja 40:31 Afr 83, “maar diĂ© wat op die HERE vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie” Ek bedoel, daar is baie geld en verantwoordelikheid om te dra, so wag, het ek besuit, sou vir my geestelike opgepomp kry, so het ek gedink. Ek het begin om aan ander projekte te werk om myself besig te hou, terwyl ek gewag het vir my wonderwerk om oop te breek en die stortvloed van seĂ«ninge oor my lewe sien giet.

Looking back, I am not sure how many weeks into this period of waiting that, what “broke” was not my miracle, but a startling revelation that took me completely by surprise.

Deur terug te kyk, ek is nie seker hoeveel weke in hierdie periode van wag nie, wat “gebreek” het was nie my wonderwerk nie, maar ‘n verbysterende openbaring wat my heeltemal onkant gevang het.

Due to writing this book and posting it, I discovered a much deeper understanding of giving and the need to give. As a result, many fellow RMI members also became convicted and started to give too. They began to tithe to RMI and then send their offering to me. As soon as the checks began to pour in, I thought that maybe there wouldn’t be just one big check, but hundreds (maybe thousands) of small checks and online donations whereby that would provide my amazing testimony. The women who sent them, almost immediately, became “My Heroes.”

Deur ek hierdie boek geskryf en geplaas het, het ek ‘n baie dieper verstandhouding van gee en die behoefte om te gee ontdek. As ‘n resultaat, het baie mede HMI lidmate ook oortuig begin voel en ook begin gee. Hulle het aan HMI hulle tiendes begin gee en dan hulle offerandes aan my begin stuur. Toe die tjeks begin instroom het, het ek gedink dat daar dalk net een groot tjek sou wees, maar honderde (miskien dusiende) klein tjeks en aanlyn donasies waarby dit my ongelooflike getuienis sou voorsien. Die vrouens wat hulle gestuur het, het amper onmiddellik “My Helde” geword.

Rather than send the usual automated response, I began sending out personal thank you notes and also asking everyone to explain how He'd been showing them other things about tithing. Without realizing it, God was about to use several fellow RMI members to teach me, and the very first lesson was a doozy. 

Eerder as om die gewone automatiese reaksie te stuur, het ek begin om persoonlike dankie notas te stuur en en vir almal gevra om te verduidelik hoe Hy hulle ander dinge oor tiendes gewys het. Sonder om dit te besef, was God op die punt om verskeie HMI lidmate te gebruik om my te leer, en die eerste les was puik.

Early one morning I got a really nice email from a close friend and RMI member in Europe, but there was something she said that I just couldn’t shake. This precious member mentioned, in the course of her testimony, about a ministry that was struggling, so she asked them if they were tithing.

Vroeg een oggend het ek ‘n regte mooi epos van ‘n intieme vriendin en HMI lid in Europa gekry, maar daar was iets wat sy gesĂȘ het wat ek net nie kon afskud nie. Hierdie kosbare lid het genoem, in die verloop van haar getuienis, van ‘n bediening wat besig was om te sukkel, so toe vra sy hulle of hulle hulle tiendes gee.

It was early in the morning, as I said, so I just read right over this point since I knew “I” was tithing. Erin was tithing. And RMI was always “tithing” by giving books away for free online. I'd learned how RMI send out free books when someone couldn’t afford a book. Even noting that Encouraging Bookstore “tithed” when they’d send out books when someone’s credit card was declined. Yet, all of a sudden, I understood—that wasn’t really “tithing”!

Dit was vroeg in die oggend, soos wat ek gesĂȘ het, so ek het net reg oor hierdie punt gelees omdat ek geweet het dat “ek” my tiendes gegee het. En HMI het altyd “tiendes” gegee deur boeke gratis aanlyn weg te gee. Ek het geleer hoe HMI gratis boeke uitgestuur het wanneer iemand nie ‘n boek kon bekostig nie. Selfs genoteer dat Bemoedigende Boekwinkel “tiendes” gegee het wanneer hulle boeke uitgestuur het wanneer iemand se kredietkaart van die hand gewys is. Tog, ewe skielik, het ek verstaan —dit was nie regtig “tiendes”! nie. 

My beliefs on tithing were first challenged when my husband ATT (at the time) was still in full-time ministry. Often, he got very upset with me because he said I made him debate this issue of tithing. To be honest, we really never debated at all. The truth was that he knew I felt convicted that we should tithe from everything: the sale of our books and from donations received, and he felt we shouldn’t. So, as a wise woman wannabe, I no longer involved myself in anything financial while married, after studying A Wise Woman. Yet just knowing how I felt made him angry with me. Often, without saying a word, my husband ATT would go into rants on this topic but as taught, I remain quiet simply nodding my head.

My mening oor tiendes was eers uitgedaag toe my man (destyds) nog steeds in voltydse bediening was. Dikwels, het hy baie ontsteld geraak omdat hy gesĂȘ het dat dit hom oor hierdie aangeleentheid van tiendes laat debateer het. Om eerlik te wees, ons het glad nooit gedebateer nie. Die waarheid was dat hy geweet het dat ek oortuig gevoel het dat ons van alles anders ons tiendes moes gee: die verkoop van ons boeke en van donasies ontvang, en hy het gevoel ons moes nie. So, as ‘n wyse vrou wil wees, het ek myself nie meer betrokke gemaak by enigiets finansieĂ«l terwyl ek getroud was nie, nadat ek ‘n Wyse Vrou studeer het. Tog net om te weet hoe ek gevoel het het hom kwaad vir my gemaak. Dikwels, sonder om ‘n woord te sĂȘ, het my man destyds in ‘n gebulder oorgegaan oor hierdie onderwerp, maar soos ek geleer is, bly ek stil en knik my kop.

Then, one evening I found myself in a position to actually ask the pastor who ran the finances of the megachurch where we attended at the time; a church that was very blessed and debt free!! Normally I would never ever ask anyone, anything, “Let the woman keep silent in the churches. If they desire to learn anything, let them ask their own husbands at home; for it is improper for a woman to speak in church.” 1 Corinthians 14:34-35. Yet, I had the strongest sense that what I felt “convicted of” may be guilt.

Toe een oggend het ek myself in ‘n posisie gevind om eintlik die pastoor wie die finansies van die mega kerk wat ons destyds bygewoon het te vra; ‘n kerk wat baie geseĂ«n en skuldvry was!! Normaalweg sou ek nooit vir enigiemand enigiets vra nie, enigiets, “moet die vrouens ook in julle byeenkomste stilbly, want hulle word nie toegelaat om te praat nie. Hulle moet onderdanig wees, soos die wet ook sĂȘ. As hulle iets te wete wil kom, moet hulle tuis hulle eie mans vra, want dit is lelik vir 'n vrou om in die erediens te praat” 1 KorintiĂ«rs 14:34-35. Tog ek het die sterkste aanvoeling gehad dat waarvan ek “oortuig” gevoel het mag dalk skuldgevoelens wees.

That night this pastor told me that small ministries such as ours really couldn’t afford to tithe or they would go under. He said that tithing should only be paid from our “personal” income—not 10% from our ministry. He convinced me that to also give from our ministry income was “double tithing” since we were basically a sole proprietorship. After being enlightened, I was eager to get back home in order to humble myself and tell my husband ATT that he was right, and I was wrong.  “Most gladly therefore, I will rather boast about my weaknesses, that the power of Christ may dwell in me. Therefore I am well content with weaknesses, with insults, with distresses, with persecutions, with difficulties, for Christ’s sake; for when I am weak, then I am strong.” 

Daardie aand het die pastoor vir my gesĂȘ dat klein bedienings soos ons sin regtig nie kan bekostig om nie tiendes te gee nie of hulle sal gebrek ly. Hy het gesĂȘ dat tiendes net van ons “persoonlike” rekening—nie 10% van ons bediening betaal moes word nie. Hy het my oortuig dat om ook van ons bediening inkomste tiendes te gee “dubbel tiendes” was omdat ons basies ‘n alleeneienaar was. Nadat ek ingelig is, was ek gretig om terug by die huis te kom om myself nederig te maak en my destydse man te vertel dat hy reg was, en ek verkeerd. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Daarom is ek bly oor swakhede, beledigings, ontberings, vervolging en moeilikhede ter wille van Christus, want as ek swak is, is ek sterk.” 2 KorintiĂ«rs 12:9-10.

So now, years later is when I read the testimony about the other ministries’ financial woes and the source, which was that they were not tithing as a ministry. That’s when I had to take a long hard look at what I had been told, even if it was from someone I admired, and assumed would certainly know the truth regarding ministries and churches tithing.

So nou, jare later is toe ek die getuienis gelees het van die ander bedienings se finansiĂ«le ellende en die bron, wat was dat hulle nie as ‘n bediening tiendes gegee het nie. Dit was toe dat ek ‘n lang harde blik moes neem oor wat ek vertel was, selfs al was dit van iemand wat ek bewonder het, en ek aangeneem het sou sekerlik die waarheid ken aangaande bedienings en kerke wat tiendes gee.

Thankfully, God knew my heart and He knows that I continually and will forever crave for His truth! It’s not just about me (nor is it just about you either); my family and my members are counting on me to seek the truth and live by the truth—no matter what. So, I kept seeking and asking the Lord to show me the truth. Wow, did He ever.

Dankbaar, het God my hart geken en Hy weet dat ek voortdurend en vir ewig sal smag na Sy waarheid! Dit gaan nie net oor myself nie (nog minder gaan dit oor jou); my familie en my lidmate maak op my staat om die waarheid na te streef en te lewe by die waarheid—maak nie saak wat nie. So, ek het aangehou om te soek en die Here te vra om vir my die waarheid te wys. Wow, het Hy ooit.

First, He reminded me that this pastor was no longer running or handled the finances of this megachurch. Several years later someone wanted to tell me details, saying he’d been asked to leave our megachurch and was not welcomed elsewhere. They said that something wasn’t “right” and wanted to share more; however, I asked this person not to tell me why or any details. It really didn’t matter to me why he left, and I also didn’t want to be in a place where I judged him, lest I be judged. Yet, it did make me wonder if this misinformation had finally led to his disastrous outcome (see James 3:1).

Eerstens, het Hy my herinner dat hierdie pastoor nie meer die voortou geneem het of die finansies van sy mega kerk hanteer het nie. Verskeie jare later wou iemand my van die besonderhde vertel, gesĂȘ dat hulle hom gevra het om te loop en was nie ĂȘrens anders welkom nie. Hulle het gesĂȘ dat iets nie “reg” was nie en wou meer deel; nietemin, ek het hierdie persoon gevra om my nie te vertel waarom of enige besonderhede te gee nie. Dit het regtig nie aan my saak gemaak waarom hy weg is nie, en ek wou ook nie op ‘n plek kom waar ek hom geoordeel het nie, sodat ek nie veroordeel sou word nie. Tog, dit het my maak wonder of hierdie verkeerde inligting finaal tot sy rampspoedige uitkoms gelei het (sien Jakobus 3:10). 

Leaving that thought behind, the Lord then reminded me of a huge ministry that was more than prospering. I knew that they tithed from everything they received as a donation, so much so, that they were able to help support lesser ministries as the Lord led them. This proved to be so prosperous that they actually had to start new ministries of their own, each was fed from the 10% the main ministry took in.

Deur daardie gedagte agter te laat, het die Here my herinner aan ‘n groot bediening wat meer as net vooruit gegaan het. Ek het geweet dat hulle tiendes gegee het van alles wat hulle as ‘n donasie ontvang het, soveel so, dat hulle in staat was om kleiner bedienings te help soos wat die Here hulle gelei het. Dit het bewys om so voorspoedig te wees dat hulle eintlik nuwe bedienings van hulle eie begin het, elkeen was gevoed uit die 10% wat die hoof bediening ingeneem het. 

Right away, I knew I wanted to do that too!!! I wanted it for my ministry and also for RMI to be in that place! I shared all of this with Erin, who I knew would be just as excited, and of course, she was!!

Dadelik, het ek geweet dat dit iets was wat ek ook wou doen!!! Ek wou dit vir my bediening hĂȘ en ook vir HMI om op daardie plek te wees! Ek het dit alles met Erin gedeel, wie ek geweet het net so opgewonde sou wees, en natuurlik, was sy!!

That’s when it hit me—why would a ministry or church “go under” if they tithed?? That seemed so ludicrous the minute I really thought about it! Isn’t that what people think about tithing? All tithing?

Dit is toe dit my getref het—waarom sou ‘n bediening of kerk “onder gaan” as hulle hulle tiendes gegee het?? Dit het so belaglik gelyk die minuut wat ek regtig daaroor nagedink het! Is dit nie wat mense oor tiendes dink nie? Alle tiendes?

So why, then, would God have allowed me to run into that pastor, at that particular time, if what he told me was not true? To keep the peace. My husband ATT was seeking to be set free from the law of tithing, and what you seek is what you will find. (Matthew 7:7) God also used the situation to, once again, train me for deeper submission to an earthly husband so that I would be ready to be the bride of my now, Heavenly Husband.

So waartom dan, sou God my toelaat om daardie pastoor raak te loop, op daardie spesifieke tyd, as wat hy my vertel het nie waar was nie? Om die vrede te bewaar. My man destyds het gesoek om vrygestel te word van die wet van tiendes, en wat jy soek sal jy vind. (Matteus 7:7) God het ook die situasie gebruik om my, weereens, op te lei vir dieper onderwerping aan ‘n aardse man sodat ek gereed sou wees om die bruid van my nou, Hemelse Man kon wees. 

Also, by excitedly humbling myself and telling my husband ATT that I was wrong, and then abiding by what I had been told, prepared me for much greater acts of submission. It was just two weeks after my divorce when I was packing my bags and traveling around the world; traveling, something I loathed more than anything I can think of right now.

Ook, deur myself opgewonde te onderwerp en my destydse man  te vertel dat ek verkeerd was, en om dan te hou by wat ek vertel was, het my voorberei vir baie groter optredes van onderwerping. Dit was net twee weke na my egskeiding to ek besig was om my tasse te pak en rondom die wĂȘreld te reis; op reis, iets wat ek meer as enigiets wat ek nou an kan dink verafsku het.

I also believe that it was God “setting me up.”

Ek glo ook dat God besig was om “my op te stel.”

Though most Christians seem to love to give the devil credit for every crisis in their lives, the Bible actually tells us in Isaiah 45:6–7 “That men may know from the rising to the setting of the sun That there is no one besides Me. I am the LORD, and there is no other, The One forming light and creating darkness, causing well-being and creating calamity; I am the LORD who does all these.”

Alhoewel meeste Christene daarvan hou om vir die duiwel krediet te gee vir elke krisis in hulle lewens, sĂȘ die Bybel eintlik vir ons in Jesaja 45: 6-7 “Ek doen dit sodat elkeen van die ooste af tot in die weste kan weet dat daar buiten My geen God is nie; Ek is die Here, daar is geen ander nie. Ek maak die lig en skep die donker; Ek gee voorspoed en skep rampspoed. Ek is die HERE, Ek doen al hierdie dinge.”

Just as He set up the Israelites with huge adversities that allowed them to flee the Egyptian bondage so they could set off to The Promised Land. God set me up way back then so that I could see and experience firsthand the consequences of failing to tithe by “going into exile for [my] lack of knowledge” (Isaiah 5:13). God allows each of us places of exile— not so we panic and think God has forsaken us—because He can’t! Isaiah 49:15 “Can a woman forget her nursing child and have no compassion on the son of her womb? Even these may forget, but I will not forget you.”

Net soos wat Hy die Israeliete opgestel he met groot teenspoed wat hulle veroorsaak het om te vlug van die Egiptiese slawerny sodat hulle na Die Beloofde Land kon vertrek. God het my lank terug opgestel sodat ek eerstehands die nagevolge om te misluk om my tiendes te gee kon sien en ervaar deur “in ballingskap weggevoer te word omdat my volk My nie wil ken nie” (Jesaja 5:13). God laat elkeen van ons ‘n plek van ballingskap toe—nie sodat ons paniekerig raak en dink dat God ons versaak het nie—omdat Hy nie kan nie! Jesaja 49:15 “Kan 'n vrou haar eie baba vergeet, haar nie ontferm oor die kind wat sy in die wĂȘreld gebring het nie? Selfs al sou so iets kon gebeur, Ek sal jou nie vergeet nie.”

No, the Lord uses our times of exile and drought in order that we might experience Him to the fullest.

Nee, die Here neem ons tyd van ballingskap en droogte sodat ons Hom ten volle kan ervaar.

As we obey and seek Him, our sorrow is soon turned into dancing! (Psalm 30:11) Even though I truly believed I would be dancing due to the six-figure check that I would receive, I found myself dancing when I was able to tithe from my own ministry, likewise, Erin began rigorously tithing throughout each of RMI's ministries.

Soos wat ons Hom gehoorsaam en nastreef, het ons rou gou in dans verander! (Psalms 30:12) Alhoewel ek werklik geglo het dat ek as gevolg van die ses-figuur tjek wat ek sou ontvang sou dans, het ek myself gevind dans toe ek in staat was om uit my eie bediening tiendes te gee, soortgelyk, het Erin begin om streng deur elkeen van HMI se bedienings tiendes te gee.

All I can say is—giving— in the midst of my lack— felt marvelous!!

Al wat ek kan sĂȘ is—om te gee—ten midde van my tekort—het wonderlik gevoel!!

The next thing the Lord reminded me was when I got my very first BIG donation, just two and a half weeks from my divorce—I tithed from it! And I was thrilled to do so too!!! I remember feeling led to give to a couple of African ministries, one that built churches, something I had longed to do for years but something my husband ATT would never consider doing.

Die voglende ding waaraan God my herinner het was toe ek my eerste GROOT donasie ontvang het, net twee en ‘n half weke van my egskeiding af—ek het tiendes daaruit gegee! En ek was verheug om dit te doen!!! Ek onthou dat ek gelei gevoel het om vir ‘n paar bedienings uit Afrika, een wat kerke bou, te gee, iets waarna ek vir jare gehunker het maar iets wat my destydse man nooit oorweeg het om te doen nie.

That is when I realized that I could NOT remember ever tithing on the next BIG donation, and it was years ago. Yet, the next revelation was that God didn’t say just to tithe on our HUGE increases, but on EVERYTHING!! So, then, I knew I needed to know how I was going to pay all those back tithes, and where He wanted me to tithe.

Dit is toe ek besef het dat ek NIE kon onthou dat ek op die volgende GROOT donasie my tiende gegee het nie, en dit was jare gelede. Tog, die volgende openbaring was dat God nie net gesĂȘ het dat ons op GROOT vermeerderings tiendes moet gee nie, maar op ALLES!! So, toe het ek geweet dat ek nodig gehad het om te weet hoe ek al daardie tiendes sou terugbetaal, en waar Hy wou gehad het ek my tiendes moes gee.

I knew it was God who had to show me the way. I was nervous and excited to set out on a new journey and chapter of my life! This is the verse He gave me that I read over and over and over again for days until it was time.

Ek het geweet dat dit God was wat my die pad moes wys. Ek was senuagtig en opgewonde om op ‘n nuwe reis en hoofstuk van my lewe te gaan! Dit is die vers wat Hy my gegee het om vir dae oor en oor en oor  te lees totdat dit tyd was.

Caught Up with Taking Care of Your Own Houses
Vasgevang  Met die Sorg van Ons eie Huise

Haggai 1:3–11 MSG

Haggai 1:3-11 DB

 “How is it that it's the 'right time' for you to live in your fine new homes while the Home, God's Temple, is in ruins?” [asked God].

“Hy wil weet of die mense van Juda reg maak deur in hulle spoghuise te bly terwyl sy huis nog verwoes lĂȘ. So sĂȘ die Here die Almagtige: Hierdie volk sĂȘ dit is nie nou die tyd om die tempel te herbou nie.

“Take a good, hard look at your life. Think it over. You have spent a lot of money, but you haven’t much to show for it.

Die Here sĂȘ vir die mense van Juda: “Dink mooi na oor wat op die oomblik aan die gang is.

You keep filling your plates, but you never get filled up.

You keep drinking and drinking and drinking, but you're always thirsty.

Julle het wyn om te drink, maar nie genoeg om julle tevrede te stel nie.

You put on layer after layer of clothes, but you can’t get warm. And the people who work for you, what are they getting out of it? Not much—a leaky, rusted-out bucket, that's what.

Julle het klere om aan te trek, maar dit is nie genoeg om julle warm te maak nie.

 “Take a good, hard look at your life. Think it over.”

“Die Here sĂȘ weer: “Dink mooi na oor wat aan die gang is.”

Then God said: “Here’s what I want you to do
 rebuild the Temple. Do it just for Me. Honor me. You’ve had great ambitions for yourselves, but nothing has come of it. The little you have brought to my Temple I've blown away—there was nothing to it.

“Gaan haal hout in die berge en begin om my tempel reg te maak. Ek sal baie bly wees as my huis weer reggemaak is. Dan sal die mense weer daarheen kan gaan en My daar kan dien, sĂȘ die Here.

 “And why?”

“Hoekom, dink julle, gebeur dit?

 “Because while you’ve run around, caught up with taking care of your own houses, my Home is in ruins. That’s why.

“Dit is omdat my tempel nog verwoes lĂȘ terwyl julle almal besig is om aan julle eie huise te werk.

"Because of your stinginess.

"And so, I’ve given you a dry summer and a skimpy crop. I’ve matched your tight-fisted stinginess by decreeing a season of drought, drying up fields and hills, withering gardens and orchards, stunting vegetables and fruit. Nothing—not man or woman, not animal or crop—is going to thrive.”

“Dit is Ek wat droogte oor die land gebring het. Dit het ’n effek op die berge, die graanlande, die wingerde, die olyfboorde, die oeste en wat ook al uit die grond groei. Die droogte raak ook mens en dier en alles waarvoor julle gewerk het.”

Selah. Stop and think about that for a while!!

Sela. Stop en dink daaroor vir ‘n rukkie!!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui